Menu terloops

Binnelanders

Die Kat(e) is uit die sak! Hier is ‘Boer soek ’n vrou’ se nuwe aanbieder

Die aktrise Kate Roothman is die nuwe aanbieder van 'Boer soek ’n vrou'. Sy volg Reandi Grey op en word die agtste aanbieder van dié gewilde maatsoekreeks.

Meer

Jou ‘Binnelanders’-kykgids vir Oktober 2026

Katryn en Henry soek na antwoorde en Ella moet ’n belangrike besluit neem. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.

Meer
7

Lobola, Pretoria-Afrikaans en janazahs: Hoe Suid-Afrikaanse kultuur in ons sepies gevier word

Van lobola-onderhandelinge en Afrikaaps praat, tot tradisionele troues en die Kaapse blomverkopers – dis heerlik om verskillende elemente van Suid-Afrika se kulturele erfenis op die kassie te sien uitspeel. En hierdie uitbeeldings is meer as net blote vermaak – dit voed ook op en bemagtig. Hier is ’n sewe sepie-storielyne wat ons kulturele uniekheid vier.

Meer

Van koesisters tot hanepoot: Hoe ons sepies Suid-Afrikaanse erfenis met kos vier

Suid-Afrikaanse sepies is vol drama, geheime en skandale. Maar agter al die leuens en kinkels lê iets baie meer vertroostend... kos! Kos is al vir dekades ’n stil karakter op ons skerms, verweef in die storielyne en ’n herinnering aan ons wortels.

Meer

Sepievoorskou: Sepieland hou geen houe terug dié week nie

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (31 Augustus tot 4 September) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Jou ‘Binnelanders’-gids vir September 2026

Petro is gefrustreerd, Tracy neem ’n groot besluit en Joe se lewe is in gevaar. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.

Meer

Sepievoorskou: Liefde loop nie altyd volgens plan nie

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (24 tot 28 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Diepe Waters’ kan uitsien.

Meer

Sepievoorskou: Die hart kry nie altyd sy sin nie

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (17 tot 21 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer
5

Sepies: Vyf dapper storielyne wat gesprekke oor vroue se ervarings aangevuur het

Hierdie Vrouemaand kyk ons terug na vyf onvergeetlike sepiestorielyne wat nie net ons harte geraak het nie, maar ook gesprekke rondom vrouekwessies bevorder het. 

Meer

Sepievoorskou: ’n Nuwe begin is nie altyd so eenvoudig nie

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (10 tot 14 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Koninginne van die kleinskerm: Sepiesterre deel hul wysheid vir Vrouemaand

“Jou stem het waarde.” “Wees lief vir jouself.” “Staan op vir waarin jy glo.” Dít is van die boodskappe waarmee van Suid-Afrika se gunsteling-sepiesterre vir vroue wil bemoedig.

Meer

Sepievoorskou: Die waarheid wag vir niemand dié week

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (3 tot 7 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Jou ‘Binnelanders’-kykgids vir Augustus 2026

Die waarheid oor ’n dokter lei tot ’n dramatiese wending en Joe is desperaat om vrae oor sy identiteit te beantwoord. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.

Meer

‘Binnelanders’ se Emma van Heyn: ‘Ek moes ou emosionele kamers oopmaak’

Die aktrise en musikant Emma van Heyn is nog ’n redelike nuweling in die gange van ‘Binnelanders’ as dr. Katryn Conradie, maar sedert sy dié rol losgeslaan het, het haar lewe groot omwentelinge ondergaan. Sy vertel meer. 

Meer

Sepievoorskou: Nie alles is soos dit voorkom nie…

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (20 tot 24 Julie) op ‘Binnelanders’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Sepievoorskou: Wanneer vertroue op die spel is…

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (13 tot 17 Julie) op ‘Binnelanders’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Sepievoorskou: Verhoudings word getoets en harte moet kant kies dié week

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (6 tot 10 Julie) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Sepievoorskou: Emosies kook oor!

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (29 Junie tot 3 Julie) op ‘Binnelanders’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Jou ‘Binnelanders’-gids vir Julie 2026

Bonnie gaan daar ’n wipwarit van emosies, terwyl Joe met sy identiteit worstel. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.

Meer

Sepievoorskou: Trane, verrassings en groot oomblikke dié week

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (22 tot 26 Junie) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Sepievoorskou: Ongemaklike verrassings vang almal onkant

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (15 Junie tot 19 Junie) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Sepievoorskou: Daar is meer as een hart op die spel dié week

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (8 Junie tot 12 Junie) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Sepievoorskou: Liefde, leuens en moeilike keuses lê voor dié week

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (1 tot 5 Junie) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Jou ‘Binnelanders’-kykgids vir Junie 2026

Nicolette staan voor ’n lewensveranderende besluit, en Johan Matthys se ware identiteit word uiteindelik aan die raad onthul... Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies