VIA sorg in Oktober vir lekker kykstof met Neels van Jaarsveld se troeteldierstories, kombuiskuiers saam met Aneeka Papier en kookinspirasie van Herman Lensing. Jong kunstenaars wys hul staal in Gekies vir die kollig!, terwyl Die beste in die Noorde wegbreekidees bied. Huisgenoot: Ware lewensdramas keer ook terug vir sy twintigste seisoen.
Meer
Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.
Meer
Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.
Meer
Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Twee pasmaats se kuiertyd op die plaas het tot ’n einde gekom toe die eerste groep boere in van 'Boer soek ’n vrou' hul finale keuses moes maak.
Meer
In die nuutste episode van 'Boer soek ’n vrou', kykNET se gewilde maatsoekreeks, het die spanning na ’n nog hoër rat oorgeskakel.
Meer
In hierdie episode het Leah en die Lottoland-span se bussie by ’n dorp ingedraai wat landwyd bekend is vir daardie ontwykende vroulike ryloper waaroor daar al ’n fliek gemaak is en ook ’n liedjie deur Anton Goosen geskryf is – Uniondale.
Meer
"Ons ontmoet mense op moeilike oomblikke in hul lewens, hoor hoe hul gesinne daardeur geraak word en leer die kundiges ken wat saam met hulle na oplossings soek," vertel die aanbieder Kabous Meiring oor die nuwe reeks, 'Ons gesels gesondheid'.
Meer
“Vir twee harte om mekaar te vind, moet daar so min as moontlik onbeantwoorde vrae tussen die boer en sy pasmaat lê,” het Reandi Grey, aanbieder van 'Boer soek ’n Vrou', met die aanvang van vandeesweek se episode gesê.
Meer
Suid-Afrikaanse sepies is vol drama, geheime en skandale. Maar agter al die leuens en kinkels lê iets baie meer vertroostend... kos! Kos is al vir dekades ’n stil karakter op ons skerms, verweef in die storielyne en ’n herinnering aan ons wortels.
Meer
Die harte is hoopvol in die 18de seisoen van 'Boer soek ’n vrou', maar sover is die soeke na liefde nog net rampspoedig vir van die boere gewees.
Meer
Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (31 Augustus tot 4 September) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer
Onsekerheid neem toe op Willie se plaas nadat een van sy drie kuiergaste besluit om hom eerder te groet in vandeesweek se episode van ‘Boer soek ’n vrou’. Intussen stuur Arno die eerste kuiergas huis toe, terwyl JD en sy twee pasmaats nog tyd kry om die vrae tussen hulle uit te klaar.
Meer
Tracey-Lee Oliver is al sedert episode 1 deel van die Afrikaanse telenovela 'Diepe Waters', maar kykers was geskok toe haar geliefde karakter Pam ná ’n tragiese skietvoorval vandeesweek gesterf het. Tracey-Lee het met Terloops gesels.
Meer
Die aktrise en regisseur Nina Swart, wat bekendheid as die geliewe Wilmien in '7de Laan' verwerf het, keer na etlike jare terug na die kassie as ene Elzette Potgieter in 'Suidooster'.
Meer
In die mieliedriehoek van die Oos-Vrystaat het 'Lottoland help ’n dorp' se Leah by Reitz gaan inloer, die dorpie wat deur die inwoners as die hoofstad van die Oos-Vrystaat bestempel word.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (24 tot 28 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Diepe Waters’ kan uitsien.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (17 tot 21 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer
Die boere moes in vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' weer hul harte op die spel plaas en net drie potensiële pasmaats kies om verder deel van die reeks te wees... Maar dit was nie sonder drama nie!
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (10 tot 14 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer
Tien afsprake, net vyf plekke: Só het die boere ná 'Boer soek ’n vrou' se blitsafsprake gekies.
Meer
“Jou stem het waarde.” “Wees lief vir jouself.” “Staan op vir waarin jy glo.” Dít is van die boodskappe waarmee van Suid-Afrika se gunsteling-sepiesterre vir vroue wil bemoedig.
Meer
‘Boer soek ’n Vrou’ se nuutste seisoen het reeds sy eerste suksesverhaal: Junior (35), van Bethlehem in die Vrystaat, en een van sy briefskrywers gaan in September vanjaar trou.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (3 tot 7 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer
Die ‘Lottoland help ’n dorp’-span se volgende transformasie-projek het in Concordia in die Noord-Kaap ontvou.
Meer
In vandeesweek se episode van ‘Boer soek ’n vrou’ vind ons uit watter vyf boere die meeste briewe ontvang het.
Meer
Die akteur Luan Jacobs het onlangs sy verskyning in Suidooster gemaak as Lendré Blomkamp, ’n geharde nutsman met ’n moeilike verlede en ’n sterk oorlewingsinstink. Luan vertel meer oor die uitdagende rol.
Meer