Menu terloops

DStv

Sepievoorskou: Drie paartjies, twee geheime en een leuen…

Liefde is in die lug… of so het ek gedink! Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (16 tot 20 Februarie) op 'Binnelanders', ''Diepe Waters' en 'Suidooster' kan uitsien.

Meer

‘Op my eish!’: Dís hoekom Caitlin vir Ruan koebaai sê

Dié seisoen van Op my eish! het nog ’n kinkel by nadat donkerkop Caitlin McLaren van Pretoria op eie stoom haar tasse gepak het…

Meer

‘Op my eish!’: ’n Man is nie ’n eiland nie – en ’n spesiale aand eindig in ’n fiasko!

Verlede week het die vroue mekaar fisiek op die veld getakel, maar in vandeesweek se episode het die vroue mekaar met snedige kommentaar en beledigings probeer plettervat. En so tussendeur het Ruan nog ’n vry-tjie ingepas…

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Dié paartjies het ons harte gesteel

In die maand van liefde kyk ons terug na ’n paar van ‘Boer soek ’n vrou’-deelnemers wat wel ware liefde gevind het. 

Meer

Van boelie na held: Kruger Coetsee terug as ‘Diepe Waters’ se Sam

Met die terugkeer van die 'Diepe Waters'-karakter Sam na die storie, sien kykers tans hoe ’n groot transformasie ontvou. Die jong akteur Kruger Coetsee vertel meer oor sy vertolking van dié storielyn.

Meer

Ontmoet ‘Een keer om die son’ se Heinrich Wentzel

Sy eerste TV-rolle in 'Niggies' en 'Die Nuusmakers' het ons laat regop sit en nou is hy te sien as ’n nuwe karakter op die gewilde gesinsdrama 'Een keer om die son' se tweede seisoen. Leer ken vir Heinrich Wentzel.

Meer

Kyk nou: Agter die skerms op die stel van ‘Een keer om die son’ S2

Kom saam met ons agter die skerms op die stel van kykNET se meeslepende gesinsdrama, 'Een keer om die son', se tweede seisoen.

Meer

Op 90 leer sy steeds met elke opvoering, vertel Lida Botha

Dis pure nuuskierigheid wat haar steeds aan die speel hou, vertel die veteraanaktrise Lida Botha, wat verlede jaar op die stel van ‘Die Kantoor’ haar 90ste verjaardag gevier het. 

Meer

‘Op my eish!’: ’n Eerste soen, ’n vet f*kop en nog ’n skokaankondiging

Die oënskynlike vreedsaamheid wat tot nou toe in die maatsoekreeks ‘Op my eish!’ geheers het, gaan heel waarskynlik nie meer lank duur nie… veral nie ná dáái soen nie!

Meer

‘Skemergrond’ in Februarie: Hou dié storielyne dop

Februarie beloof om ’n maand van intense emosie en nuwe uitdagings in ‘Skemergrond' se Gemoedsdrif te wees…

Meer

‘Suidooster’-aktrise Char Carrie gesels oor die impak wat geslagsgeweld-storielyn op haar gehad het

“Ek is verstom dat soveel mense daarbuite onbewus is van die impak van geslagsgeweld en wat dit werklik behels... Ons het weliswaar nog net die oortjies van die seekoei hier aangeraak,” vertel Char Carrie ná afloop van haar ‘Suidooster’-karakter, Angie, se storielyn wat kykers nou al weke lank laat rooi sien het.

Meer

Nuwe dokumentêre reeks plaas Frank Opperman in fokus

Die regisseur Frankie Opperman se onopgesmukte en intieme dokkiereeks oor sy pa, die bekroonde en geliefde veteraanakteur Frank Opperman, première eersdaags op die kassie.

Meer

Wat om te kyk: 9 stories vir jou moet-kyk-lysie

’n Dokkiereeks oor een van Suid-Afrika se mees gesiene akteurs, Frank Opperman, nog ’n uittog in die hof in die senutergende regsdrama ‘The Lincoln Lawyer’, en die nuwe hoë oktaan-seisoen van 'F1: Drive to Survive' tel onder my top-keuses vir vandeesmaand.

Meer
5

Vyf goed wat jy oor die volgende seisoen van ‘Boer soek ’n Vrou’ moet weet

Kykers moet nog amper ses maande wag om te sien hoe Reandi Grey die plaaspaaie in in ’n Toyota Hiliux vir die 18de seisoen van 'Boer soek ’n Vrou' aandurf, maar dit is duidelik dat aanhangers reeds die slapies aftel na die begin van dié gewilde kykNET-maatsoekreeks. 

Meer

‘Diepe Waters’: Dié 5 storielyne sorg vir drama in Februarie

Spanning loop hoog in Boskruin wanneer die vete tussen Marco en Sam uiteindelik breekpunt bereik, en Gys homself in die middel van verskeie professionele én persoonlike vure bevind...

Meer

Jou ‘Dikker as water’-kykgids vir Februarie 2026

Ömer beland in die tronk en moeilikheid broei tussen Fatih en Doğa. Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op ‘Dikker as water’-kykers wag.

Meer
5

‘Suidooster’ in Februarie: Vergeet van stormsterk – ’n orkaan van drama gaan Ruiterbosch tref! 

Die maand van liefde in ‘Suidooster’ gaan nie ’n mak maand wees nie. Kykers kan hulself daarop voorberei dat hulle emosioneel én moreel uitgedaag gaan word. Hou dié storielyne dop.

Meer

Sepievoorskou: Slim vang sy baas soos Zoë vir Nazeem!

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (2 tot 6 Februarie) in 'Binnelanders', 'Suidooster' en 'Skemergrond' kan uitsien.

Meer

‘Op my eish!’: Geheimsinnige briefies, kuite en ’n duur poets

Kuite, boude en spiere het ’n groot rol gespeel in vandeesweek se episode van 'Op my eish!'...

Meer

‘Die Kantoor’ laat dié grapjas sweet

Om die ikoniese reeks 'The Office' vir ’n Afrikaanse gehoor te verwerk, sit nie in sommer enigiemand se broek nie, maar as medeskrywer saam met Bennie Fourie is 'Die Kantoor' nou 'iets wat net in Suid-Afrika kon afspeel', vertel die komediant en akteur Schalk Bezuidenhout oor sy ervaring.

Meer

Jou ‘Diepe Waters’-kykgids vir Februarie 2026

Leandri moet ’n haas ontmoontlike besluit neem, en Siseko kry skokkende nuus. Hier is waarna ‘Diepe Waters’-kykers vandeesmaand kan uitsien.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Februarie 2026

Ruan maak ’n deurbraak in sy ondersoek... maar dan gebeur iets wat hom soos ’n vuishou tref. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Suidooster’-kykgids vir Februarie 2026

Arme Angie gaan (steeds) deur diepe waters terwyl nuwe liefde vir Zoë wink... Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in Februarie kan uitsien.

Meer

Jou ‘Binnelanders’-kykgids vir Februarie 2026

At trek swaar ná Laetitia se dood en Ella is bekommerd oor Johan se bedoelings... Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies