VIA sorg in Oktober vir lekker kykstof met Neels van Jaarsveld se troeteldierstories, kombuiskuiers saam met Aneeka Papier en kookinspirasie van Herman Lensing. Jong kunstenaars wys hul staal in Gekies vir die kollig!, terwyl Die beste in die Noorde wegbreekidees bied. Huisgenoot: Ware lewensdramas keer ook terug vir sy twintigste seisoen.
Meer
Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.
Meer
Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.
Meer
Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Buiten dat kykers kan uitsien na ’n hele nuwe seisoen van die gewilde kykNET-telenovela 'Diepe Waters', is daar ook ’n klomp nuwe karakters wat hul buiging maak.
Meer
Sanet en Karla sit lelik vas en Gys en Jacques kruis swaarde. Hier is waarna ‘Diepe Waters’-kykers in Oktober kan uitsien.
Meer
Kykers van kykNET se gewilde telenovela 'Diepe Waters' groet hierdie week twee bekende gesigte wanneer Jean Henry en Altus Theart hul storielyne afsluit.
Meer
Ruan maak ’n skokontdekking en iemand beland voor die kansel... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Gary maak jag op ’n swendelaar en Siya word toenemend getoets. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.
Meer
“Op haar troudag was Frankie se kop baie deurmekaar,” sê die aktrise Mienke Ehlers oor haar 'Suidooster'-karakter.
Meer
Katryn en Henry soek na antwoorde en Ella moet ’n belangrike besluit neem. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Van lobola-onderhandelinge en Afrikaaps praat, tot tradisionele troues en die Kaapse blomverkopers – dis heerlik om verskillende elemente van Suid-Afrika se kulturele erfenis op die kassie te sien uitspeel. En hierdie uitbeeldings is meer as net blote vermaak – dit voed ook op en bemagtig. Hier is ’n sewe sepie-storielyne wat ons kulturele uniekheid vier.
Meer
Suid-Afrikaanse sepies is vol drama, geheime en skandale. Maar agter al die leuens en kinkels lê iets baie meer vertroostend... kos! Kos is al vir dekades ’n stil karakter op ons skerms, verweef in die storielyne en ’n herinnering aan ons wortels.
Meer
September bring nuwe spanning na Gemoedsdrif in 'Skemergrond' wanneer verhoudings onder druk kom, ou vriendskappe nuwe betekenis kry en onverwagse gevoelens opduik – hier is drie groot storielyne wat kykers moet dophou.
Meer
Morné Visser, bekend vir sy rolle in 'Summertide', 'Spooksoeker', en 'The Trek', sluit by 'Skemergrond' aan.
Meer
September bring hope drama en hartseer na Boskruin wanneer ’n skokkende tragedie die hele dorp tref. Hier is die 'Diepe Waters'-storielyne wat kykers vandeesmaand moet dophou.
Meer
Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (31 Augustus tot 4 September) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer
Tracey-Lee Oliver is al sedert episode 1 deel van die Afrikaanse telenovela 'Diepe Waters', maar kykers was geskok toe haar geliefde karakter Pam ná ’n tragiese skietvoorval vandeesweek gesterf het. Tracey-Lee het met Terloops gesels.
Meer
Die aktrise en regisseur Nina Swart, wat bekendheid as die geliewe Wilmien in '7de Laan' verwerf het, keer na etlike jare terug na die kassie as ene Elzette Potgieter in 'Suidooster'.
Meer
Karla skok vir Sanet en Zelda worstel met haar nuwe realiteit. Hier is waarna 'Diepe Waters'-kykers in September kan uitsien.
Meer
Petro is gefrustreerd, Tracy neem ’n groot besluit en Joe se lewe is in gevaar. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Nazeem is ’n doring in Bridgette se vlees en Frankie en Riaan het ’n moeilike gesprek. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (24 tot 28 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Diepe Waters’ kan uitsien.
Meer
Ná al die seer uit die verlede, en struikelblokke wat Jacques en Theresa moes oorkom, het die liefde uiteindelik vir dié 'Diepe Waters'-paartjie oorwin.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (17 tot 21 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer
Hierdie Vrouemaand kyk ons terug na vyf onvergeetlike sepiestorielyne wat nie net ons harte geraak het nie, maar ook gesprekke rondom vrouekwessies bevorder het.
Meer