Menu terloops

Gewildste op DStv

Niggies

Op DStv

'Niggies' is as waremisdaadreeks ’n eerste vir kykNET en is gegrond op die ontvoering en moord van twee niggies, Issie Fourie en Petro Nel, in Odendaalsrus in 1966, ná ’n besoek aan die dorpswembad.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Reënboogrant S1

Op DStv en Showmax

'Reënboogrant' is ’n Afrikaanse coming-of-age-storie wat vanaf die gelyknamige boeke in ’n TV-reeks verwerk is.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Die Byl S1-6

Op DStv

'Die Byl' is geskoei op die ware loopbaan van bekendste speurder, Piet Byleveld. Die vyfde seisoen stroom nou op kykNET.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Donkerbos

Op DStv en Showmax

Donkerbos draai om ’n senutergende moordraaisel wat begin met die ontdekking van die liggame van ses kinders in ’n verlate woud in die klein dorpie van Donkerbos in Limpopo.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Reyka S1-2

Op DStv

Kim Engelbrecht lewer uithalerspel in die boeiende plaaslike misdaaddrama, 'Reyka'.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

The Gilded Age S1-2

Op DStv

'The Gilded Age' is ’n periode-dramareeks deur die bekroonde TV-skepper Julian Fellowes. Fellowes is ook die skepper van Downton Abbey.
Meer

Magda Louw S1-2

Op DStv

'Magda Louw' vertel die storie van Magda en haar man Erhard, wat aan ’n werklikheidsreeks deelneem. So gebeur dit dan dat daar ’n kameraspan is wat hulle oral volg om hul lewens vas te lê.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Accused S1

Op DStv

Die andersheid van 'Accused', waar hofsake hoogty vier, is dat dit vanuit die beskuldigde se perspektief vertel word. Die reeks is op M-Net en DStv Stream beskikbaar.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Koppestamp S1

Op DStv

In 'Koppestamp', kykNET se nuwe rugbyspeletjiesprogram, is daar 20 spanne, 13 episodes en R200 000 op die spel.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Hartklop S1

Op DStv

'Hartklop' is kykNET se nuwe, Afrikaanse hospitaaldrama en spog met ’n indrukwekkende rolverdeling wat spelers soos Marlee van der Merwe en Christel van den Bergh insluit. Nou op DStv.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

And Just Like That S1-2

Op DStv en Showmax

'And Just Like That', die vervolgreeks van die kultusreeks 'Sex and the City', se tweede seisoen is nou op DStv.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Lucky Hank S1

Op DStv

Bob Odenkirk, bekend vir sy rol as Saul Goodman in beide 'Breaking Bad' en dié se spin-off, 'Better Call Saul', vertolk die titelrol in 'Lucky Hank'.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

The Good Doctor S1-6

Op DStv

'The Good Doctor' is in 2017 geskep en het sedertdien ’n groot aanhang opgebou – soveel so dat dit met Shonda Rhimes se 'Grey’s Anatomy' om kykers meeding. Die sesde seisoen is nou op DStv.
Meer

Laataand by Rian S1

Op DStv

Jy gaan lag, interessante dinge leer, en jou by tye dalk liederlik vervies vir sommige van sy gaste, maar jy gaan 'Laataand by Rian' geniet.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Elders S1-6

Op DStv

In die sesde seisoen van die kykNET-realiteitsreeks, 'Elders', is daar ’n sterk leefstylfokus – hoe dan anders met Franse kos en wyn? 'Elders: Frankryk' is nou op DStv.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Miss Scarlet and The Duke S1-3

Op DStv

'Miss Scarlet and The Duke' is ’n periodedramareeks wat draai om Eliza Scarlet – ’n private speurder enig in haar soort in Victoriaanse Londen.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Rain Dogs S1

Op DStv

'Rain Dogs' is ’n Britse komediereeks wat vir onder meer die skryfwerk deur Cash Carraway, asook die vertelling, geprys word.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

1923

Op DStv

'1923', wat spog met veteraan- en bekroonde akteurs soos Helen Mirren, Harrison Ford en Timothy Dalton, dien as ’n prequel vir die uiters gewilde dramareeks, 'Yellowstone'.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Shaka iLembe

Op DStv

'Shaka iLembe' is ’n geskiedkundige dramareeks wat die verhaal van die ikoniese Zoeloekoning, Shaka, vertel.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Colin From Accounts S1

Op DStv

'Colin From Accounts' is ’n lieflike Australiese komediereeks met die twee hoofspelers wat ’n fantastiese chemie deel.
Meer

Cold Blood: The Murder Cases of Mike Bolhuis

Op DStv

'Cold Blood: The Violent Crime Cases of Mike Bolhuis' volg Bolhuis se ondersoek na die onopgeloste moord op ’n ma van drie.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Projek Dina S1-3

Op DStv en Showmax

​​'Projek Dina' se gedugte taakspan werp in die derde seisoen van dié dramareeks weer als in die stryd om vermiste persone op te spoor.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

The White Lotus S1-2

Op DStv en Showmax

'The White Lotus' is gewild onder kritici én kykers met sommige wat meen dit verdien vermelding as een van die beste reekse op TV. Kyk dit op DStv of Showmax.
Meer

Angela Black S1

Op DStv

'Angela Black' word met rede as "betowerend" en "meesleurend" deur resensente bestempel.
Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies