Van dáái yshokkiespelers tot ‘Bridgerton’ se Aspoestertjie-verhaal, die terugkeer van die geliefde vampierslagter Buffy en nog ’n 'Game of Thrones' spin-off – hier is ’n keur van die TV-reekse wat vanjaar op kykers wag.
Meer
Die volgende romantiese rondomtaliedans in 'Bridgerton', die terugkeer van die trefferreeks 'Een keer om die son', en die Afrikaanse weergawe van 'The Office' tel onder my top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Van die heerlike derde seisoen van ‘The White Lotus’ en Seth Rogen se briljante ‘The Studio’ tot die ingrypende dramareeks ‘Adolescence’ en die fabelagtige fanfare in ‘Wicked: For Good’ – hier is al die reekse en films wat benoemings vir 2026 se Golden Globes ontvang het, én waar jy dit plaaslik kan kyk.
Meer
Van een van die mees romantiese flieks van alle tye tot een baie, baie spesiale Kersbriefie – hier is ons keuse van Kersfeesflieks om oor dié feestyd te kyk.
Meer
‘Adolescence’, die tragiese vertelling oor ’n dertienjarige seun, Jamie (Owen Cooper) wat sy veertienjarige klasmaat op ’n parkeerterrein langs ’n speelgrond met ’n mes doodsteek, en ‘Hamnet’, ’n gedramatiseerde en onrusbarende blik op die lewe van William Shakespeare, was die groot wenners tydens vanjaar se Golden Globe-toekennings.
Meer
Die volgende romantiese rondomtaliedans in 'Bridgerton', die terugkeer van die trefferreeks 'Een keer om die son', en die Afrikaanse weergawe van 'The Office' tel onder my top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Van die onrusbarende ‘Adolescence’ tot Mark Ruffalo op sy enigmatiese beste in ‘Task’ – vanjaar het dié reekse uitgestaan.
Meer
Van die heerlike derde seisoen van ‘The White Lotus’ en Seth Rogen se briljante ‘The Studio’ tot die ingrypende dramareeks ‘Adolescence’ en die fabelagtige fanfare in ‘Wicked: For Good’ – hier is al die reekse en films wat benoemings vir 2026 se Golden Globes ontvang het, én waar jy dit plaaslik kan kyk.
Meer
Van een van die mees romantiese flieks van alle tye tot een baie, baie spesiale Kersbriefie – hier is ons keuse van Kersfeesflieks om oor dié feestyd te kyk.
Meer
Van ‘Finding Optel’ en 'The Wild Robot' tot ‘Fuller House’ en 'Een keer om die son' – daar is heelparty TV-reekse en flieks wat jy oor die lang skoolvakansie as gesin saam kan kyk.
Meer
Van 'One Piece', een van Netflix se reekse met die meeste kykertalle in 2023, tot die nuwe fliek 'G20' met die Oscar-bekroonde Viola Davis – hier is ’n lys van internasionale produksies wat of gedeeltelik, of heeltemal in Suid-Afrika verfilm is.
Meer
Die finale seisoen van die TV-fenomeen 'Stranger Things'; ’n nuwe 'Kokkedoor'; liefdesintrige in 'Maxton Hall' se tweede seisoen; en Guillermo del Toro se 'Frankenstein' tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Jo-Anne Reyneke en Cindy Mahlangu vertolk die hoofrolle in ‘Bad Influencer’, Netflix se nuwe plaaslike misdaaddrama oor ’n enkelma wat met ’n sosiale media-ster kragte saamspan om vervalste ontwerpershandsakke te verkoop.
Meer
’n Dokumentêre reeks oor Suid-Afrika se bekendste poetsbakker Leon Schuster; ’n ou kykergunsteling, ‘Vetkoekpaleis’, weer op die kassie; die tweede seisoen van die romantiese komedie ‘Nobody Wants This’; en ’n nuwe Afrikaanse drama, ‘Appels en tee’, met Diaan Lawrenson in die hoofrol, tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Romanse? Check. Voorspelbaarheid (en tog ook nie). Check. Tranetrekkers? Check.
Meer
Sukkel jy ook met ’n ‘The Summer I Turned Pretty’-babelas? Met dié popkultuur-fenomeen se derde – en finale – seisoen wat pas klaargemaak het, het ons ’n lys saamgestel van ander heerlike boeke soos dié trilogie deur Jenny Han wat in skitterende TV-reekse omskep is. Lekker kyk!
Meer
Hoe ver sou sy vir liefde gaan? Dié vraag is die spil waarom 'Beauty and the Bester', ’n nuwe driedelige dokkiereeks oor dr. Nandipha Magudumana en haar romantiese verhouding met die veroordeelde moordenaar en reeksverkragter Thabo Bester.
Meer
‘Nêrens, Noord-Kaap Deel II’ se première op Showmax, een van die beste Britse reekse nog, ‘Slow Horses’, en Jennifer Aniston en Reese Witherspoon se terugkeer in die vierde seisoen van die bekroonde ‘The Morning Show’ tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Van die spanningsvolle nuwe reeks 'The Pitt' tot die briljante goue oue, 'House' – in geval van nood, kyk hierdie mediese reekse om jouself met ’n skoot dokter-drama van verveeldheid te red...
Meer
Die briljante mediese drama 'The Pitt', onheilspellende raaisels in die tweede seisoen van 'Wednesday', die nuwe seisoen van 'Boer soek ’n Vrou' en die volgende uittog van die 'Spoorloos'-franchise tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Van 'Boetie Boer' en 'Devildorp' tot 'Dahmer' en 'Catch Me a Killer'... En nou ook die onthutsende nuwe ware misdaad-dokkiereeks 'The ABC Killer': dié TV-programme delf diep die donker in...
Meer
’n Nuwe ‘Matlock’, Magda Louw op haar stukke, aksie-satisfaksie in ‘The Old Guard 2’, en die slotseisoen van die meesleurende reeks ‘The Sandman’ tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Winter is die perfekte tyd om binnenshuis te bly, onder ’n kombers in te kruip en sonder skuldgevoel op “next episode” te kliek. Hier is tien plaaslike reekse en flieks wat jy nou kan kyk.
Meer
Van die wonderlike Afrikaanse reekse 'Wyfie', 'Spooksoeker' en 'Trompoppie' op Showmax, tot die internasionale trefferkomedies 'Never Have I Ever' en 'Fuller House' op Netflix – hier is nege reekse wat jy saam met jou tiener (of alleen!) kan kyk.
Meer
Met die Afrikaanse dramareeks, 'Die nuusmakers', wat tans op kykNET uitsaai, vertel ons jou meer oor agt ander fassinerende en aangrypende stories wat in en om die nuuskantoor afspeel.
Meer
Die tweede aflewering van een van die grootste plaaslike TV-reekse nog – 'Shaka iLembe'; die stroperige romkom-vervolg, 'Semi-soeter' met skermbekendes Anel Alexander en Nico Panagio; die werklik wilde dokkiereeks 'Chimp Crazy'; en die vierde uittog van die bekroonde komediereeks 'Hacks', tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Wat om te kyk: 'Die nuusmakers', ’n nuwe Afrikaanse drama wat persoonlike en professionele drama in die nuuskantoor in oënskou bring; die gewilde avontuur-realiteitsreeks 'Die brug' se tweede uittog; Tina Fey in 'The Four Seasons', ’n reeks wat raakvat soos min; en Bridget Jones se vierde fliekavontuur – dié stories en meer tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Die Britse reeks 'Adolescence', oor ’n dertienjarige seun wat ’n klasmaat doodsteek, behoort verpligte kykstof vir ouers en kinders en by skole te wees. Dit is ’n wekroep vir ’n samelewing wat besig is om kinders in die steek te laat.
Meer