Menu terloops

Reekse

Ontmoet Marié Botha, die “boeremeisie” in ‘The Penguin’

Die Suid-Afrikaanse aktrise Marié Botha is al 14 jaar in New York, maar niks sal ooit die "boeremeisie" uit haar kry nie. Sy vertel meer oor haar rol in een van vanjaar se grootste TV-reekse, 'The Penguin'.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S16:  Iemand gebruik die ‘L’-woord . . . 

In vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' is meer as een boer klaarblyklik smoorverlief, terwyl ’n ander op sy eentjie vir vakansieweek aanmeld.

Meer

‘Lottoland help ’n dorp’: Die lekkerste lekker is om die onmoontlike reg te kry

In die eerste episode van ‘Lottoland help ’n dorp’ se splinternuwe derde seisoen, is die bekoorlike Bolandse dorpie, Bonnievale, slaggereed vir transformasie.

Meer

‘Wie word ’n miljoenêr’: Nog ’n R125 000-wenner!

Die programaanbieder Rian van Heerden is soos altyd slaggereed om die ‘Wie word ’n miljoenêr’-deelnemers lekker te laat sweet in hul strewe na rykdom in vandeesweek se episode.

Meer

‘Nêrens, Noord-Kaap’ se jong akteurs tel beslis nie tande nie

Daar is ’n gesegde in die vermaakbedryf dat jy nooit met kinders, water of diere moet werk nie. Dit het die skrywer en regisseur van 'Nêrens, Noord-Kaap', Nico Scheepers, egter nie afgeskrik nie. Inteendeel. 

Meer

Cintaine Schutte oor ‘Wyfie’, Facebook-tannies en hoe onverwags liefde kan wees

Dat haar karakter in 'Wyfie' ’n hele paar jaar ouer as haar liefdesbelangstelling in die reeks, Shay (Beáta Bena Green), is, traak haar min, vertel die aktrise Cintaine Schutte. Is dit immers nie hoe onverwags die liefde kan wees, wat dit so besonders maak nie?

Meer

André de Villiers verruil 4×4 vir motorfiets op ‘1 Spoor Avonture’

“Daar is ’n besondere bekoring in die vryheid wat ’n mens ervaar wanneer jy op ’n grondpad met ’n motorfiets die oop pad aandurf," vertel André de Villiers oor sy nuwe realiteitsreeks, '1 Spoor Avonture' op kykNET.

Meer

‘Klein paradys’: Ontmoet die deelnemers

In kykNET se nuwe leefstyl-realiteitsreeks, 'Klein paradys', is daar vir ses spanne ’n koel R1 miljoen op die spel. Ons vertel jou meer oor die eerste seisoen se deelnemers.

Meer

Trauma of tradisie? ‘Onthul’-reeks ondersoek Wilgenhof-drama

Die nuutste aflewering van die ondersoekende program, ‘Onthul’, stel ondersoek in na wat werklik by die Stellenbosse manskoshuis Wilgenhof oor die jare heen gebeur het. ‘Onthul – Wilgenhof: trauma of tradisie?’ word op  Sondag, 6 Oktober 2024 om 20:00 op kykNET uitgesaai. 

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Een boer twyfel, ’n ander is dolverlief

Wie gaan met die stofsuier ronddans, wie se pa het die bal aan die rol gesit en by watter boer heers daar twyfel? Hier is wat in vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' afgespeel het.

Meer

‘Wie word ’n miljoenêr’: Student het goeie rede om groot te glimlag in dié episode

Die jong Tukkie-student Joshuan du Toit skop vanaand se episode af nadat hy aan die einde van die vorige episode van kykNET se vasvraprogram ‘Wie word ’n miljoenêr’ nog nie uitgeknikker is nie. 

Meer

Zandélle Meyer vertel hoe ‘Wyfie’-rol vir haar selfvertroue gee

Van haar eerste TV-rol as Riekie in die immergewilde sepie, 'Binnelanders', tot haar uittog in 'Wyfie' as die naïewe Jessie – die aktrise Zandélle Meyer vertel meer oor hoe Showmax se grensverskuiwende Afrikaanse universiteitsdrama se stel in ’n leerskool ontaard het.

Meer

‘Wyfie’: Jou kykgids vir Oktober 2024

Dinge raak ernstig tussen Maggie en Shay en Kyla moet moeilike keuses maak. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.

Meer

Redakteurskeuse vir Oktober 2024

Wat om te kyk: Die derde seisoen van die vlymskerp komediereeks, 'Hacks', kopdokters wat dinge sê nes dit is in 'Shrinking' S2, en agter die kospotte in 'Julia' S2 en die nuwe realiteitsreeks, 'The Pasta Queen', tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S16: Die boere maak hul keuses, trane loop en harte breek

In hierdie episode van ‘Boer soek ’n vrou’ gaan daar baie taai keuses gemaak moet word en vir sommige mag dit een van hul wonderlikste dae ooit wees. Vir ander… hartverskeurend.

Meer

Gewilde ‘Spooksoeker’-boeke word Afrikaanse TV-reeks op Showmax

Rico Immelman, ’n 17-jarige graad 11-leerder aan die Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp in Gauteng, het sy eerste hoofrol in ’n TV-reeks losgeslaan as ene Warno Alberts in die Showmax-tienerreeks, 'Spooksoeker'.

Meer

‘Wie word ’n miljoenêr’: Een deelnemer draf vrae kaf, en jong student laat Rian stom

Van ’n vraag oor die Russiese Revolusie tot een oor watter kolwer 400 lopies in ’n enkele beurt in ’n kriekettoets behaal het – die deelnemers moes weer flink dink op dié week se episode van 'Wie word ’n miljoenêr'.

Meer

De Klerk Oelofse sê ‘Nêrens, Noord-Kaap’ het hom opnuut herinner ‘hoe lief ek is vir wat ek doen’

In die tweede deel van skrywer-regisseur Nico Scheepers se 'Nêrens, Noord-Kaap', kom De Klerk Oelofse se wêreldverkenner-karakter, Andries, vir ’n wyle tot stilstand. Hy vertel meer oor hoe hy weer Andries se skoene aangetrek het, en die impak van dié besondere storie op sy lewe.

Meer

‘Die brug’ vir ’n Emmy-toekenning benoem 

‘Die brug’ was een van die gewildste realiteitsprogramme op kykNET verlede jaar – en dis nou vir ’n internasionale Emmy-toekenning benoem! 

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S16: Wie is vir die eerste keer verlief? 

Een van die boere erken hy is vir die eerste keer in sy lewe verlief, terwyl ’n ander een lug sluk as een van die vroue vir hom vra, "Dink jy ek kan lekker vry?" Lees nou ons 'Boer soek ’n vrou'-recap.

Meer

‘Wie word ’n miljoenêr’: ’n Episode gelaai met ’n ‘m**rse debat’ en Rian se brein word gebreek

In hierdie episode van die vasvraprogram 'Wie word ’n miljoenêr', is daar ses nuwe gesigte wat hul kennis en vingervaart teen die klok gaan inspan. 

Meer

Kyk nou: Agter die skerms op die stel van ‘Nêrens, Noord-Kaap Deel II’

Kom kyk saam met ons wat agter die skerms op die stel van 'Nêrens, Noord-Kaap Deel II' gebeur het. Al dié foto's is deur Zaheer Banderker geneem.

Meer
5

‘Nêrens, Noord-Kaap Deel II’: 5 redes om te kyk

" ’n Kunsrolprent wat in episodes verdeel is." Só het Waldimar Pelser, M-Net-kanaaldirekteur vir Premium-kanale, onlangs die dramareeks 'Nêrens, Noord-Kaap' beskryf. Maar ons sê al lankal dat dié reeks ’n kroonjuweel is wat ons plaaslike TV-landskap betref. As jy wel nog oortuiging kort – hier is vyf redes om vir die tweede aflewering van die reeks in te skakel.

Meer
24

‘Nêrens, Noord-Kaap’: Ons onthou S1 se mooiste toorwoorde

Digterlik, ritmies, allemagtig, geestig, snaaks. Dié Afrikaanse reeks se teks vat raak. Ons kyk terug na die mooiste dele van die eerste seisoen se teks.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies