Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.
Meer
Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.
Meer
Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Nazeem is ’n doring in Bridgette se vlees en Frankie en Riaan het ’n moeilike gesprek. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Blessed be! Seisoen vyf tel op nadat June wraak teen haar ontvoerder, teisteraar en verkragter, bevelvoerder Fred Waterford, geneem en hom met haar kaal hande uitmekaar geskeur het.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Die tweede seisoen van ‘The Last of Us’ begin vyf jaar ná Joel (Pedro Pascal) se onlosmaaklike leuen aan Ellie (Bella Ramsey).
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Die lag-uit-jou-maag-uit-lekker komediereeks, 'The Righteous Gemstones', se vierde seisoen is nou ook op Showmax beskikbaar om te stroom.
Meer
Op DStv
Op DStv
'Niggies' is as waremisdaadreeks ’n eerste vir kykNET en is gegrond op die ontvoering en moord van twee niggies, Issie Fourie en Petro Nel, in Odendaalsrus in 1966, ná ’n besoek aan die dorpswembad.
Meer
Op DStv en Showmax
Op DStv en Showmax
'Reënboogrant' is ’n Afrikaanse coming-of-age-storie wat vanaf die gelyknamige boeke in ’n TV-reeks verwerk is.
Meer
Op DStv
Op DStv
'Die Byl' is geskoei op die ware loopbaan van bekendste speurder, Piet Byleveld. Die vyfde seisoen stroom nou op kykNET.
Meer
Op Netflix
Op Netflix
'Formula 1: Drive to Survive' is ’n opwindende dokumentêre reeks wat ’n blik gee op wat agter die skerms by die Formule Een-wêreldkampioenskap afspeel.
Meer
Op Netflix
Op Netflix
'American Primeval' is ’n onbeskaamde blik op die bloederige Amerikaanse Weste in die 1850's.
Meer
Op Netflix
Op Netflix
In Netflix se 'Beckham' span die Oscar-wenners Fisher Stevens en John Battsek kragte saam om dié sokkerspeler se verhaal te vertel.
Meer