Menu terloops

Silwerskermfees

Silwerskermfees 2026: Waar en wanneer om vanjaar se stories te kyk

kykNET se jaarlikse viering van Suid-Afrikaanse kortfilms en kort dokumentêre op die Silwerskermfees, vind weer sy pad na die kassie toe. Hier is wanneer jy al die titels wat by vanjaar se Silwerskermfees gewys het, op kykNET kan kyk.

Meer

Rian van Heerden en ‘Landmyn’ van die groot wenners by die Silwerskermtoekennings vir Film en TV

Die televisie-aanbieder Rian van Heerden is Saterdagaand 22 Augustus drie keer na die verhoog geroep om ’n Silwerskermbeeldjie te ontvang, terwyl die speelfilm 'Landmyn' skoonskip gemaak het in die vier gewilde kategorieë waarin dit met twee ander speelfilms meegeding het.

Meer

Silwerskermtoekennings 2026: ‘Twee persent’, ‘Genoeg’ en ‘Wag ’n bietjie’ voor met meeste benoemings

Aan die voorpunt van vanjaar se kykNET Silwerskermtoekennings is 'Twee persent' en 'Genoeg' met ses en vyf benoemings elk.

Meer

Silwerskermfees 2026: Dié kort dokumentêre maak buiging op fees

Die kykNET Silwerskermfees sluit ’n kategorie vir kort dokumentêre in, waar sowel opkomende as gevestigde Suid-Afrikaanse filmmakers die geleentheid kry om menslike stories te vertel. Ons vertel jou meer oor vanjaar se keur.

Meer

Silwerskermfees 2026: Dié gevestigde filmmakers se stories boei

Daar is vanjaar vier projekte deur gevestigde filmmakers wat by die Silwerskermfees première. Ons vertel jou meer.

Meer

Silwerskermfees 2026: Dié opkomende filmmakers se stories maak debuut op fees

Die kykNET Silwerskermfees bied ’n belangrike lanseerplatform vir opkomende filmmakers. Die ses projekte wat vanjaar op die fees première is ’n uiteenlopende oes met een storie wat selfs vanuit die perspektief van ’n muntstuk vertel word. Ons vertel jou meer.

Meer

Silwerskermfees 2026: Dié speelfilms betower op vanjaar se fees

Nico Scheepers met 'Landmyn', Jason Jacobs en Devon Delmar met Marita van der Vyver se jeugroman 'Al wat ek weet', en Zandré Coetzer met 'Silas en die Ysbeer op Tafelberg', asook Jacobs en Delmar se 'Variasies op ’n tema' – ons vertel jou meer oor die speelfilms wat deel van vanjaar se Silwerskermfees uitmaak.

Meer

Dié drie legendes vanjaar by Silwerskermtoekennings vereer

Die filmmaker Koos Roets, die akteur Ivan Abrahams en die storieskepper Willie Esterhuizen word vir hul lewensbydrae tot die vermaakbedryf by vanjaar se Silwerskermtoekennings vereer.

Meer

Van ‘Magda Louw’ en ‘Die Kantoor’ tot ‘Niggies’ en ‘Appels en tee’ – hier is die TV-benoemings vir vanjaar se Silwerskermtoekennings

Jaco Bouwer se boeiende dramareeks ‘Niggies’ spog met die meeste benoemings by vanjaar se Silwerskermtoekennings vir Film en TV.

Meer

Silwerskermfees: Dié nuwe TV-reekse by vanjaar se fees geloods

Die loodsepisodes van ’n opwindende dramareeks gegrond op Deon Meyer se 'Blood Safari', die première van die tweede seisoen van 'Spinners', asook drie Afrikaanse dokumentêre reekse word by vanjaar se Silwerskermfees bekendgestel.

Meer

Silwerskermfees 2026: Als wat jy oor vanjaar se fees moet weet

Die 14de kykNET Silwerskermfees vertoon vanjaar 22 rolprente, waaronder dokumentêre, onafhanklike kortfilms, asook kortfilms deur gevestigde én opkomende filmmakers. Ook vyf vollengte speelfilms, word bekendgestel.

Meer

Inskrywings nou oop vir 2027 kykNET Silwerskermfees

Met die 14de kykNET Silwerskermfees wat in Augustus vanjaar plaasvind, is inskrywings ook reeds oop vir 2027 se fees. Hier’s als wat jy moet weet om in te skryf.

Meer

Lieflike ‘Die Kwiksilwers’ wys jy’s nooit te oud vir enigiets nie

In 'Die Kwiksilwers', nou op Showmax beskikbaar, onderneem vier bejaarde vriendinne ’n skreeusnaakse reis deur die Karoo om ’n meteorietstorting te beleef. Jordy Sank, regisseur en mede-draaiboekskrywer van dié Afrikaanse fliek, vertel meer oor dié speelfilm en sy ongelooflike rolverdeling.

Meer

‘The Heart is a Muscle’, ’n boeiende blik op manlikheid, gaan Oscars toe

Regisseur en skrywer Imran Hamdulay se debuutspeelfilm, die rou en boeiende 'The Heart is a Muscle', is amptelik gekies as Suid-Afrika se inskrywing vir die 98ste Oscars.

Meer

‘Hen’, ‘Nêrens, Noord-Kaap’ maak amper skoonskip by 2025 Silwerskermtoekennings vir Film en TV

Nico Scheepers se aangrypende TV-drama 'Nêrens, Noord-Kaap', asook sy ontnugterende sielkundige gruwelprent 'Hen', het met die louere weggestap op vanjaar se Silwerskermtoekennings vir Film en TV. 

Meer

Silwerskermtoekennings 2025: ‘Hen’ en ‘Carissa’ voor met meeste speelfilm-benoemings

Aan die voorpunt van vanjaar se kykNET Silwerskermtoekennings is die diep roerende 'Carissa' en Nico Scheepers se onheilspellende 'Hen' wat onderskeidelik 12 en 11 benoemings ontvang het.

Meer

Silwerskermtoekennings 2025: Hier is die dokkies en kortfilms se benoemdes

Die eerste sarsie van die Silwerskermtoekennings vir Film en TV vind Saterdagoggend plaas en die benoemdes vir onder meer die kort- en dokumentêre filmkategorieë is nou bekend.

Meer

Silwerskermfees 2025: Dís op dag 3 se program

Die Silwerskermfees se laaste dag begin met waarlik besonderse dokumentêr 'Felix by die koppie' en sluit af met Brett Michael Innes se stoutlekker-komedie, 'Khaki Fever'.

Meer

Silwerskermfees 2025: Dís op dag 2 se spyskaart

Die tweede dag van die fees begin met twee uiteenlopende kortprente – wat die bekroonde aktrise Cindy Swanepoel se debuut as regisseur insluit – en sluit af met Nico Scheepers se onheilspellende drama, 'Hen'.

Meer

Silwerskermfees 2025: Dís wat wag op dag 1

Die 13de kykNET Silwerskermfees begin vandag met ’n topklas-skedule wat twee plaaslike speelfilms – die internasionaal bekroonde 'Carissa', asook die lang verwagte 'My f*k, Marelize!' – insluit.

Meer

‘Felix by die koppie’: Die storie van ’n man en sy kamera wat die waarheid vir die wêreld sigbaar gemaak het

Felix Dlangamandla se ervaring as fotojoernalis van die Marikana-slagting is die fokus van die aangrypende dokumentêr, 'Felix by die koppie'.

Meer

‘Min of meer’: Cindy Swanepoel se regie-debuut ’n lag met ’n traan-verhaal

Die kortfilm 'Min of Meer' – oor ’n vrou wat soos ’n meermin leef en nooit haar meerminstert uittrek nie – is die aktrise Cindy Swanepoel se debuut as regisseur, met Anél Wood wat die draaiboek geskryf het.

Meer

‘Amazeze’ laat kyker verskrikking deur oë van ’n kind beleef

Jordy Sank, bekend vir sy dokumentêre rolprent 'I Am Here' en sy debuut-speelfilm 'Die Kwiksilwers', vertel meer oor hoe die diep ontroerende film 'Amazeze' tot stand gekom het.

Meer

‘Mense gaan óf mal daaroor wees, óf dit haat’, sê stoute ‘Khaki Fever’ se regisseur

Broekies so kort dis meer soos bikini’s, ’n groepswoeps met ’n leeu as getuie, dáái blou pilletjies en vuilpraatjies wat jou óf gaan laat bloos óf gaan laat skater. Die bekroonde filmmaker Brett Michael Innes vertel meer oor sy gewaagde komedie, 'Khaki Fever'.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies