Menu terloops

telenovela

‘Skemergrond’ in Maart: Dié storielyne draai spanningdrade stywer

’n Maand vol emosionele konfrontasies en dramatiese keerpunte wag op 'Skemergrond'-kykers.

Meer

‘Diepe Waters’: Dié 6 storielyne gaan Boskruin op hol jaag in Maart

Vandeesmaand is dit verraad, geweld en finansiële onderduimsheid wat die fondasie van Boskruin in ‘Diepe Waters’ skud. 

Meer

Jou ‘Dikker as water’-kykgids vir Maart 2026

Fatih en Aylin word op heterdaad betrap en ʼn papegaai het almal op horings... Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op ‘Dikker as water’-kykers wag.

Meer

Sepievoorskou: Geheime by dosyne en ’n kykergunsteling se lewe in gevaar

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (2 tot 6 Maart) op ‘Suidooster’, ‘Binnelanders’ en ‘Skemergrond’ kan uitsien.

Meer

‘Skemergrond’: Wie’s die nuwe Louw op Gemoedsdrif?

Keenan Arrison, bekend vir sy hoofrol vir 'The Heart is a Muscle', Suid-Afrika se inskrywing vir 2026 se Oscars, sluit by 'Skemergrond' aan as ene PJ Louw – en nes die ander Louws is daar ook taamlik geraamtes in sy kas...

Meer

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Maart 2026

JP maak ’n reuse-onthulling en Erica kom voor ’n moeilike keuse te staan. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Diepe Waters’-kykgids vir Maart 2026

Blom daar romanse tussen Rossouw en Leandri? En gaan Liam se geheime op die lappe kom? Hier is waarna ‘Diepe Waters’-kykers vandeesmaand kan uitsien.

Meer

‘Ek haat hom’: ‘Diepe Waters’ se Izak Davel vertel oor ‘psigopaat’ Schalk

Die akteurs Izak Davel en Christel van den Bergh maak hart oop oor hul gelaaide 'Diepe Waters'-storielyn en kykers se wipwaentjierit soos die Viljoen-gesin uitmekaarval.

Meer

Van boelie na held: Kruger Coetsee terug as ‘Diepe Waters’ se Sam

Met die terugkeer van die 'Diepe Waters'-karakter Sam na die storie, sien kykers tans hoe ’n groot transformasie ontvou. Die jong akteur Kruger Coetsee vertel meer oor sy vertolking van dié storielyn.

Meer

Sepievoorskou: Eens verlief, weer verlief? Steeds ’n groot fout!

Dit is die maand van liefde en ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (9 tot 13 Februarie) op 'Binnelanders', 'Suidooster' en 'Skemergrond' kan uitsien. 

Meer

‘Skemergrond’ in Februarie: Hou dié storielyne dop

Februarie beloof om ’n maand van intense emosie en nuwe uitdagings in ‘Skemergrond' se Gemoedsdrif te wees…

Meer

‘Diepe Waters’: Dié 5 storielyne sorg vir drama in Februarie

Spanning loop hoog in Boskruin wanneer die vete tussen Marco en Sam uiteindelik breekpunt bereik, en Gys homself in die middel van verskeie professionele én persoonlike vure bevind...

Meer

Jou ‘Dikker as water’-kykgids vir Februarie 2026

Ömer beland in die tronk en moeilikheid broei tussen Fatih en Doğa. Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op ‘Dikker as water’-kykers wag.

Meer

Jou ‘Dikker as water’-kykgids vir Januarie 2026

Kıvılcım en Ömer verklaar hul liefde en Doğa is vasbeslote om Nursema te help... Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op ‘Dikker as water’-kykers wag.

Meer

‘Skemergrond’: Kyk wie kom krap dinge lekker deurmekaar!

Asof daar nie al genoeg drama hierdie jaar in Gemoedsdrif was nie... Die aktrise Emily-Rose van Diemel kom krap nou ook die kaarte deurmekaar met haar gasverskyning as ene Melanie de Jager in 'Skemergrond'.

Meer

‘Skemergrond’: Dié 5 storielyne het kykers vasgenael gehou in 2025

Van Hazel se affair tot die dramatiese wyse hoe dwelmbaas Beeno uiteindelik vasgetrek is – dié was van ‘Skemergrond’ se grootste storielyne vanjaar.  

Meer

Jou ‘Dikker as water’-kykgids vir Desember 2025

Dis nie maanskyn en rose tussen Doğa en Fatih nie en Nursema waag groot... Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op ‘Dikker as water’-kykers wag.

Meer
7

Shêm. ‘Diepe Waters’ se Sanet se slegte geluk ken geen perke nie

Of dit nou probleme met die bottel of die liefde is – as iets in Sanet (Nadia Valvekens) se lewe kan verkeerd gaan, sal dit. Daarop kan jy maar geld wed. Ons kyk terug na dié 'Diepe Waters'-karakter se grootste terugslae... sover.

Meer

‘Skemergrond’ se Mario Haupt oor dáái skokkende wending

Toe die akteur Mario Haupt hoor wat sy 'Skemergrond'-karakter, Ronnie Maarman, se voorland is, was hy net so geskok soos die kykers wat nie kon glo watter wending dié telenovela se storielyn vandeesweek geneem het nie.

Meer

Jou ‘Dikker as water’-kykgids vir November 2025

Doğa maak ’n groot besluit oor haar studies terwyl ’n misverstand tussen Pembe en Abdullah ontstaan. Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op 'Dikker as water'-kykers wag.

Meer

‘Diepe Waters’ se dubbeltroue eindig met ’n groot skok!

Met die waarheid nou onthul, hang Fourie se toekoms aan ’n dun draadjie.

Meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies