Rachelle woeker met haar slinkse planne om Shani te verneder en die matriekafskeid kom al nader. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse telenovela, ‘Reënboogrant’, kan verwag.
MeerMei bring nie net nuwe wendings nie, maar ook selfontdekking, groei en opwindende moontlikhede in 'Diepe Waters'.
MeerWat om te kyk: 'Die nuusmakers', ’n nuwe Afrikaanse drama wat persoonlike en professionele drama in die nuuskantoor in oënskou bring; die gewilde avontuur-realiteitsreeks 'Die brug' se tweede uittog; Tina Fey in 'The Four Seasons', ’n reeks wat raakvat soos min; en Bridget Jones se vierde fliekavontuur – dié stories en meer tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerAline se landerye vat vlam terwyl sy nog sukkel om die plaas se skuld te delg. En dan word sy boonop amper vergiftig! Dít en nog meer wag op ‘Plaas van passie’-kykers in Mei. Hier is ons handige kykgids.
MeerWat om te kyk: 'Die nuusmakers', ’n nuwe Afrikaanse drama wat persoonlike en professionele drama in die nuuskantoor in oënskou bring; die gewilde avontuur-realiteitsreeks 'Die brug' se tweede uittog; Tina Fey in 'The Four Seasons', ’n reeks wat raakvat soos min; en Bridget Jones se vierde fliekavontuur – dié stories en meer tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerVan 'One Piece', een van Netflix se reekse met die meeste kykertalle in 2023, tot die nuwe fliek 'G20' met die Oscar-bekroonde Viola Davis – hier is ’n lys van internasionale produksies wat of gedeeltelik, of heeltemal in Suid-Afrika verfilm is.
MeerWat om te kyk: Dis koebaai-tyd met die finale seisoene van die fenomeen-reekse ‘The Handmaid’s Tale’ en ‘You’; Pedro Pascal is terug vir S2 van ‘The Last of Us’; en Afrikaans se wortels word ondersoek in ’n nuwe dokkiereeks – dié stories en meer tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerWat om te kyk: Die meesleurende Jaco Bouwer-drama, 'Niggies', Pretoria se Afrikaanse spin op 'The Mommy Club', Showmax se Afrikaanse tennisdrama, 'Breekpunt', en Seth Rogen se nuwe komediereeks – dié stories tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerZoë Saldaña met ’n verstommende vertolking in die veelbesproke ‘Emilia Pérez’, Adrien Brody met sy indringende spel in ‘The Brutalist’, en Kieran Culkin in ’n loopbaanbeste rol waarvoor hy amper-amper nee gesê het – hier is vanjaar se Oscarwenners én waar jy dié bekroonde rolprente kan stroom.
MeerWat om te kyk: Die popkultuur-fenomeen ‘White Lotus’ keer terug vir ’n derde seisoen, ‘Suits’ se spin-off, ‘Suits L.A.’, maak sy debuut, en Kate Hudson is in haar element in die nuwe Mindy Kaling-komedie, ‘Running Point’ – hierdie stories tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerVan 'Recipes for Love & Murder' en 'Reënboogrant', tot 'Spooksoeker' en 'Dinge van ’n kind' – soveel boeiende boeke wat omskep is in soveel skitterende TV-reekse. Hier is ons keur van dié reekse wat jou gaan bekoor, inspireer en ontroer.
Meer‘White Lotus’, ‘The Last of Us’, ‘The Handmaid’s Tale’ en nog keer met opvolgseisoene na die kassie terug, terwyl nuwe skeppings soos ‘Suits L.A.’, ‘The Pitt’ en ‘Zero Day’ – met Robert de Niro wat vir die eerste keer in sy loopbaan van nagenoeg ses dekades in ’n TV-reeks speel – ook wag. Daar is inderdaad baie, baie lekker televisie om na uit te sien in 2025.
MeerVan die meesterlike en epiese historiese drama ‘Shõgun’ tot die vlymskerp komedie ‘Hacks’ – hier is waar jy die reekse en films wat vanjaar beeldjies by die Golden Globes ingepalm het, kan kyk.
MeerWat om te kyk: Die briljante 'Severance' keer terug vir sy tweede uittog, 'Die Byl' se span maak weer jag op reeksmoordenaars, en die Wilde Weste is bloedbedrup in 'American Primeval' – hierdie stories tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerVan die meesterlike ‘Shōgun’ tot die romantiese komedie wat harte reg oor die wêreld nodig gehad het, ‘Nobody Wants This’ – in ’n propvol TV-jaar het dié reekse uitgestaan.
MeerWat om te kyk: Die tweede seisoen van Netflix se rekordbreker-reeks, 'Squid Game'; die Afrikaanse reeks 'Spooksoeker'; en die skrywer Gabriel García Márquez se magnum opus, 'One Hundred Years of Solitude', wat in ’n uitsonderlike TV-reeks omskep is, tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerWat om te kyk: Showmax se ware misdaad-dokumentêr, 'The Station Strangler', ’n blik op die legendariese F1-legende Ayrton Senna in die reeks 'Senna', asook die epiese 'Dune: Prophecy', wat die gebeure in die Oscarwenner-fliek sowat 10 000 jaar voorafgaan, tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerWat om te kyk: Die derde seisoen van die vlymskerp komediereeks, 'Hacks', kopdokters wat dinge sê nes dit is in 'Shrinking' S2, en agter die kospotte in 'Julia' S2 en die nuwe realiteitsreeks, 'The Pasta Queen', tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerDie kykNET-sepies ‘Suidooster’ en ‘Binnelanders’, Mzansi Magic se ‘Shaka Ilembe’ en Showmax se ‘Rosemary’s Hitlist’, ‘Outlaws’, ‘Dam S2’ en ‘Spinners’ tel onder vanjaar se top-benoemdes vir Safta-toekennings.
MeerDis weer tyd vir Suid-Afrika se bekendes en danskampioene om hul beste (dans)voetjie voor te sit – 'Dancing with the Stars SA' keer eersdaags terug.
MeerGryp die popcorn en rosé en kyk ’n paar van die mees ikoniese chick flicks en reekse wat ons oor die jare vermaak en geïnspireer het. Of jy nou lus is vir ’n lekker romcom, ’n hoërskooldrama, of ’n feel good-reeks, hierdie lys van 12 throwback-juwele is beskikbaar op jou gunsteling-stromingsplatforms.
MeerIntimiteitskoördinering is die nuutste beroep in die televisie- en rolprentbedryf en die bekroonde Suid-Afrikaanse regisseur Sara Blecher doen plaaslik en internasionaal baanbrekerswerk op dié gebied. Sy het met Riëtte van der Wat gesels.
MeerWat om te kyk: Die tweede seisoen van die epiese TV-vertelling van 'Lord of the Rings', heerlike humor in 'JACKPOT!', die Afrikaanse romkom, 'Eksie Perfeksie' en die ongelooflike historiese drama, 'The Tattooist of Auschwitz', tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerOm reekse soos 'Een keer om die son' en 'Succession', of flieks soos 'Barbie' en 'Challengers' te skep, verg veel meer as net bekwame akteurs en regisseurs. Ons vertel jou meer oor wat agter-die-skerms op jou gunsteling stories gebeur en wat dié beroepe behels.
Meer'Presumed Innocent', ’n nuwe misdaadreeks op Apple TV+ met Jake Gyllenhaal in die hoofrol, is ’n rit deur troebel waters van geregtigheid en verraad – ’n rit wat jy eerder nie moet misloop nie.
MeerWat om te kyk: Die finale seisoen van die Netflix-treffer ‘Elite’, ’n manjifieke Kate Winslet in ‘The Regime’ en ’n troos-robot in ‘Sunny’ tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerVan die Shelby-broers se bloederige vuiste in ‘Peaky Blinders’ tot dáái koetstoneel in die derde seisoen van ‘Bridgerton’. Hier is ons keur van die beste periodedramas wat jy tans kan stroom.
MeerWat om te kyk: Roerende dokkies oor Celine Dion en Roger Federer, die tweede seisoen van die epiese 'House of the Dragon' en deel twee van 'Bridgerton' se derde seisoen tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer