Menu terloops

Drama & Komedie

kykNET se nuwe mini-dramareeks is ’n verhaal van verlies, vergifnis en hoop

Twee mans se paaie kruis in ’n ondersteuningsgroep ná die verlies van geliefdes. kykNET se 'Elke donker wolk' verken hoe ’n onverwagse vriendskap ruimte skep vir vergifnis, genesing en hoop.

Meer

Vyf redes hoekom jy nuwe Deon Meyer-rillerreeks móét kyk

'INVISIBLE', 'n nuwe M-net-rillerreeks, gegrond op ’n Deon Meyer-verhaal, verken mag, korrupsie en geheimhouding vanuit die Limpopo-bosveld.

Meer

Alles wat jy moet weet oor ‘Taktiek’ se tweede seisoen

Schusterton bly die land se veiligste dorpie, maar 'Taktiek' se tweede seisoen, wat binnekort op kykNET begin, loop oor van moeilikheid. Lisa se pa word haar sakevyand, die span trek na ’n ou kerk, en muisneste en familieprobleme hou almal op hul tone.

Meer

Chanél Muller oor ‘Sy, die meeue en die Heilige Gees’

"Enige persoon se geloofsreis is ’n baie persoonlike reis, en dit gebeur alles baie innerlik", sê Chanel Muller, die skrywer, regisseur en vervaardiger van die kykNET-reeks 'Sy, die meeue en die Heilige Gees'.

Meer

‘Sy, die Meeue en die Heilige Gees’: Nuwe minireeks verken ma-wees én geloof

’n Splinternuwe karaktergedrewe dramareeks, 'Sy, die Meeue en die Heilige Gees', neem kykers op ’n intieme reis deur die uitdagings van moederskap en geloof.

Meer

Kyk nou: Lokprent vir nuwe Deon Meyer-reeks, ‘Invisible’ terg met naelbyt-spanning

'Invisible', gegrond op Deon Meyer se topverkoper-roman, 'Onsigbaar', spog met ’n sterbelaaide rolverdeling wat die Australiese aktrise Abbie Cornish, die Skotse akteur Dougray Scott, asook plaaslike talent soos Tim Theron, Frank Rautenbach en Kim Engelbrecht insluit.

Meer

‘Beter as Gister’ se Elton Landrew oor verlies en tweede kanse

Die gesinsdrama 'Beter as gister' roer met diep menslike stories wat eerlik en aangrypend vertel word. Die akteur Elton Landrew gesels oor dié reeks en sy karakter, Tariq Cupido.

Meer

‘Koek’ se tweede seisoen nou gereed vir kykmarathon

Die hele heerlike donker verhaal van 'Koek' se tweede seisoen – al 10 episodes – is nou op DStv Stream beskikbaar om te stroom.

Meer

Leandie du Randt sink haar tande in ‘Koek’ se Veronika

In 'Koek' se tweede seisoen verras Leandie du Randt as Veronika, ’n karakter met veel meer kompleksiteit as wat haar voorkoms verklap. Sy gesels oor hoe die rol haar uitgedaag het om sonder oordeel te speel, en hoe toneelspel haar help om seer in haar eie lewe te verwerk.

Meer

‘Ontwaak’ word ‘wakker’ in die spanning tussen vryheid en behorendheid

Skrywer Wessel Pretorius en regisseur André Velts pak met die rillerreeks 'Ontwaak' weer ’n keer ’n storie van kwesbaarheid, behorendheid en identiteit aan.

Meer

‘ONTWAAK’: ‘Koek’ se Cindy Swanepoel, ‘Reënboogrant’ se Minke Marais in nuwe Afrikaanse rillerreeks

’n Nuwe Afrikaanse rillerreeks op DStv Stream, 'ONTWAAK', met Cindy Swanepoel en Minke Marais in die hoofrolle, bring vrae oor behorendheid – en wat ons sal prysgee vir aanvaarding – onder die loep.

Meer

Boeiende ‘Beter as Gister’ oor meer as net pa-wees

In TV-skeppers René en Corné van Rooyen se nuutste familiedrama, ‘Beter as Gister’, word kykers in ’n maalkolk van uiteenlopende gesinsdinamikas – eg en resonerend – gedompel, terwyl tradisoneel aanvaarde idees van familierolle, uitgedaag word. 

Meer

‘Beter as Gister’ se Corné van Rooyen vertel oor die ‘reeks van die pappas’ en pa-wees

“Ek ruil haar doek om en kry amper ’n staande applous. Ek stap met haar rond om haar aan die slaap te kry en mense sê: ‘Sjoe, jy is darem ’n goeie pa’. Maar wanneer ’n vrou presies dieselfde doen, is sy nie ’n held nie. Sy is net ’n ma.” Corné van Rooyen vertel oor hoe die emosionele kern vir die nuwe dramareeks ‘Beter as Gister’ reeds in die begindae van pa-wees begin vorm aanneem het.

Meer

‘Koek S2’: Frank Opperman, De Klerk Oelofse en Leandie du Randt vertel meer oor hul karakters wat monde laat oophang  

Deel van die tweede seisoen van Christiaan Olwagen se bekroonde 'Koek'-wenresep is ’n rits nuwe karakters wat die veteraan Frank Opperman, asook De Klerk Oelofse en Leandie du Randt insluit.

Meer

‘Die Oord’: Tyd vir die laaste episode… het jy die raaisel ontsyfer?

Met die hoogsverwagte finale episode van 'Die Oord' wat op Dinsdag, 23 Junie om 20:00 op kykNET uitgesaai word, sit kykers die laaste leidrade aanmekaar. Ná ses moorde bly een ding seker: niemand in Kalfiebaai is wie hulle voorgee om te wees nie.

Meer
12

‘Koek S2’: Só lyk die bestanddele van die bekroonde Christiaan Olwagen-reeks se wenresep

Die tweede seisoen van die bekroonde misdaadkomedie 'Koek' is ná drie aflewerings in volle swang – hier is 12 interessante feite oor die reeks.

Meer

Kyk nou: Agter die skerms op die stel van ‘Koek’ se tweede seisoen

Die tweede seisoen van die bekroonde misdaadkomedie 'Koek' blyk die een wilde episode ná die ander te wees. Wolflight Films wys wat agter die skerms tydens verfilming gebeur het.

Meer

‘Vrouwees is morsig’ – ‘Koek’ S2-mederegisseur Eva du Preez oor hoe die reeks grense verskuif en stereotipes afbreek

"Daar is ongelooflik baie waarde daarin om vroue op ’n meer komplekse, eerlike en menslike manier op skerm uit te beeld," vertel Eva du Preez, mede-regisseur van die bekroonde Afrikaanse misdaadkomedie 'Koek' se tweede seisoen.

Meer

‘Koek’ se tweede seisoen ’n tuimeltreinrit van oorlewing in hoogste rat

Die tweede seisoen van die bekroonde Afrikaanse misdaadkomedie ‘Koek’ ontgin ’n wêreld van kontraste waarin meeslepende Machiavellisme soos room bo-op die morsige chaos van ’n vrou se alledaags geskep word. 

Meer

Kry vir jou nog ‘Koek’! Bekroonde misdaadkomedie keer terug met tweede seisoen

"As jy met die duiwel wil dans, wees reg vir die hel …” Die grusame eskapades van ’n voorstedelike huisvrou en ’n ongenaakbare bendebaas woed voort in die tweede seisoen van Wolflight Films se misdaadkomedie 'Koek', wat eersdaags op DStv Stream begin.

Meer

‘Beter as Gister’: Als wat jy van dié nuwe Afrikaanse dramareeks moet weet

Hoekom word pa’s aan ’n ander standaard as ma’s gemeet? Dít was die vraag wat die idee geplant het vir die nuwe dramareeks, 'Beter as Gister', wat 30 Junie op kykNET begin uitsaai.

Meer

‘Die oord’: 5 goed wat jy van dié raaiselreeks moet weet

Niks soos ’n bietjie moord en intrige om kykers voor die kassie vasgenael te hou nie – hier is wat jy van 'Die oord' moet weet.

Meer

‘Die Toring’: Nog Afrikaanse drama op pad na die kassie in nuwe telenovela

Mag, ambisie en gevaarlike geheime bots in 'Die Toring', ’n boeiende nuwe Afrikaanse telenovela wat eersdaags op kykNET première.

Meer

Kyk nou: Agter die skerms op die stel van nuwe Afrikaanse komedie, ‘Mevrou Fourie en kie’

Terloops gee vir jou ’n blik agter die skerms op die stel van die komediereeks 'Mevrou en Kie' wat in April op kykNET begin. Dié reeks sien ook die terugkeer van Henriëtta Gryffenberg tot die kassie in die hoofrol.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies