'This is Going to Hurt' is by tye soos ’n emmer koue water oor jou kop – tog, so hard en grusaam as wat dit kan wees, is dit ook eerlik, rou, en (genadiglik) snaaks.
MeerWat om te kyk op DStv vandeesmaand: Die tweede seisoen van die lag-uit-jou-maak-uit heerlike komedie, 'Hacks'; die mag van vroue in 'Run the World'; en die geloofde dramareeks 'Gentleman Jack' se tweede uittog.
MeerWat om te kyk op Showmax vandeesmaand: Kim Engelbrecht in 'Reyka', die nuwe wetenskapfiksiereeks 'La Brea' en ’n waremisdaaddokkie wat jou jou eie geheue sal laat bevraagteken.
MeerWat om te kyk op Netflix vandeesmaand: Arnold Vosloo bult sy spiere in dié platform se eerste Afrikaanse reeks, 'Ludik'; jong liefde blom in 'Never Have I Ever'; 'Lock & Key' se storie sluit af met die derde en laaste seisoen.
MeerDie hoofkarakter in 'Fraksie' het net dollartekens in sy oë...
MeerKyk die eerste sewe seisoene van 'Huisgenoot: Ware Lewensdramas' op Showmax.
MeerIn die nuutste episode van dié weeklikse digitale vermaakprogram, gesels Renaldo Schwarp met die aanbieders Mia Spies en Kabous Meiring oor die TV-landskap vir vroue.
MeerTiaan Slabbert vertolk die rol van Phillip Naudé in die kykNET-dramareeks 'Spoorloos: Die eiland'.
MeerAs Netflix se uittog in Afrikaans met Arnold Vosloo begin, lê daar net goeie dinge vir dié stroomdiens se plaaslike produksies voor, skryf André-Pierre du Plessis.
MeerOp Showmax
Op Showmax
Kim Engelbrecht lewer uithalerspel in die boeiende plaaslike misdaaddrama, 'Reyka'.
MeerDaar is so baie verhoudings wat tans in ons sepies getoets word, ’n mens kan skaars byhou, maar ek mis nie die drama of ’n episode nie! Hierdie is die lekkerste, skokkendste (en soms belaglikste) storielyne wat ons hierdie week dophou.
MeerOp soek na jou volgende gunsteling-fliek? Hier is van die gewildste Afrikaanse flieks op Showmax – van 'Stroomop' tot 'Kanarie'.
MeerArnold Vosloo vertolk die hoofrol in 'Ludik'. Ook in die rolverdeling is Diaan Lawrenson, Rob van Vuuren, Lizz Meiring en Lea Vivier.
Meer'Spoorloos' is terug! Nes vorige seisoene is hierdie gewilde kykNET-dramareeks weer propvol raaisels, spanning, gedoemde liefde, geheime, spoke van die verlede...en natuurlik iemand wat soos mis voor die son verdwyn.
MeerDie talentvolle Izel Bezuidenhout (23), wat een van die hoofrolle in 'Spoorloos: Die eiland' op kykNET vertolk, sê sy het as jong aktrise altyd meer gemaklik in iemand anders se skoene en vel as haar eie gevoel.
MeerSien jy dalk jou pasmaat hier? 'Boer Soek ’n Vrou' nooi jou om in te skryf vir die 15de seisoen van dié immergewilde realiteitsreeks.
MeerIn 'Sons of the Sea' speel Roberto Kyle ’n begaafde, dog teruggetrokke tiener uit ’n arm vissersgemeenskap wat op vlug slaan ná sy broer hom aansê om perlemoen te steel.
MeerOp DStv en Showmax
Op DStv en Showmax
'Spoorloos: Die eiland' is die vierde uittog van dié spanningsvolle TV-franchise. Bobby van Jaarsveld vertolk dié seisoen die hoofrol.
MeerOp DStv
Op DStv
Die gedugte TV-span, TV-aanbieder en vervaardiger Bonné de Bod en regisseur Susan Scott, is terug met ’n nuwe natuurprogram: Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod.
MeerOp DStv
Op DStv
VIA se nuwe seks-geselsprogram, 'Uit die slaapkamer', volg op die sukses van Showmax se 'Sex in Afrikaans', wat vroeër vanjaar vrygestel is.
MeerOp DStv
Op DStv
In die vyfde seisoen van die kykNET-realiteitsreeks 'Elders', stap aanbieder en joernalis Erns Grundling en sy span die Tuinroete.
Meer