Menu terloops

boer soek 'n vrou

‘Boer soek ’n vrou’ soek weer wyd en suid na liefde vir tien boere

Tien boere uit sewe provinsies waag ’n kans op liefde in 'Boer soek ’n vrou' se 19de seisoen. Met Kate Roothman as nuwe aanbieder word voornemende pasmaats genooi om die eerste tree na ’n moontlike lewenslange liefde te gee.

Meer

‘Boer soek ’n Vrou’: Dié boere vind liefde

Die finale episode van die 18de seisoen van Boer soek ’n Vrou het onthul watter boere liefde deur die reeks gevind het en hoe dit met die res van die tiental gaan.

Meer

Die Kat(e) is uit die sak! Hier is ‘Boer soek ’n vrou’ se nuwe aanbieder

Die aktrise Kate Roothman is die nuwe aanbieder van 'Boer soek ’n vrou'. Sy volg Reandi Grey op en word die agtste aanbieder van dié gewilde maatsoekreeks.

Meer

‘Boer soek ’n Vrou’: Só staan die boere se hartsake tans

Haaie en hoogtes het 'Boer soek 'n Vrou' se boere se senuwees getoets, terwyl hartsgesprekke duidelikheid gebring het. Dié ses oomblikke het in die voorlaaste episode uitgestaan.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Pasmaats se families gee hul indrukke

Dit was uiteindelik tyd vir 'Boer soek 'n vrou' se boere om hul gekose pasmaats se familie en vriende te ontmoet.

Meer

Dubbele skok vir Willie op ‘Boer soek ’n vrou’

Boer Willie se soeke na liefde in 'Boer soek 'n vrou' het in 'n doodloopstraat geëindig toe albei pasmaats besluit het om sy plaas te verlaat.

Meer

‘Boer soek ’n Vrou’ S18: Eerste boere maak hul finale keuses

Twee pasmaats se kuiertyd op die plaas het tot ’n einde gekom toe die eerste groep boere in van 'Boer soek ’n vrou' hul finale keuses moes maak. 

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Die romantiese skille begin van die oë val

In die nuutste episode van 'Boer soek ’n vrou', kykNET se gewilde maatsoekreeks, het die spanning na ’n nog hoër rat oorgeskakel.

Meer

‘Boer soek ’n Vrou’ S18: Familie se insette verhoog druk op boere

“Vir twee harte om mekaar te vind, moet daar so min as moontlik onbeantwoorde vrae tussen die boer en sy pasmaat lê,” het Reandi Grey, aanbieder van 'Boer soek ’n Vrou', met die aanvang van vandeesweek se episode gesê.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Hoopvolle harte – en iemand kan slange vang 

Die harte is hoopvol in die 18de seisoen van 'Boer soek ’n vrou', maar sover is die soeke na liefde nog net rampspoedig vir van die boere gewees.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: ’n Bom bars op Willie se plaas terwyl Arno keuses maak

Onsekerheid neem toe op Willie se plaas nadat een van sy drie kuiergaste besluit om hom eerder te groet in vandeesweek se episode van ‘Boer soek ’n vrou’. Intussen stuur Arno die eerste kuiergas huis toe, terwyl JD en sy twee pasmaats nog tyd kry om die vrae tussen hulle uit te klaar.

Meer
4

‘Boer soek ’n vrou’-skokke: ’n Liefdespad vol duwweltjies

Van ’n boer wat buite die reeks liefde vind tot drie onverwagte onttrekkings – hier is die grootste kinkels tot dusver in die huidige seisoen van 'Boer soek ’n vrou'.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Onverwagte nuus vir een van die boere…

Dié keer was dit boer JD wat skokkende nuus in vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' ontvang het.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Van vyf na drie… en ’n paar skokkende besluite

Die boere moes in vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' weer hul harte op die spel plaas en net drie potensiële pasmaats kies om verder deel van die reeks te wees... Maar dit was nie sonder drama nie!

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Tyd vir die blitsafsprake – wie bly en wie ry?

Tien afsprake, net vyf plekke: Só het die boere ná 'Boer soek ’n vrou' se blitsafsprake gekies.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ se top-5 maak gereed vir 50 blitsafsprake

In vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' ontmoet elkeen van die top-5 boere sy tien pasmaats tydens die blitsafsprake. 

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Junior en sy briefskrywer Denisé gaan trou

‘Boer soek ’n Vrou’ se nuutste seisoen het reeds sy eerste suksesverhaal: Junior (35), van Bethlehem in die Vrystaat, en een van sy briefskrywers gaan in September vanjaar trou.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Reandi Grey groet ná twee seisoene

“Om ná twee seisoene afskeid te neem, is meer emosioneel as wat ek verwag het. Dit was jare lank my droom om 'Boer soek ’n vrou' aan te bied," het Reandi Grey met Terloops gedeel.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18 se topvyf bekend

In vandeesweek se episode van ‘Boer soek ’n vrou’ vind ons uit watter vyf boere die meeste briewe ontvang het.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Reandi ontmoet die tien boere vir die eerste keer

Die soektog na liefde in die 18de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ het uiteindelik afgeskop en die nuwe oes boere vertel waarna hul harte smag.

Meer

‘Het jy geweet?’ Interessante feite oor ‘Boer soek ’n vrou’ voor die nuwe seisoen begin

'Boer soek ’n vrou' is een van Suid-Afrika se gewildste en langdurigste werklikheidsreekse. Hier is ’n paar springmieliefeite oor dié trefferreeks voordat die nuwe seisoen op 23 Julie begin uitsaai.

Meer

Jou kykgids vir ‘Boer soek ’n vrou’ se 18de seisoen

Hier is wat jy in elke episode van die nuwe seisoen van die maatsoekreeks ‘Boer soek ’n vrou’, wat vanaf Donderdag 23 Julie 2026 op kykNET uitsaai, kan verwag.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Onthou jy nog… 

As daar nou een maatsoekreeks is wat kykers reeds van 2008 landwyd aan’t gons hou, is dit ‘Boer soek ’n vrou’ op kykNET. Hier is ’n paar kort terugflitse na hoogtepunte in dié reeks oor die afgelope jare.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Reandi vertel wat jy van 18de seisoen kan verwag

‘Boer soek ’n Vrou’ se Reandi Grey is slaggereed met die nuwe oes boere wat in die 18de seisoen van dié gewilde maatsoekreeks na liefde soek. Sy vertel meer oor waarna kykers in dié seisoen kan uitsien.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies