Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.
Meer
Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.
Meer
Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.
Meer
Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Die borrelende KFM-omroemper Sherlin Barends neem die leisels van 'Ons gesels balans' by Katryn Kruger in die nuutste seisoen van dié leefstylreeks oor.
Meer
Die ‘Lottoland help ’n dorp’-span se volgende transformasie-projek het in Concordia in die Noord-Kaap ontvou.
Meer
Elke episode van die nuwe reeks 'Moeder' wentel om die unieke band tussen ma en kind.
Meer
Die 13de episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ op kykNET met aanbieder Janie du Plessis is die laaste een in die huidige seisoen waar gastehuiseienaars met woord én daad bygestaan is.
Meer
Leah en die res van die 'Lottoland help ’n dorp'-span val weer in die pad om dorpe te transformeer in dié reeks se vyfde seisoen. Eerste aan die beurt: Luckhoff in die Vrystaat.
Meer
‘Klippe kou’ is ’n dokkie-realiteitsreeks wat vier spanne volg soos hulle veteraanmotors opbou en regmaak vir die legendariese Bull Run by Vanwyksvlei – ontmoet dié avontuurlustige spanne.
Meer
’n Byna vergete hoofstuk van Afrikaner-geskiedenis kry nuwe lewe in die boeiende dokumentêre reeks 'Die Boere van Patagonië', wat eersdaags op kykNET uitsaai.
Meer
Ná afloop van ’n suksesvolle eerste seisoen, is dit weer tyd vir 'Die Wynmeester' op VIA om die land se wyntalent te ontkurk en te laat asemhaal, net soos ’n goeie wyn dit verdien.
Meer
In die agtste seisoen van die bekroonde reisreeks 'Elders', deurkruis die stapper en skrywer Erns Grundling Viëtnam in ’n reis van noord na suid.
Meer
In die vyfde seisoen van ‘Lottoland help ’n dorp’ neem die reeksaanbieder, Leah van Niekerk, kykers weer op ’n heerlike avontuur na plekke neem waarvan talle dalk nog nooit gehoor het nie.
Meer
Janie du Plessis en die res van die 'In die sop: Gastehuisrevolusie'-span kies in vandeesweek se episode koers na Walkerville.
Meer
Die TV-skepper Bennie Fourie en sy broers is eersdaags terug op die kassie met ’n nuwe seisoen van ‘Die Broer Toer’.
Meer
Die beoordelaars van die volgende aflewering van kykNET se gewilde 'Kokkedoor'-koswerklikheidsreeks is die kosskrywer Herman Lensing en Jess van Dyk, ’n Stellenbosse sjef en restauranteienaar.
Meer
Wanneer laas was jy op Sasolburg? Dis waar ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ se Janie du Plessis en haar uitblinkerspan in vandeesweek se episode ’n gastehuis omtower.
Meer
Van apartheid en kerk-eenheid tot seksualiteit en die vrou in die amp van Suid-Afrikaanse susterskerke. Het die kwessies gelei tot kerkskeuring? Dís wat op die nuutste episode van ‘Onthul’ onder die loep kom.
Meer
Met kykNET se werklikheidsreeks ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ reis Janie du Plessis en haar onkeerbare span die land vol. En dié episode kry hul koers na ’n familieplaas naby Porterville in die Wes-Kaap.
Meer
Dean John Smith is omtrent ’n verkleurmannetjie. Hy’s die gawe, aantreklike Wade wat in 'Suidooster' die harte so laat fladder. Hy’s ook daai skreeusnaakse Bettie wat so lekker en snaaks kan klets en skinder. En nou gaan hy sy lyf ook aanbieder hou in ’n nuwe vermaakprogram op kykNET&kie, ‘Show’KIE’.
Meer
In vandeesweek se episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ is dit A Little Guesthouse aan die buitewyke van Bloemfontein wat ’n transformasie broodnodig het.
Meer
Dis vir hom ’n droom om by kykNET se ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ betrokke te wees, vertel Willus Bosch, ’n binnenshuisversierder en opknapper aan wie kykers verlede week vir die eerste keer voorgestel is.
Meer
In die sesde episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ op kykNET mik die span Piketberg se kant toe.
Meer
Dit was vir haar ongelooflik lekker om ’n verskil in mense se lewens te maak as deel van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ se transformasiespan, vertel dekorkenner Griki Lubbe.
Meer
“Kos is die taal van die liefde, maar kos is ook die kuns van liefde en samesyn.” Met daardie woorde slaan Carmen Niehaus die spyker op die kop in die derde episode van 'Lekker & goed' op kykNET.
Meer
Van Suid-Afrika se nasionale parke tot Namibië se kuslyn, die sneeubedekte berge van Noord-Amerika en die kristalhelder waters van die Karibiese See – die nuwe seisoen van Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod bied 13 kragtige verhale oor die natuur, menslike toewyding en ontdekking.
Meer
In die tweede episode van die kykNET-kosreeks ‘Lekker & goed’ deel Carmen Niehaus kreatiewe resepte, met rooibostee as ’n sleutelbestanddeel, vir liplekker-deelkos.
Meer