VIA sorg in Oktober vir lekker kykstof met Neels van Jaarsveld se troeteldierstories, kombuiskuiers saam met Aneeka Papier en kookinspirasie van Herman Lensing. Jong kunstenaars wys hul staal in Gekies vir die kollig!, terwyl Die beste in die Noorde wegbreekidees bied. Huisgenoot: Ware lewensdramas keer ook terug vir sy twintigste seisoen.
Meer
Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.
Meer
Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.
Meer
Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
VIA sorg in Oktober vir lekker kykstof met Neels van Jaarsveld se troeteldierstories, kombuiskuiers saam met Aneeka Papier en kookinspirasie van Herman Lensing. Jong kunstenaars wys hul staal in Gekies vir die kollig!, terwyl Die beste in die Noorde wegbreekidees bied. Huisgenoot: Ware lewensdramas keer ook terug vir sy twintigste seisoen.
Meer
Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.
Meer
Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.
Meer
Van ’n nuwe oes boere wat ’n liefdesmaat soek tot die senutergende aksie van die Wêreldsokkertoernooi-eindstryd – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.
Meer
Daar is uiteenlopende vermaak vir kykers op die kassie vandeesmaand – van vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi tot die volgende ‘Yellowstone’-hoofstuk, die dramareeks ‘Dutton Ranch’. Hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.
Meer
’n Splinternuwe reeks van die Yellowstone-skepper Taylor Sheridan, 'The Madison'; kinkels en nog kinkels in die 50ste seisoen van 'Survivor'; en 'Niggies' se debuut op Showmax tel onder my top-keuses vandeesmaand.
Meer
’n Dokkiereeks oor een van Suid-Afrika se mees gesiene akteurs, Frank Opperman, nog ’n uittog in die hof in die senutergende regsdrama ‘The Lincoln Lawyer’, en die nuwe hoë oktaan-seisoen van 'F1: Drive to Survive' tel onder my top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Die volgende romantiese rondomtaliedans in 'Bridgerton', die terugkeer van die trefferreeks 'Een keer om die son', en die Afrikaanse weergawe van 'The Office' tel onder my top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Brad Pitt se hoë-oktaan-renjaerfliek, 'F1', die Wilde Weste-reeks 'The Abandons', George Clooney as die enigmatiese titelkarakter in 'Jay Kelly' en Reandi Grey in die romantiese minireeks, 'Ek, Hy en Jy', tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Die finale seisoen van die TV-fenomeen 'Stranger Things'; ’n nuwe 'Kokkedoor'; liefdesintrige in 'Maxton Hall' se tweede seisoen; en Guillermo del Toro se 'Frankenstein' tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
’n Dokumentêre reeks oor Suid-Afrika se bekendste poetsbakker Leon Schuster; ’n ou kykergunsteling, ‘Vetkoekpaleis’, weer op die kassie; die tweede seisoen van die romantiese komedie ‘Nobody Wants This’; en ’n nuwe Afrikaanse drama, ‘Appels en tee’, met Diaan Lawrenson in die hoofrol, tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
‘Nêrens, Noord-Kaap Deel II’ se première op Showmax, een van die beste Britse reekse nog, ‘Slow Horses’, en Jennifer Aniston en Reese Witherspoon se terugkeer in die vierde seisoen van die bekroonde ‘The Morning Show’ tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Die briljante mediese drama 'The Pitt', onheilspellende raaisels in die tweede seisoen van 'Wednesday', die nuwe seisoen van 'Boer soek ’n Vrou' en die volgende uittog van die 'Spoorloos'-franchise tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
’n Nuwe ‘Matlock’, Magda Louw op haar stukke, aksie-satisfaksie in ‘The Old Guard 2’, en die slotseisoen van die meesleurende reeks ‘The Sandman’ tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Die tweede aflewering van een van die grootste plaaslike TV-reekse nog – 'Shaka iLembe'; die stroperige romkom-vervolg, 'Semi-soeter' met skermbekendes Anel Alexander en Nico Panagio; die werklik wilde dokkiereeks 'Chimp Crazy'; en die vierde uittog van die bekroonde komediereeks 'Hacks', tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Wat om te kyk: 'Die nuusmakers', ’n nuwe Afrikaanse drama wat persoonlike en professionele drama in die nuuskantoor in oënskou bring; die gewilde avontuur-realiteitsreeks 'Die brug' se tweede uittog; Tina Fey in 'The Four Seasons', ’n reeks wat raakvat soos min; en Bridget Jones se vierde fliekavontuur – dié stories en meer tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Wat om te kyk: Dis koebaai-tyd met die finale seisoene van die fenomeen-reekse ‘The Handmaid’s Tale’ en ‘You’; Pedro Pascal is terug vir S2 van ‘The Last of Us’; en Afrikaans se wortels word ondersoek in ’n nuwe dokkiereeks – dié stories en meer tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Wat om te kyk: Die meesleurende Jaco Bouwer-drama, 'Niggies', Pretoria se Afrikaanse spin op 'The Mommy Club', Showmax se Afrikaanse tennisdrama, 'Breekpunt', en Seth Rogen se nuwe komediereeks – dié stories tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Wat om te kyk: Die popkultuur-fenomeen ‘White Lotus’ keer terug vir ’n derde seisoen, ‘Suits’ se spin-off, ‘Suits L.A.’, maak sy debuut, en Kate Hudson is in haar element in die nuwe Mindy Kaling-komedie, ‘Running Point’ – hierdie stories tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Wat om te kyk: Die briljante 'Severance' keer terug vir sy tweede uittog, 'Die Byl' se span maak weer jag op reeksmoordenaars, en die Wilde Weste is bloedbedrup in 'American Primeval' – hierdie stories tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Wat om te kyk: Die tweede seisoen van Netflix se rekordbreker-reeks, 'Squid Game'; die Afrikaanse reeks 'Spooksoeker'; en die skrywer Gabriel García Márquez se magnum opus, 'One Hundred Years of Solitude', wat in ’n uitsonderlike TV-reeks omskep is, tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Wat om te kyk: Showmax se ware misdaad-dokumentêr, 'The Station Strangler', ’n blik op die legendariese F1-legende Ayrton Senna in die reeks 'Senna', asook die epiese 'Dune: Prophecy', wat die gebeure in die Oscarwenner-fliek sowat 10 000 jaar voorafgaan, tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Wat om te kyk: Die derde seisoen van die vlymskerp komediereeks, 'Hacks', kopdokters wat dinge sê nes dit is in 'Shrinking' S2, en agter die kospotte in 'Julia' S2 en die nuwe realiteitsreeks, 'The Pasta Queen', tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Wat om te kyk: Die tweede seisoen van die epiese TV-vertelling van 'Lord of the Rings', heerlike humor in 'JACKPOT!', die Afrikaanse romkom, 'Eksie Perfeksie' en die ongelooflike historiese drama, 'The Tattooist of Auschwitz', tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer