Menu terloops
In Wat om te kyk [8 Aug 2023]

Safta-toekennings 2023: ‘Binnelanders’, ‘Suidooster’, ‘Donkerbos’ en ‘Hotel’ ryg benoemings in


Die Showmax-reekse ‘Donkerbos’, ‘Steinheist’ en ‘Tali’s Joburg Diary’, asook kykNET se ‘Hotel’, ‘Binnelanders’ en ‘Suidooster’, en M-Net se ‘Recipes for Love and Murder’ en ‘Desert Rose’ is onder die plaaslike TV-reekse wat vandeesweek benoemings vir die 17de Safta-toekennings ontvang het.

Safta-toekennings 2023: ‘Binnelanders’, ‘Suidooster’, ‘Donkerbos’ en ‘Hotel’ ryg benoemings in

Die Safta-toekennings word deur die Nasionale Rolprent-en-videostigting (NRVS) aangebied en is op plaaslike televisie- en rolprentproduksies gespits. 

Oudergewoonte is dit kykers se stemme wat die wenners in twee Safta-kategorieë, beste televisieaanbieder en gewildste telenovela of sepie (sien benoemingslys hiernaas), bepaal. Kykers kan vanaf Donderdag, 10 Augustus tot 27 September stem – die stemkodes sal op die Saftas se sosiale media platforms deurgegee word. 

Die toekennings word oor twee aande – 29 en 30 September – gehou en sal op YouTube asook op DStv Stream, Mzansi Magic (kanaal 161) en SABC 3 (kanaal 193) regstreeks om 19:00 uitgesaai word.

Erica Wessels SAFTA Donkerbos
Erica Wessels is vir haar rol in Donkerbos as beste aktrise benoem. Foto: Showmax/Verskaf

Kyk hier wie almal benoem is

Beste klank in ’n dokumentêr

KUSASA

Map1mp1: The Makazole Mapimpi Story

SanDance

Steinheist (lees ons resensie hier)

Senzo: Murder of a Soccer Star

Beste redigering in ’n dokumentêr

KUSASA

My Name is Reeva

Pale Ya Kosa

Rassie

Steinheist

Beste rolprentfotografie in ’n dokumentêr

Against All Odds: The Alwyn Uys Story

Changemaker – Simphiwe Rorwana

Die Groot Niks

KUSASA

Rassie

Beste regie in ’n dokumentêr

Girl, Taken (lees ons resensie hier)

Lobola, A Bride’s True Price

Steinheist

Beste kort dokumentêr

A Camera on my Lap

Changemaker – Simphiwe Rorwana

Tribe

This Side of Fabulous

Beste TV-dokumentêr

KUSASA

Senzo: Murder of a Soccer Star

Steinheist

Beste dokumentêre rolprent

Girl, Taken

Lobola, A Bride’s True Price?

War Dogs and I

Beste kinderprogram

Takalani Sesame – Seeing Red Not Yellow

Nick Music Africa

Words and Numbers (S10)

Beste opvoedkundige program

Aganang

Shuga: What Makes A Man

Suid-Kalahari Stories (episode 13)

Beste feitelike program

Ingono Yomsamo

Rebounders: Grizelda Grootboom

Strangers You Know – Anene Booysen

Beste kompetisie-werklikheidsreeks

Show Dance Yo Dumo (S1)

Die groenste vingers (S2)

Houvrou of trouvrou

The Taste Master SA

Tropika Island of Treasure All Stars

Beste gestruktureerde sepie of werklikheidsreeks

DJ Zinhle – The Unexpected Season

Life With Kelly Khumalo (S3)

Living the Dream With Somizi (S5)

Uthando Nes’thembu

Famous and African (S1)

Beste gestruktureerde of dokkie-werklikheidsreeks

Privaatspeurders

Love Goes Wild (S1)

Our Perfect Wedding (S12)

Sex in Afrikaans

Weskusbewoners

Sex in Afrikaans, a new Showmax Original debuting on 14 February 2022. SAFTA Safta Safta-toekennings
Sex in Afrikaans is ’n Showmax-dokkiereeks en werp lig op die sekslewens van die Afrikaanse gemeenskap. Foto: Verskaf

Beste jeugprogram

Ekse Live

SA’s Hottest MCs 2022

Trend (S1)

Yo MTV Raps Uncapped

Beste aanlyn-inhoud

Actor Spaces Masterclasses (S1)

Minder as niks (Less than Nothing)

Lunch With Hitler

Beste leefstylprogram

Homegrown Taste South Africa (S1)

Spasie (S1)

Spyskaart

Beste aktualiteitsprogram

Funny Farm

Medical Xenophobia

Mining Takedown

Beste TV-fliek

Geleende tyd

The Payback

Whatever It Takes

Beste internasionale formaat

MasterChef SA

My Kitchen Rules South Africa (S4)

Survivor South Africa: Return of the Outcasts

Beste vermaaklikheidsprogram

In die kollig met (S2)

Miss South Africa 2022 Live

Noot vir noot (S46)

Beste verskeidenheidsprogram

Mzansi Icons

Sunday Sexy Love

Invite (S2)

Beste haarstilering en grimering in ’n TV-komedie

Hotel (S5)

How to Ruin Christmas (S3)

Tali’s Joburg Diary

Beste kostuums (wardrobe) in ’n TV-komedie

Hotel (S5)

How to Ruin Christmas (S3)

Tali’s Joburg Diary

Beste klank in ’n TV-komedie

Hotel (S5)

How to Ruin Christmas (S3)

Ses’Top La

Beste kunsregie in ’n TV-komedie

Hotel (S5)

How to Ruin Christmas (S3)

Ou Toppies (S1)

Beste redigering in ’n TV-komedie

Hotel (S5)

How to Ruin Christmas (S3)

Tali’s Joburg Diary

Beste draaiboek van ’n TV-komedie

How to Ruin Christmas (S3)

Ou Toppies (S1)

Tali’s Joburg Diary

Beste rolprentfotografie in ’n TV-komedie

Hotel (S5)

How to Ruin Christmas (S3)

Karavaan

Beste regie in ’n TV-komedie

Hotel (S5)

How to Ruin Christmas (S3)

Tali’s Joburg Diary

Beste grimering en haarstilering in ’n TV-drama

Blood Psalms

Desert Rose (lees ons resensie hier)

Donkerbos (lees ons resensie hier)

Savage Beauty

Beste kostuums in ’n TV-drama

Desert Rose

Donkerbos

Lavish

Beste klank in ’n TV-drama

Blood and Water (S3)

Dinge van ’n kind (lees ons resensie)

Donkerbos

The Brave Ones

Melissa Myburgh Dinge van 'n Kind Safta Safta-toekenning
Melissa Myburgh as Mart in Dinge van ’n Kind. Foto: Verskaf

Beste oorspronklike klankbaan

Donkerbos

Fraksie

Ludik

Beste kunsregie in ’n TV-drama

Blood and Water (S3)

The Brave Ones

Savage Beauty

Beste redigering in ’n TV-drama

Justice Served (S1)

Recipes for Love and Murder

The Brave Ones

Beste rolprentfotografie in ’n TV-drama

Blood Psalms

Justice Served (S1)

Lavish

Beste draaiboek van ’n TV-drama

Ayeye: Stripped

Entangled (S1)

Good Men

The Republic

Beste regie in ’n TV-drama

Desert Rose

Donkerbos

Recipes for Love and Murder

Beste grimering en haarstilering in ’n sepie of telenovela

Diepe Waters

House of Zwide

Legacy

Suidooster

Beste kostuums in ’n sepie of telenovela

House of Zwide

Legacy

The Blackdoor (S1)

The Estate

Beste klank in ’n sepie of telenovela

Binnelanders

Diepe waters

Legacy

Suidooster

The River

Beste redigering in ’n sepie of telenovela

Diepe Waters

Legacy

Redemption

Beste oorspronklike klankbaan in ’n telenovela

The Blackdoor (S1)

Legacy

The River

Beste rolprentfotografie in ’n telenovela

Diepe Waters

House of Zwide

The Blackdoor (S1)

The River

Beste kunsregie in ’n sepie of telenovela

Diep City (S2)

Legacy

Suidooster

The Estate

Beste draaiboek van ’n telenovela

Diep City (S2)

Diepe Waters

Giyani – Land of Blood

Legacy

The River

Beste regie in ’n telenovela

Arendsvlei

The River

The Wife

Beste draaiboek van ’n sepie

Generations: The Legacy

Scandal!

Uzalo

Beste regie van ’n sepie

Binnelanders

Scandal!

Suidooster

Beste grimering en haarstilering in ’n fliek

Gaia

Silverton Siege

Stiekyt

Beste kostuumontwerp in ’n fliek

Gaia

Silverton Siege

Stiekyt

Beste klankontwerp in ’n fliek

Gaia

Indemnity

Office Invasion

Silverton Siege

Stiekyt

Beste redigering in ’n fliek

Indemnity

Office Invasion

Pou

Silverton Siege

Wild is the Wind

Beste produksieontwerp in ’n fliek

Gaia

Stiekyt

Silverton Siege

Beste oorspronklike klankbaan in ’n fliek

Gaia

Mense van die wind

Mlungu Wam (Good Madam)

Beste rolprentfotografie in ’n fliek

Amandla

Gaia

Indemnity

Silverton Siege

Stiekyt

Beste draaiboek van ’n fliek

Silverton Siege

The Umbrella Men

Wild is the Wind

Beste studentefliek

Duplexity

Shumba

Stay

Beste vroulike byspeler in ’n sepie

Odelle de Wet (Binnelanders)

Dieketseng Mnisi (Skeem Saam)

Marion Holm (Suidooster)

Beste manlike byspeler in ’n sepie

Charlie Bouguenon (Binnelanders)

Gerald Steyn (Binnelanders)

Katlego Letsholonyana (Skeem Saam)

Beste vroulike byspeler in ’n telenovela

Siphesihle Ndaba (Gomora)

Brenda Mukwevho (House of Zwide)

Deli Malinga (Redemption)

Sthandiwe Kgoroge (Redemption)

Beste manlike byspeler in ’n telenovela

Charles Baloyi (Giyani – Land of Blood)

Ayanda Daweti (Gomora)

Khaya Mthembu (Gomora)

Thulani Mtsweni (Gomora)

Wanda Zuma (House of Zwide)

Beste aktrise in ’n sepie

Cindy Swanepoel (Binnelanders)

Refilwe Madumo (Generations: The Legacy)

Elizabeth Serunye (Skeem Saam)

Harriet Manamela (Skeem Saam)

Beste akteur in ’n sepie

Clint Brink (Binnelanders)

Melusi Mbele (Scandal!)

Irvine van der Merwe (Suidooster)

SUIDOOSTER NAZEEM Sepievoorskou Safta Safta-toekenning
Nazeem (Irvine van der Merwe) maak heeltyd moeilikheid in Suidooster. Foto: Verskaf

Beste aktrise in ’n telenovela

Matshepo Maleme (House of Zwide)

Kgomotso Christopher (Legacy)

Michelle Botes (Legacy)

Jo-Anne Reyneke (The Estate)

Tsholofelo Matshaba (The River)

Sindi Dlathu (The River)

Beste akteur in ’n telenovela

Dawid Minnaar (Legacy)

Themba Ndaba (Redemption) (S1)

Lawrence Maleka (The River)

Presley Chweneyagae (The River)

Beste sepie

Binnelanders

Scandal!

Suidooster

Beste telenovela

Arendsvlei

Legacy

The Blackdoor

The River

The Wife

Beste vroulike byspeler in ’n TV-drama

Nicole Holm (Donkerbos)

Charmaine Mtinta (Makoti) (S2)

Jennifer Steyn (Recipes for Love and Murder)

Nthati Moshesh (Savage Beauty)

Beste manlike byspeler in ’n TV-drama

Mothusi Magano (Blood Psalms)

Siyabonga Thwala (eHostela) (S3)

Morné Visser (Justice Served) (S1)

Tony Kgoroge (The Brave Ones)

Beste aktrise in ’n TV-drama

Thando Thabethe (Housekeepers) (S3)

Lerato Mvelase (Justice Served) (S1)

Rosemary Zimu (Savage Beauty)

Beste akteur in ’n drama

Mpho Modikoane (Entangled) (S1)

Craig Urbani (Makoti) S2

Don Nawa (Makoti) (S2)

Zane Meas (Ludik)

Jason Willemse (Ubettina Wethu) (S2)

Beste TV-drama

Blood Psalms

Donkerbos

Justice Served (S1)

Lavish

The Brave Ones

Beste vroulike byspeler in ’n TV-komedie

Martelize Kolver (Hotel) (S5)

Mila Guy (Hotel) (S5)

Denise Zimba (How to Ruin Christmas) (S3)

Kate Normington (Tali’s Joburg Diary)

Beste manlike byspeler in ’n TV-komedie

Schalk Bezuidenhout (Hotel) (S5)

Desmond Dube (How to Ruin Christmas) (S3)

Trevor Gumbi (Ses’Top La)

Warren Masemola (Ses’Top La)

Beste aktrise in ’n TV-komedie

Simoné Pretorius (Hotel) (S5)

Thando Thabethe (How to Ruin Christmas) (S3)

Julia Anastasopoulos (Tali’s Joburg Diary)

Beste akteur in ’n TV-komedie

James Borthwick (Hotel) (S5)

Michael Mabizela (Kwa Mamazala)

Tobie Cronjé (Ou Toppies) (S1)

Beste TV-komedie

Hotel (S5)

How to Ruin Christmas (S3)

Tali’s Joburg Diary

Beste kortfliek

Cogito Ergo Sum (I Think Therefore I Am)

Katvis

Leemtes en Leegheid

Beste vroulike byspeler in ’n fliek

Nqobile Sipamla (Amandla)

Indalo Stofile (Surviving Gaza)

Awethu Sharon Hleli (You’re My Favourite Place)

Khayakazi Kula (You’re My Favourite Place)

Beste manlike byspeler in ’n fliek

Thabo Rametsi (Amandla)

Abduragmaan Adams (Indemnity)

Arnold Vosloo (Silverton Siege)

Chris Chameleon (Wild is the Wind)

Beste aktrise in ’n fliek

Monique Rockman (Gaia)

Chumisa Cosa (Mlungu Wam (Good Madam))

Noxolo Dlamini (Silverton Siege)

Tumie Yakhe Ngumla (You’re My Favourite Place)

Beste akteur in ’n fliek

Jarrid Geduld (Indemnity)

Thabo Rametsi (Silverton Siege)

Mothusi Magano (Wild is the Wind)

Beste regie van ’n fliek

Gaia

Silverton Siege

Wild is the Wind

Beste fliek

Gaia

Silverton Siege

Wild is the Wind

Beste natuurgeskiedenis- of omgewingsprogram

Crocodile’s Revealed

Madagascar’s Weirdest – Jungle Masters

Shadow Cats

Zebras of the Serengeti

Beste TV-aanbieder (kykers stem hiervoor)

Thato Molamu (Abazali) (S2)

MacFarlane Moleli (Carte Blanche)

Keamohetswe Mothibedi (Heavy Hitters)

Lorna Maseko (Homegrown Taste South Africa) (S1)

Emo Adams (Noot vir noot) (S46)

Nico Panagio (Survivor South Africa: Return of the Outcasts)

Katlego Maboe (Tropika Island of Treasure All Stars)

Hlengiwe Ntombela (VIP Invite) (S2)

Denver Vraagom (Words and Numbers) (S10)

Tshegofatso Mosupye (Yo MTV Raps Uncapped)

Gewildste sepie of telenovela (kykers stem hiervoor)

Arendsvlei

Binnelanders

DiepCity (S2)

Diepe waters

Durban Gen

Generations: The Legacy

Giyani – Land of Blood

Gomora

House of Zwide

The Seed

Legacy

Muvhango

Redemption (S1)

Scandal!

Suidooster

Skeem Saam

The Blackdoor (S1)

The Estate

The River

The Wife 3

Uzalo

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

‘Wyfie’: Jou kykgids vir Oktober 2024

Dinge raak ernstig tussen Maggie en Shay en Kyla moet moeilike keuses maak. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.

Meer

Redakteurskeuse vir Oktober 2024

Wat om te kyk: Die derde seisoen van die vlymskerp komediereeks, 'Hacks', kopdokters wat dinge sê nes dit is in 'Shrinking' S2, en agter die kospotte in 'Julia' S2 en die nuwe realiteitsreeks, 'The Pasta Queen', tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.

Meer

Silwerskermfees 2024: Waar en wanneer om vanjaar se kortfilms die week op TV te kyk

Vanjaar se Silwerskermfees het weereens voortgebou op meer as ’n dekade se ontwikkelingsprojekte in die plaaslike filmbedryf – en die eerste sarsie stories word hierdie Saterdagaand, 7 September 2024, op kykNET uitgesaai.

Meer

‘Wyfie’: Jou kykgids vir September 2024

Amanda kom voor moeilike besluite te staan en Kyla is in ’n desperate situasie verstrengel. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.

Meer
Sien alle opsies