
Twee mans se paaie kruis in ’n ondersteuningsgroep ná die verlies van geliefdes. kykNET se 'Elke donker wolk' verken hoe ’n onverwagse vriendskap ruimte skep vir vergifnis, genesing en hoop.
Meer
Ná ’n voorskou van die eerste episode laat 'Kokkedoor: Klassiek' vir Marteni Burger verlang na haar ouma se resepte én sien sy uit na nog skeppies nostalgie - met ’n knippie kombuisdrama en verrassende kinkels daarby.
Meer
Van wildplase en wynkelders tot huise met karakter: VIA se November-aanbod beloof vars ontdekkings. Kuier saam met Shari Kennedy, Leandie du Randt, Frank Rautenbach en JP Quickelberge, en leer ken die mense, stories en plekke wat Suid-Afrika so besonders maak.
Meer
"Enige persoon se geloofsreis is ’n baie persoonlike reis, en dit gebeur alles baie innerlik", sê Chanel Muller, die skrywer, regisseur en vervaardiger van die kykNET-reeks 'Sy, die meeue en die Heilige Gees'.
Meer
Ivan Zimmerman gesels oor sy 'Suidooster'-karakter Willem se donker kant en die uitdagings van dié sepie-rol.
Meer
kykNET sorg dié November vir kosbare kosherinneringe en onverwagse kinkels. In 'Kokkedoor: Klassiek' kook twintig deelnemers vir R1 miljoen, terwyl twee mans se ontmoeting by ’n rougroep in 'Elke donker wolk' tot ’n vriendskap met ’n geheime agenda lei.
Meer
Hierdie November is daar skokkende onthullings, onverwagse wendings en tweede kanse in die kykNET-sepie 'Suidooster'.
Meer
'Suidooster' se geliefde Mrs J is doodgeskiet deur een van Nazeem se trawante nadat sy hom in Bridgette se huis betrap het. Met dié skokkende tragedie groet Theresa Sedras die karakter wat sy sedert 2015 vertolk het.
Meer
Ou vetes vlam op, nuwe liefde vertroebel oordeel en ’n skokwending ruk een gesin se wêreld in Ruiterbosch. Dié Oktober loop spanning hoog in Suidooster. Hier is vyf storielyne wat jy nie wil misloop nie.
Meer
Gary maak jag op ’n swendelaar en Siya word toenemend getoets. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.
Meer
“Op haar troudag was Frankie se kop baie deurmekaar,” sê die aktrise Mienke Ehlers oor haar 'Suidooster'-karakter.
Meer
Van lobola-onderhandelinge en Afrikaaps praat, tot tradisionele troues en die Kaapse blomverkopers – dis heerlik om verskillende elemente van Suid-Afrika se kulturele erfenis op die kassie te sien uitspeel. En hierdie uitbeeldings is meer as net blote vermaak – dit voed ook op en bemagtig. Hier is ’n sewe sepie-storielyne wat ons kulturele uniekheid vier.
Meer
Suid-Afrikaanse sepies is vol drama, geheime en skandale. Maar agter al die leuens en kinkels lê iets baie meer vertroostend... kos! Kos is al vir dekades ’n stil karakter op ons skerms, verweef in die storielyne en ’n herinnering aan ons wortels.
Meer
Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (31 Augustus tot 4 September) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer
Die aktrise en regisseur Nina Swart, wat bekendheid as die geliewe Wilmien in '7de Laan' verwerf het, keer na etlike jare terug na die kassie as ene Elzette Potgieter in 'Suidooster'.
Meer
Nazeem is ’n doring in Bridgette se vlees en Frankie en Riaan het ’n moeilike gesprek. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (17 tot 21 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer
Hierdie Vrouemaand kyk ons terug na vyf onvergeetlike sepiestorielyne wat nie net ons harte geraak het nie, maar ook gesprekke rondom vrouekwessies bevorder het.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (10 tot 14 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer
“Jou stem het waarde.” “Wees lief vir jouself.” “Staan op vir waarin jy glo.” Dít is van die boodskappe waarmee van Suid-Afrika se gunsteling-sepiesterre vir vroue wil bemoedig.
Meer
’n Gesin word deur ’n ontstellende moontlikheid uitmekaar geruk, jong liefde maak ’n gevaarlike draai in die kuberruim, en trouklokkies dreig om ou wonde diep oop te kloof. Hou dié ‘Suidooster’-storielyne vandeesmaand dop.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (3 tot 7 Augustus) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer
Die akteur Luan Jacobs het onlangs sy verskyning in Suidooster gemaak as Lendré Blomkamp, ’n geharde nutsman met ’n moeilike verlede en ’n sterk oorlewingsinstink. Luan vertel meer oor die uitdagende rol.
Meer
Mike maak (weer) droog, Kaashifa vind iets skokkend uit en die Samsodiens sien rooi... Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in Augustus kan uitsien.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (27 tot 31 Julie) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer
Daar was lewensgevaarlike gesondheidskrisisse, onverwagse ouerskap, hartseer afskeidnemings, geheime verhoudings en skouspelagtige openbare vernederings – hier is die grootste 'Suidooster'-wendings sover vanjaar.
Meer
Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (20 tot 24 Julie) op ‘Binnelanders’, ‘Diepe Waters’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.
Meer