VIA sorg in Oktober vir lekker kykstof met Neels van Jaarsveld se troeteldierstories, kombuiskuiers saam met Aneeka Papier en kookinspirasie van Herman Lensing. Jong kunstenaars wys hul staal in Gekies vir die kollig!, terwyl Die beste in die Noorde wegbreekidees bied. Huisgenoot: Ware lewensdramas keer ook terug vir sy twintigste seisoen.
Meer
Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.
Meer
Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.
Meer
Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Aandag Showmax-intekenare! Julle kan tot einde-Mei gratis na programme en kanale op DStv Compact Stream kyk. Lees meer oor wat ná Showmax se sluiting vir intekenare gebied word.
Meer
Showmax-kykers is op hete kole oor daar nie nuwe episodes van 'Suidooster' op dié stromingsdiens, wat einde April sluit, gelaai word nie. Die bestaande reeks DStv-pakkette, wat by verskillende begrotings inpas, bied dalk alternatiewe opsies vir Showmax-kykers om op hoogte te bly van dié kykNET-sepie se storielyne.
Meer
Daar is so baie lekker programme op die nuwe Showmax...maar data is nie juis goedkoop nie. Daar is egter heelwat maniere om beheer oor jou dataverbruik en -kostes tydens binge-sessies te neem.
Meer
Iets wat jy oor die nuwe, beter, en goedkoper Showmax wil weet? Dié handige gids is net wat jy nodig het.
Meer
Showmax trek ’n nuwe, blinker, baadjie aan met die stromingsdiens se nuwe app – en nuwe lidmaatskapopsies vir kykers – wat vanaf 23 Januarie 2024 beskikbaar sal wees. Hier is wat jy moet weet.
Meer
Hoe werk streaming op DStv? Hier is 'n eenvoudige gids oor hoe DStv Stream werk.
Meer
BritBox is nou beskikbaar as ’n app op Explora Ultra- en Streama-toestelle vir DStv-intekenare. Alternatiewelik kan dit ook bygevoeg word as ’n bykomende betaling op intekenare se bestaande DStv-rekening.
Meer
Ons verduidelik hoe om reekse en flieks via die Showmax-app af te laai om later te kyk, soos tydens beurtkrag, of as jy data probeer spaar.
Meer
Iets wat jy oor Disney+ wil weet? Dié handige gids is net wat jy nodig het.
Meer
Of jy nou na die nuutste treffers wil luister, ’n fliek of reeks wil kyk wanneer en waar jy wil – en sonder enige advertensies – is streaming die antwoord. En deesdae is daar heelwat platforms om van te kies.
Meer
Die nuwe DStv Explora Ultra maak dit makliker as ooit om Netflix op jou TV te kry, of jy ‘n Netflix-intekenaar is of nie. Die Ultra is die eerste in Suid-Afrika wat DStv-intekenare toelaat om in te teken op Netflix, asook ander platforms soos Showmax.
Meer