Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Nazeem is ’n doring in Bridgette se vlees en Frankie en Riaan het ’n moeilike gesprek. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.
Meer
Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.
Meer
Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.
Meer
Die boere moes in vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' weer hul harte op die spel plaas en net drie potensiële pasmaats kies om verder deel van die reeks te wees... Maar dit was nie sonder drama nie!
Meer
Tien afsprake, net vyf plekke: Só het die boere ná 'Boer soek ’n vrou' se blitsafsprake gekies.
Meer
Die ‘Lottoland help ’n dorp’-span se volgende transformasie-projek het in Concordia in die Noord-Kaap ontvou.
Meer
In vandeesweek se episode van ‘Boer soek ’n vrou’ vind ons uit watter vyf boere die meeste briewe ontvang het.
Meer
Die soektog na liefde in die 18de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ het uiteindelik afgeskop en die nuwe oes boere vertel waarna hul harte smag.
Meer
Die 13de episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ op kykNET met aanbieder Janie du Plessis is die laaste een in die huidige seisoen waar gastehuiseienaars met woord én daad bygestaan is.
Meer
Leah en die res van die 'Lottoland help ’n dorp'-span val weer in die pad om dorpe te transformeer in dié reeks se vyfde seisoen. Eerste aan die beurt: Luckhoff in die Vrystaat.
Meer
Skrywer Wessel Pretorius en regisseur André Velts pak met die rillerreeks 'Ontwaak' weer ’n keer ’n storie van kwesbaarheid, behorendheid en identiteit aan.
Meer
In die voorlaaste episode van 'In die sop: Gastehuisrevolusie' op kykNET was aanbieder Janie du Plessis oorgehaal om ’n gastehuis in die sop nie net met raad nie, maar ook met daad, nuwe hoop te bring.
Meer
Carmen Niehaus is terug op kykNET met die tweede seisoen van ‘Lekker & Goed’ en in die eerste episode bederf sy Hannes van Wyk met ’n Campari-teedrankie, filo-beetsouttert, pitabroodjie en panna cotta.
Meer
Die waremisdaadreeks ‘Niggies’, is moeilike kykstof, maar word in die hande van vernuftige storievertellers ’n moet-kyk wat wys misdaad is allermins ’n nuwe verskynsel in Suid-Afrika.
Meer
Kuite, boude en spiere het ’n groot rol gespeel in vandeesweek se episode van 'Op my eish!'...
Meer
‘Die girls kan nogal soos honger leeus lyk wat op hul prooi wil spring…’ Jip, dit is omtrent hoe dinge in die afgelope episode van ‘Op my eish!’, waarin die voormalige Ruan Smith ’n liefie soek, uitgespeel het.
Meer
Ongelukkig het die uurglas nou leeggeloop vir die eerste seisoen van 'Kokkedoor: Son & see' se lieflike kosreis.
Meer
Week ná week het ‘Kokkedoor: Son & see’-kykers saam met die spanne die sweet afgevee ná elke fenomenale uitdaging. En natuurlik saam ook ’n traan of twee gestort wanneer daardie gesogte voorskote finaal opgehang moes word. Ons kyk terug voordat die laaste episode vandeesweek uitgesaai word.
Meer
Pannekoeke en eenskottelgeregte was op vandeesweek se spyskaart vir die oorblywende ses spanne in ‘Kokkedoor: Son & see’.
Meer
In die derde episode van 'Kokkedoor: Son & see' moes die oorblywende sewe spanne die braaivleisvure aansteek en wys hoe hulle met ’n steak kan toor.
Meer
O, koek(ie)! Wie se gebak gaan rys en wie se gebak gaan een span se voorskote eis? In dié episode van ‘Kokkedoor: Son & see’ is die eerste span huis toe gestuur, en, ja, ons het ook trane weggevee…
Meer
Die pa-en-seun-span Anton en Stefvan was uit hul nate uit van blydskap toe hulle die eerste uitdaging van 'Kokkedoor: Son en see' kafgedraf het.
Meer
In ‘Kokkedoor: Son en see’ verskuif die fokus van kompetisie in die kombuis na herkenbare mensestories wat emosiebelaaide herinneringe uit verskillende generasies oproep.
Meer
… en watter boere het Kupido heeltemal gemis tydens die afgelope seisoen van ‘Boer soek ’n Vrou’?
Meer
Dit is uiteindelik tyd vir ‘Boer soek ’n Vrou’ se vakansieweek-episode en daar is ’n baie verrassende kinkel te danke aan Rudi H…
Meer
Ná verlede week se trane en drama, is daar vandeesweek nog meer trane wat val wanneer die res van die boere hul keuses maak. Hier is als wat jy van dié week se episode van 'Boer soek ’n vrou' moet weet.
Meer
Twee boere maak hul finale keuses, maar nie voordat nog ’n kinkel dinge deurmekaar krap nie... Hier is als wat jy van vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' moet weet.
Meer