’n Vars gesig met ’n onmiskenbare teenwoordigheid in die nuwe kykNET-telenovela 'Die Toring' is Nichola Viviers in die rol van Cazz Fouché.
Meer
KykNET se ‘In die sop’-werklikheidsreeks kry ’n vars laag verf met die fokus wat van restaurante na gastehuise skuif, maar ’n bekende gesig, die dekorkenner Misi Overturf, is weer deel van die reddingspan.
Meer
Die nuwe seisoen van Gerrie Pretorius se 'Leef jou Reis' beloof om kykers te bekoor met bestemmings wat beide eksoties en nostalgies is.
Meer
Met Showmax se dae getel, gaan ons binnekort ’n groot gros Afrikaanse speelfilms, kortprente, reekse en dokkies op dié plaaslike stroomdiens moet groet. Maak dus ’n plan om vir oulaas een van die gewildste Afrikaanse flieks op Showmax te kyk.
Meer
Mag, ambisie en gevaarlike geheime bots in 'Die Toring', ’n boeiende nuwe Afrikaanse telenovela wat eersdaags op kykNET première.
Meer
Aandag Showmax-intekenare! Julle kan tot einde-Mei gratis na programme en kanale op DStv Compact Stream kyk. Lees meer oor wat ná Showmax se sluiting vir intekenare gebied word.
Meer
Uys is bekommerd oor Nicolette se gesondheid en iets gebeur wat Elise se drome te verpletter. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Met Showmax se dae getel, gaan ons binnekort ’n groot gros Afrikaanse speelfilms, kortprente, reekse en dokkies op dié plaaslike stroomdiens moet groet. Maak dus ’n plan om vir oulaas een van die gewildste Afrikaanse flieks op Showmax te kyk.
Meer
Die soene is al vrylik uitgedeel in dié seisoen van ‘Op my eish’, maar net een het sover vir die voormalige rugbyspeler Ruan Smith laat wens dat tyd sal stilstaan.
Meer
’n Maand vol emosionele konfrontasies en dramatiese keerpunte wag op 'Skemergrond'-kykers.
Meer
’n Splinternuwe reeks van die Yellowstone-skepper Taylor Sheridan, 'The Madison'; kinkels en nog kinkels in die 50ste seisoen van 'Survivor'; en 'Niggies' se debuut op Showmax tel onder my top-keuses vandeesmaand.
Meer
Met die aanbreek van herfs waai haas verwoestende winde van verandering deur Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar die kykNET-sepie ‘Suidooster’ afspeel.
Meer
Al was sy aanvanklik geskok toe 'Op my eish!' se Ruan Smith haar huis toe gestuur het, het sy intussen iemand spesiaal ontmoet – iemand waaroor sy gaande is, vertel Maritha.
Meer
‘Suidooster’ se 12de seisoen skop op Maandag 2 Maart op kykNET en kykNET & kie af – hier is ons wenslysie van storielyne wat ons wil sien uitspeel op dié immergewilde sepie.
Meer
Die vroue raak al hoe meer kriewelrig met mekaar op kykNET se maatsoekreeks, ‘Op my eish!’– en almal is nie noodwendig baie subtiel met hul gevoelens jeens hul “teenstaanders” nie…
Meer
Rhafiek kry skokkende nuus wat die Samsodiens verpletter en Zoë en Angie begrawe – skynbaar – die strydbyl... Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in Maart kan uitsien.
Meer
Romanse? Check. Voorspelbaarheid (en tog ook nie). Check. Tranetrekkers? Check.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (23 tot 27 Februarie) op ‘Binnelanders’, ‘Suidooster’, ‘Diepe Waters’ en ‘Skemergrond’ kan uitsien.
Meer
Die naels is uit en die vroue se vuil wasgoed uitgehang in dié week se episode van kykNET se maatsoekreeks, 'Op my eish!'.
Meer
Die sepie-gunstelinge ‘Suidooster’ en ‘Binnelanders’, die kykNET-reekse ‘Niggies’ en ‘Magda Louw’ en Showmax se ‘Mince Jou Hare’ tel onder vanjaar se top-benoemdes vir die plaaslike Safta-toekennings.
Meer
‘Ons voel baie passievol daaroor dat karakters en storielyne oor die vermoë beskik om gesprekke oop te breek en genesing te bring,’ vertel ‘Een keer om die son’-medeskepper en -skrywer Donnalee Roberts oor hoekom dit belangrik was om ’n verslawingstorielyn in dié seisoen in te sluit.
Meer
Ons is maar net mense, ons dink met ons pense... En daar is wraggies baie plaaslike kosprogramme waarin lipafleklekker geregte opgedis word.
Meer
Van Sanet se smart in 'Diepe Waters' tot Siya en Bianca se samekoms op 'Suidooster' – sepietroues is altyd propvol verrassings. Hier is 16 sepietroues wat kykers allermins vir net die ‘I do’s’ sal onthou.
Meer
Dié seisoen van Op my eish! het nog ’n kinkel by nadat donkerkop Caitlin McLaren van Pretoria op eie stoom haar tasse gepak het…
Meer
Verlede week het die vroue mekaar fisiek op die veld getakel, maar in vandeesweek se episode het die vroue mekaar met snedige kommentaar en beledigings probeer plettervat. En so tussendeur het Ruan nog ’n vry-tjie ingepas…
Meer
In die maand van liefde kyk ons terug na ’n paar van ‘Boer soek ’n vrou’-deelnemers wat wel ware liefde gevind het.
Meer
Smeulende tonele is volop in dié reekse en flieks.
Meer
Sy eerste TV-rolle in 'Niggies' en 'Die Nuusmakers' het ons laat regop sit en nou is hy te sien as ’n nuwe karakter op die gewilde gesinsdrama 'Een keer om die son' se tweede seisoen. Leer ken vir Heinrich Wentzel.
Meer