Menu terloops

TV

Reënboogrant eersdaags terug op die kassie vir tweede seisoen

Dit was ’n lang wag vir aanhangers van die Afrikaanse telenovela 'Reënboogrant', maar dié TV-verwerking van Louise van Niekerk se gewilde tienerboekreeks, keer binnekort terug met selfs meer drama en dilemmas.

Meer

Sherlin Barends se resep vir balans: ‘Een dag en een tree op ’n slag’

Die borrelende KFM-omroemper Sherlin Barends neem die leisels van 'Ons gesels balans' by Katryn Kruger in die nuutste seisoen van dié leefstylreeks oor.

Meer
5

Sepies: Vyf dapper storielyne wat gesprekke oor vroue se ervarings aangevuur het

Hierdie Vrouemaand kyk ons terug na vyf onvergeetlike sepiestorielyne wat nie net ons harte geraak het nie, maar ook gesprekke rondom vrouekwessies bevorder het. 

Meer

‘Boerbokke’: Breyton Paulse se rugbyreeks is reg vir afskop

Met die oud-Springbok Breyton Paulse as veld-en-ateljee-aanbieder, kuier 'Boerbokke' elke week by ’n voormalige Bok om oor sy rugbyloopbaan, boerdery en lewe ná professionele sport te gesels.

Meer
13

Wat om te kyk dié Vrouemaand: 13 reekse en rolprente waarin vroue die storie dryf

Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.

Meer

Sepievoorskou: ’n Nuwe begin is nie altyd so eenvoudig nie

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (10 tot 14 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Tyd vir die blitsafsprake – wie bly en wie ry?

Tien afsprake, net vyf plekke: Só het die boere ná 'Boer soek ’n vrou' se blitsafsprake gekies.

Meer

Koninginne van die kleinskerm: Sepiesterre deel hul wysheid vir Vrouemaand

“Jou stem het waarde.” “Wees lief vir jouself.” “Staan op vir waarin jy glo.” Dít is van die boodskappe waarmee van Suid-Afrika se gunsteling-sepiesterre vir vroue wil bemoedig.

Meer

‘Beter as Gister’ se Elton Landrew oor verlies en tweede kanse

Die gesinsdrama 'Beter as gister' roer met diep menslike stories wat eerlik en aangrypend vertel word. Die akteur Elton Landrew gesels oor dié reeks en sy karakter, Tariq Cupido.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ se top-5 maak gereed vir 50 blitsafsprake

In vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' ontmoet elkeen van die top-5 boere sy tien pasmaats tydens die blitsafsprake. 

Meer
4

‘Skemergrond’: Niemand speel veilig in Gemoedsdrif dié Augustus nie

Terwyl sommige inwoners antwoorde soek, jaag ander nuwe geleenthede na – hou dié storielyne vandeesmaand in 'Skemergrond' dop.

Meer

‘Koek’ se tweede seisoen nou gereed vir kykmarathon

Die hele heerlike donker verhaal van 'Koek' se tweede seisoen – al 10 episodes – is nou op DStv Stream beskikbaar om te stroom.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Junior en sy briefskrywer Denisé gaan trou

‘Boer soek ’n Vrou’ se nuutste seisoen het reeds sy eerste suksesverhaal: Junior (35), van Bethlehem in die Vrystaat, en een van sy briefskrywers gaan in September vanjaar trou.

Meer
5

‘Diepe Waters’ in Augustus: 5 storielyne wat kykers vasgenael gaan hou

Van trouklokke tot begrafnisse – dis omtrent ’n woeste winter dié Augustus in 'Diepe Waters'.

Meer

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Reandi Grey groet ná twee seisoene

“Om ná twee seisoene afskeid te neem, is meer emosioneel as wat ek verwag het. Dit was jare lank my droom om 'Boer soek ’n vrou' aan te bied," het Reandi Grey met Terloops gedeel.

Meer

‘Kwêla’ se Dorp van die Jaar: Hier is die wendorp!

‘Kwêla’ se Dorp van die Jaar-kompetisie was vanjaar kop aan kop tot reg aan die einde, maar uiteindelik het Hartbeespoort as wenner uit die stryd getree. 

Meer
5

‘Suidooster’ in Augustus: Geheime, skandes en groot besluite

’n Gesin word deur ’n ontstellende moontlikheid uitmekaar geruk, jong liefde maak ’n gevaarlike draai in die kuberruim, en trouklokkies dreig om ou wonde diep oop te kloof. Hou dié ‘Suidooster’-storielyne vandeesmaand dop.

Meer

Sepievoorskou: Die waarheid wag vir niemand dié week

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (3 tot 7 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

‘Diepe Waters: Nuwe bloed bring moeilikheid na Boskruin:

Daar’s ’n nuwe duo wat amok maak in ‘Diepe Waters’ se Boskruin. Anya Human en Ruan Wessels vertel oor hul karakters, die broer-en-suster-paar Katinka en Fouché.

Meer

‘Lottoland help ’n dorp’: Concordia kry vlerke!

Die ‘Lottoland help ’n dorp’-span se volgende transformasie-projek het in Concordia in die Noord-Kaap ontvou.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18 se topvyf bekend

In vandeesweek se episode van ‘Boer soek ’n vrou’ vind ons uit watter vyf boere die meeste briewe ontvang het.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer

Luan Jacobs oor sy ontwrigtende ‘Suidooster’-rol: “Agter Lendré se harde dop skuil ’n seer hart”

Die akteur Luan Jacobs het onlangs sy verskyning in Suidooster gemaak as Lendré Blomkamp, ’n geharde nutsman met ’n moeilike verlede en ’n sterk oorlewingsinstink. Luan vertel meer oor die uitdagende rol.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies