Menu terloops

Features

‘Boer soek ’n vrou’: Dié paartjies het ons harte gesteel

In die maand van liefde kyk ons terug na ’n paar van ‘Boer soek ’n vrou’-deelnemers wat wel ware liefde gevind het. 

Meer
26

‘One Piece’, ‘G20’, ‘1923’, en nog: 20+ TV-reekse en flieks wat in SA geskiet is

Van 'One Piece', een van Netflix se reekse met die meeste kykertalle in 2023, tot die nuwe fliek 'G20' met die Oscar-bekroonde Viola Davis – hier is ’n lys van internasionale produksies wat of gedeeltelik, of heeltemal in Suid-Afrika verfilm is.

Meer
7

Shêm. ‘Diepe Waters’ se Sanet se slegte geluk ken geen perke nie

Of dit nou probleme met die bottel of die liefde is – as iets in Sanet (Nadia Valvekens) se lewe kan verkeerd gaan, sal dit. Daarop kan jy maar geld wed. Ons kyk terug na dié 'Diepe Waters'-karakter se grootste terugslae... sover.

Meer

Van koesisters tot hanepoot: Hoe ons sepies Suid-Afrikaanse erfenis met kos vier

Suid-Afrikaanse sepies is vol drama, geheime en skandale. Maar agter al die leuens en kinkels lê iets baie meer vertroostend... kos! Kos is al vir dekades ’n stil karakter op ons skerms, verweef in die storielyne en ’n herinnering aan ons wortels.

Meer

Die DNS van ‘Spoorloos’: Wat lê agter sukses van dié Afrikaanse kettingreeks?

Die DNS waaruit ’n seisoenale kettingreeks, soos kykNET se ‘Spoorloos’ opgebou word, bly seisoen ná seisoen dieselfde, terwyl die karakters, storielyn en die wêreld waarbinne dit afspeel, elke keer verander. Riëtte van der Wat het met skrywer en regisseur Francois Coetzee oor dié gewilde genre gesels.

Meer

Kyk nou: Agter die skerms op die stel van ‘Nêrens, Noord-Kaap Deel II’

Kom kyk saam met ons wat agter die skerms op die stel van 'Nêrens, Noord-Kaap Deel II' – wat vanaf volgende week op Showmax beskikbaar is – gebeur het. Al dié foto's is deur Zaheer Banderker geneem.

Meer
10

10 jaar van Showmax  

Dis nou al tien jaar sedert Showmax op 19 Augustus 2015 die TV-landskap in Suid-Afrika vir ewig verander het. Van ‘Tali’s Wedding Diary’ tot ‘Wyfie’ – hier is ons keur van tien oorspronklike Showmax-stories. 

Meer
5

Sepies: Vyf dapper storielyne wat gesprekke oor vroue se ervarings aangevuur het

Hierdie Vrouemaand kyk ons terug na vyf onvergeetlike sepiestorielyne wat nie net ons harte geraak het nie, maar ook gesprekke rondom vrouekwessies bevorder het. 

Meer

Koninginne van die kleinskerm: sepiesterre deel hul wysheid vir Vrouemaand

“Jou stem het waarde.” “Wees lief vir jouself.” “Staan op vir waarin jy glo.” Dít is van die boodskappe waarmee van Suid-Afrika se gunsteling-sepiesterre vir vroue wil bemoedig.

Meer

Donnalee Roberts oor die lewe se lag, huil, en ‘alles tussenin’

"Om ’n ma te word, definieer jou nie as ’n vrou nie," sê die aktrise Donnalee Roberts, wie se omsigtige en empatiese spel as Amé in 'Een keer om die son' – nou op Showmax – ’n besielende blik op die realiteit van vrouwees bied.

Meer

Agter die skerms: Hoe die wêreld van ‘Die brug’ geskep is

In die skaduryke stilte van die George-wildernis, waar mis aan die bome vasklou en die stilte oor ’n reuse-dam jou laat stilhou, is iets buitengewoons gebou. Nie net een brug nie, maar ’n hele wêreld. Ons het met 'Die brug' se produksieontwerper, Reg Hart, oor die skep van dié besonderse wêreld gesels.

Meer

Wie’s wie in ‘Die nuusmakers’? Ontmoet die karakters van dié Afrikaanse drama

Die stewige rolverdeling van kykNET se nuwe Afrikaanse dramareeks sluit akteurs soos Rolanda Marais, Brendan Daniels, Roeline Daneel, Arno Greeff, Lea Vivier en Kristen Raath in – om maar net enkeles uit te sonder...

Meer
5

Waar’s hulle nou? 5 ikoniese Afrikaanse akteurs wat die sepiewêreld vaarwel geroep het

Hoewel hulle nie meer daagliks op ons skerms verskyn nie, bly hierdie voormalige sepie- en TV-sterre deel van die kultuurstof van Suid-Afrikaanse televisie. Ons vertel jou meer van vyf ikoniese Afrikaanse akteurs wat ’n blywende indruk op kykers met hul toneelspel gemaak het, maar sedertdien hul vlerke gesprei en opwindende nuwe avonture buite sepieland onderneem het. 

Meer

Eerste blik op ‘Die nuusmakers’: Foto’s verklap meer oor nuwe reeks

FOTO'S: 'Die nuusmakers' première binnekort op kykNET – hier is jou eerste blik op die dramareeks en sy eersteklas rolverdeling.

Meer

Khadija Heeger: Die vele gesigte van ’n matriarg

'Skemergrond' se Khadija Heeger is ’n aktrise wat al baie lewens geleef het, diep liefgehad het, dapper geveg het en steeds bly groei, op en agter die skerm. Sy het met Tarren-Lee Habelgaarn gesels.

Meer
11

11 sepiemammas wat ons liefhet – én vir ons warm onder die kraag maak

Of hulle nou tough love uitdeel, inmeng in hul kinders se verhoudings, of hul kroos ten alle koste wil beskerm, dié 11 moeders en moederfigure is die hart (en drama) van ons sepies en telenovelas.

Meer

Met ‘Juffrou X’ groet Tertius Kapp en kie ‘die olifant in die hoek’

Afrikaanse televisie is lank nie meer net slapstick-komedies en voorspelbare gesinsdramas nie. Reekse soos 'Juffrou X' gee harde realiteite weer wat baie Suid-Afrikaners in die gesig staar, terwyl dit nooit vlymskerp stories prysgee nie. Riëtte van der Wat het met vervaardiger Berdene Burger en die skrywer en regisseur Tertius Kapp hieroor gesels.

Meer

Kyk nou: ‘Kokkedoor Vuur & Vlam’ S2 se beste oomblikke in foto’s

“Die land se beste Vuur & Vlam-span is . . . Lourens en Johan!” Met die wenners nog in sewende hemel, het Terloops ’n gallery van ons gunsteling foto-oomblikke tydens die tweede uittog van Kokkedoor Vuur & Vlam saamgestel. Kyk saam met ons terug.

Meer
16

Wie’s wie in ‘Juffrou X’? Ontmoet die karakters van dié Afrikaanse dramareeks op Showmax

Die rolverdeling van die grinterige Afrikaanse dramareeks, 'Juffrou X', nou op Showmax, sluit bekendes soos Trix Vivier, Bianca Flanders, Clayton Evertson en Brendan Daniels in, met die teks wat deur die bekroonde skrywer Tertius Kapp geskryf is.

Meer

‘Adolescence’ is noodsaaklike kykstof om samelewing aan skouers te skud

Die Britse reeks 'Adolescence', oor ’n dertienjarige seun wat ’n klasmaat doodsteek, behoort verpligte kykstof vir ouers en kinders en by skole te wees. Dit is ’n wekroep vir ’n samelewing wat besig is om kinders in die steek te laat.

Meer

‘Ek kan nie glo wat ons reggekry het nie’: Dís hoe die visuele wêreld van ‘Niggies’ geskep is

Elke liewe kledingstuk, motor en mat, word deel van die hartklop van ’n reeks soos ‘Niggies’. Die produksie- en -kostuumontwerpers van 'Niggies', Rocco Pool en Mariechen Vosloo, vertel hoe hulle visuele wêrelde vir TV skep.

Meer

Kyk nou: Agter die skerms op die stel van ‘Niggies’

FOTO'S: Kom saam met ons agter die skerms op die stel van kykNET se meevoerende nuwe dramareeks, 'Niggies'.

Meer
16

16 plaaslike realiteitsreekse wat jy nie moet misloop nie

Van boere wat liefde soek tot vurige versoeking – Suid-Afrikaanse realiteitsreekse is volop én propvol drama.

Meer

Van ‘Arendsvlei’ se Saartjie tot ‘Skemergrond’ se Gloria – Hunter Plaatjies se reis van kwesbaarheid en krag

Sedert haar TV-debuut in die Afrikaanse telenovela 'Arendsvlei' as Saartjie, het Hunter Plaatjies haarself gevestig as ’n aktrise wat haarself wil laat geld; een wat nie bang is vir uitdagings of om swaar, komplekse storielyne aan te pak nie. Sy vertel oor hoe sy egtheid en hart na haar ‘Skemergrond’-karakter se wêreld bring.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies