Menu terloops

Lysie-lysie

7

Lobola, Pretoria-Afrikaans en janazahs: Hoe Suid-Afrikaanse kultuur in ons sepies gevier word

Van lobola-onderhandelinge en Afrikaaps praat, tot tradisionele troues en die Kaapse blomverkopers – dis heerlik om verskillende elemente van Suid-Afrika se kulturele erfenis op die kassie te sien uitspeel. En hierdie uitbeeldings is meer as net blote vermaak – dit voed ook op en bemagtig. Hier is ’n sewe sepie-storielyne wat ons kulturele uniekheid vier.

Meer
5

‘Die Aspoestermoorde’: Wat jy van nuwe hofdrama op kykNET moet weet

'Die Aspoestermoorde' is ’n Belgiese televisiedramareeks, en nou in Afrikaans oorgeklank.

Meer
3

‘Skemergrond’ in September: Liefde en lojaliteit bots vandeesmaand

September bring nuwe spanning na Gemoedsdrif in 'Skemergrond' wanneer verhoudings onder druk kom, ou vriendskappe nuwe betekenis kry en onverwagse gevoelens opduik – hier is drie groot storielyne wat kykers moet dophou.

Meer
5

‘Diepe Waters’ in September: Dié kinkels gaan kykers skok

September bring hope drama en hartseer na Boskruin wanneer ’n skokkende tragedie die hele dorp tref. Hier is die 'Diepe Waters'-storielyne wat kykers vandeesmaand moet dophou.

Meer
6

‘Suidooster’ in September: Skokke, geheime en verraad vier hooggety

Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.

Meer
4

‘Boer soek ’n vrou’-skokke: ’n Liefdespad vol duwweltjies

Van ’n boer wat buite die reeks liefde vind tot drie onverwagte onttrekkings – hier is die grootste kinkels tot dusver in die huidige seisoen van 'Boer soek ’n vrou'.

Meer
5

Sepies: Vyf dapper storielyne wat gesprekke oor vroue se ervarings aangevuur het

Hierdie Vrouemaand kyk ons terug na vyf onvergeetlike sepiestorielyne wat nie net ons harte geraak het nie, maar ook gesprekke rondom vrouekwessies bevorder het. 

Meer
13

Wat om te kyk dié Vrouemaand: 13 reekse en rolprente waarin vroue die storie dryf

Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.

Meer
4

‘Skemergrond’: Niemand speel veilig in Gemoedsdrif dié Augustus nie

Terwyl sommige inwoners antwoorde soek, jaag ander nuwe geleenthede na – hou dié storielyne vandeesmaand in 'Skemergrond' dop.

Meer
5

‘Diepe Waters’ in Augustus: 5 storielyne wat kykers vasgenael gaan hou

Van trouklokke tot begrafnisse – dis omtrent ’n woeste winter dié Augustus in 'Diepe Waters'.

Meer
5

‘Suidooster’ in Augustus: Geheime, skandes en groot besluite

’n Gesin word deur ’n ontstellende moontlikheid uitmekaar geruk, jong liefde maak ’n gevaarlike draai in die kuberruim, en trouklokkies dreig om ou wonde diep oop te kloof. Hou dié ‘Suidooster’-storielyne vandeesmaand dop.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer
10

‘Suidooster’: 10 storielyne wat kykers sover vanjaar geruk het

Daar was lewensgevaarlike gesondheidskrisisse, onverwagse ouerskap, hartseer afskeidnemings, geheime verhoudings en skouspelagtige openbare vernederings – hier is die grootste 'Suidooster'-wendings sover vanjaar.

Meer
5

‘Diepe Waters’ in Julie: Hou dié 5 storielyne dop

Daar is geen tekort aan drama en intrige vandeesmaand in 'Diepe Waters' nie. Hier is vyf storielyne wat kykers vasgenael gaan hou.

Meer
6

‘Suidooster’: Stormagtige tye wag op kykers

’n Yskoue front van drama tref ‘Suidooster’ in Julie met die een storm ná die ander wat Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar dié kykNET-sepie afspeel, teister. 

Meer
12

‘Koek S2’: Só lyk die bestanddele van die bekroonde Christiaan Olwagen-reeks se wenresep

Die tweede seisoen van die bekroonde misdaadkomedie 'Koek' is ná drie aflewerings in volle swang – hier is 12 interessante feite oor die reeks.

Meer
3

‘Skemergrond’ in Junie: Verhoudings word getoets

Junie bring groot emosionele spanning na 'Skemergrond' wanneer verhoudings onder groot druk beland, geheime planne ontvou en die verlede onverwags sy opwagting maak.

Meer
6

‘Suidooster’ in Junie: ’n Genadelose orkaan van drama op pad

Die Kaapse winter bring stormagtige kinkels na 'Suidooster' dié Juniemaand. Daar is winde van verandering wat verwoestend waai en daartoe bydra dat soete drome in nagmerries ontaard. 

Meer
30

30 Afrikaanse flieks wat jy vir oulaas op Showmax kan kyk

Met Showmax se dae getel, gaan ons binnekort ’n groot gros Afrikaanse speelfilms, kortprente, reekse en dokkies op dié plaaslike stroomdiens moet groet. Maak dus ’n plan om vir oulaas een van die gewildste Afrikaanse flieks op Showmax te kyk.

Meer
12

12 storielyne wat ons graag in ‘Suidooster’ se 12de seisoen wil sien

‘Suidooster’ se 12de seisoen skop op Maandag 2 Maart op kykNET en kykNET & kie af – hier is ons wenslysie van storielyne wat ons wil sien uitspeel op dié immergewilde sepie. 

Meer
13

Wat om te kyk: Die beste tranetrekkers om jou hart te ontdooi

Romanse? Check. Voorspelbaarheid (en tog ook nie). Check. Tranetrekkers? Check.

Meer
16

16 onvergeetlike sepietroues, kinkels en al

Van Sanet se smart in 'Diepe Waters' tot Siya en Bianca se samekoms op 'Suidooster' – sepietroues is altyd propvol verrassings. Hier is 16 sepietroues wat kykers allermins vir net die ‘I do’s’ sal onthou.  

Meer
10

Wat om te kyk: 10+ sexy reekse en flieks om nou te stroom

Smeulende tonele is volop in dié reekse en flieks.

Meer
5

Vyf goed wat jy oor die volgende seisoen van ‘Boer soek ’n Vrou’ moet weet

Kykers moet nog amper ses maande wag om te sien hoe Reandi Grey die plaaspaaie in in ’n Toyota Hiliux vir die 18de seisoen van 'Boer soek ’n Vrou' aandurf, maar dit is duidelik dat aanhangers reeds die slapies aftel na die begin van dié gewilde kykNET-maatsoekreeks. 

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies