Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.
Meer
Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.
Meer
Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Nazeem is ’n doring in Bridgette se vlees en Frankie en Riaan het ’n moeilike gesprek. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.
Meer
Die harte is hoopvol in die 18de seisoen van 'Boer soek ’n vrou', maar sover is die soeke na liefde nog net rampspoedig vir van die boere gewees.
Meer
Onsekerheid neem toe op Willie se plaas nadat een van sy drie kuiergaste besluit om hom eerder te groet in vandeesweek se episode van ‘Boer soek ’n vrou’. Intussen stuur Arno die eerste kuiergas huis toe, terwyl JD en sy twee pasmaats nog tyd kry om die vrae tussen hulle uit te klaar.
Meer
In die mieliedriehoek van die Oos-Vrystaat het 'Lottoland help ’n dorp' se Leah by Reitz gaan inloer, die dorpie wat deur die inwoners as die hoofstad van die Oos-Vrystaat bestempel word.
Meer
Die boere moes in vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' weer hul harte op die spel plaas en net drie potensiële pasmaats kies om verder deel van die reeks te wees... Maar dit was nie sonder drama nie!
Meer
Tien afsprake, net vyf plekke: Só het die boere ná 'Boer soek ’n vrou' se blitsafsprake gekies.
Meer
Die ‘Lottoland help ’n dorp’-span se volgende transformasie-projek het in Concordia in die Noord-Kaap ontvou.
Meer
In vandeesweek se episode van ‘Boer soek ’n vrou’ vind ons uit watter vyf boere die meeste briewe ontvang het.
Meer
Die soektog na liefde in die 18de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ het uiteindelik afgeskop en die nuwe oes boere vertel waarna hul harte smag.
Meer
Die 13de episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ op kykNET met aanbieder Janie du Plessis is die laaste een in die huidige seisoen waar gastehuiseienaars met woord én daad bygestaan is.
Meer
Leah en die res van die 'Lottoland help ’n dorp'-span val weer in die pad om dorpe te transformeer in dié reeks se vyfde seisoen. Eerste aan die beurt: Luckhoff in die Vrystaat.
Meer
In die voorlaaste episode van 'In die sop: Gastehuisrevolusie' op kykNET was aanbieder Janie du Plessis oorgehaal om ’n gastehuis in die sop nie net met raad nie, maar ook met daad, nuwe hoop te bring.
Meer
Janie du Plessis en die res van die 'In die sop: Gastehuisrevolusie'-span kies in vandeesweek se episode koers na Walkerville.
Meer
Teen dié tyd weet kykers een ding: daai ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’-span stuit vir net mooi niks wanneer hulle eers op ’n missie is nie. En vandeesweek is dit Die Strandloper in Saldanha wat ’n transformasie ondergaan.
Meer
Wanneer laas was jy op Sasolburg? Dis waar ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ se Janie du Plessis en haar uitblinkerspan in vandeesweek se episode ’n gastehuis omtower.
Meer
Met kykNET se werklikheidsreeks ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ reis Janie du Plessis en haar onkeerbare span die land vol. En dié episode kry hul koers na ’n familieplaas naby Porterville in die Wes-Kaap.
Meer
In vandeesweek se episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ is dit A Little Guesthouse aan die buitewyke van Bloemfontein wat ’n transformasie broodnodig het.
Meer
In die sesde episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ op kykNET mik die span Piketberg se kant toe.
Meer
In die vyfde episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ was Die Kuierhuis, in die hartjie van die Vrystaat, in die span se visier.
Meer
Sjoe, die kunsnaels het gewys tydens die reünie-episode van die vierde seisoen van 'Op my eish!'.
Meer
Ná al die weke van drama in die stryd om Ruan se hart, was dit Cindy, Charlene en Bejanke wat vir oulaas bymekaar gekom het in vandeesweek se episode van ‘Op my eish!’.
Meer
Ja, daar word al te lekker kat geknyp in kykNET se maatsoekreeks ‘Op my eish!’ – en dis nie altyd in die donker nie.
Meer
Die oorblywende vyf vroue is in vandeesweek se episode van 'Op my eish!' deur joernaliste met vrae gepeper – en ’n paar interessante dinge het op die lappe gekom voordat Ruan iemand huiswaarts gestuur het...
Meer
Toe gooi iemand uit ’n heel onverwagte oord ’n m**rse spanner in the works in vandeesweek se episode van ‘Op my eish!’.
Meer
Van die vroue voel nou die knyp en wonder wie is almal op geleende tyd… Maar daar is minstens een vrou wat teen die einde van vandeesweek se episode van ‘Op my eish’ heeltemal halsoorkop verlief is.
Meer