Menu terloops

Gons

‘Diepe Waters’ se vyfde seisoen skop met rits nuwe karakters af

Buiten dat kykers kan uitsien na ’n hele nuwe seisoen van die gewilde kykNET-telenovela 'Diepe Waters', is daar ook ’n klomp nuwe karakters wat hul buiging maak.

Meer

‘Diepe Waters’: Twee geliefde karakters groet

Kykers van kykNET se gewilde telenovela 'Diepe Waters' groet hierdie week twee bekende gesigte wanneer Jean Henry en Altus Theart hul storielyne afsluit.

Meer

‘Die Bom’: Als wat jy moet weet van die geheime verhaal van Suid-Afrika se kernwapens

'Die Bom', ’n 3-episode dokumentêre reeks, is ’n verhaal van uiterste geheimhouding, spioenasie, terreur én politieke intrige.

Meer

‘Sy, die Meeue en die Heilige Gees’: Nuwe minireeks verken ma-wees én geloof

’n Splinternuwe karaktergedrewe dramareeks, 'Sy, die Meeue en die Heilige Gees', neem kykers op ’n intieme reis deur die uitdagings van moederskap en geloof.

Meer

’n Tafel vol stories: Herman Lensing vier erfenis in spesiale episode

Die verbintenis tussen kos, mense en herinneringe word tydens ’n spesiale Erfenismaand-bonusepisode van die baie gewilde 'Herman se halfuur' met Herman Lensing gevier.

Meer

Nuwe DStv-pakkette: VIA deel van R99-pakket

Toegang tot VIA se Afrikaanse leefstyl- en vermaakprogramme is vanaf R99 per maand op DStv Stream beskikbaar.

Meer

’n Pragtige rok, maar ’n gebroke hart: Frankie en Justin se rampspoedige ‘Suidooster’-troue

“Op haar troudag was Frankie se kop baie deurmekaar,” sê die aktrise Mienke Ehlers oor haar 'Suidooster'-karakter.

Meer

Die mens agter die diagnose: Kabous Meiring gesels gesondheid

"Ons ontmoet mense op moeilike oomblikke in hul lewens, hoor hoe hul gesinne daardeur geraak word en leer die kundiges ken wat saam met hulle na oplossings soek," vertel die aanbieder Kabous Meiring oor die nuwe reeks, 'Ons gesels gesondheid'.

Meer

‘Tweespalt’: ’n Dokkie waar rugby-geesdriftiges mekaar met passie plettervat

'Tweespalt' ondersoek die passie, geskiedenis en verdeeldheid agter een van rugby se grootste wedywerings – die Springbokke teen die All Blacks.

Meer
5

‘Die Aspoestermoorde’: Wat jy van nuwe hofdrama op kykNET moet weet

'Die Aspoestermoorde' is ’n Belgiese televisiedramareeks, en nou in Afrikaans oorgeklank.

Meer

Kyk nou: Lokprent vir nuwe Deon Meyer-reeks, ‘Invisible’ terg met naelbyt-spanning

'Invisible', gegrond op Deon Meyer se topverkoper-roman, 'Onsigbaar', spog met ’n sterbelaaide rolverdeling wat die Australiese aktrise Abbie Cornish, die Skotse akteur Dougray Scott, asook plaaslike talent soos Tim Theron, Frank Rautenbach en Kim Engelbrecht insluit.

Meer

Morné Visser bring ’n nuwe karakter – en ’n paar geheime – na ‘Skemergrond’

Morné Visser, bekend vir sy rolle in 'Summertide', 'Spooksoeker', en 'The Trek', sluit by 'Skemergrond' aan.

Meer

‘Dorpie-doenlys’: Bobby van Jaarsveld vertel oor nuwe TV-avontuur

Bobby van Jaarsveld vat die pad – en neem kykers saam op reis as die nuwe aanbieder van 'Dorpie-doenlys'.

Meer

Uiteindelik! ‘Diepe Waters’ se Jacques en Theresa kry hul droomtroue

Ná al die seer uit die verlede, en struikelblokke wat Jacques en Theresa moes oorkom, het die liefde uiteindelik vir dié 'Diepe Waters'-paartjie oorwin.

Meer

Sherlin Barends se resep vir balans: ‘Een dag en een tree op ’n slag’

Die borrelende KFM-omroemper Sherlin Barends neem die leisels van 'Ons gesels balans' by Katryn Kruger in die nuutste seisoen van dié leefstylreeks oor.

Meer

Koninginne van die kleinskerm: Sepiesterre deel hul wysheid vir Vrouemaand

“Jou stem het waarde.” “Wees lief vir jouself.” “Staan op vir waarin jy glo.” Dít is van die boodskappe waarmee van Suid-Afrika se gunsteling-sepiesterre vir vroue wil bemoedig.

Meer

‘Beter as Gister’ se Elton Landrew oor verlies en tweede kanse

Die gesinsdrama 'Beter as gister' roer met diep menslike stories wat eerlik en aangrypend vertel word. Die akteur Elton Landrew gesels oor dié reeks en sy karakter, Tariq Cupido.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ se top-5 maak gereed vir 50 blitsafsprake

In vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' ontmoet elkeen van die top-5 boere sy tien pasmaats tydens die blitsafsprake. 

Meer

‘Koek’ se tweede seisoen nou gereed vir kykmarathon

Die hele heerlike donker verhaal van 'Koek' se tweede seisoen – al 10 episodes – is nou op DStv Stream beskikbaar om te stroom.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Junior en sy briefskrywer Denisé gaan trou

‘Boer soek ’n Vrou’ se nuutste seisoen het reeds sy eerste suksesverhaal: Junior (35), van Bethlehem in die Vrystaat, en een van sy briefskrywers gaan in September vanjaar trou.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Reandi Grey groet ná twee seisoene

“Om ná twee seisoene afskeid te neem, is meer emosioneel as wat ek verwag het. Dit was jare lank my droom om 'Boer soek ’n vrou' aan te bied," het Reandi Grey met Terloops gedeel.

Meer

‘Kwêla’ se Dorp van die Jaar: Hier is die wendorp!

‘Kwêla’ se Dorp van die Jaar-kompetisie was vanjaar kop aan kop tot reg aan die einde, maar uiteindelik het Hartbeespoort as wenner uit die stryd getree. 

Meer

‘Diepe Waters: Nuwe bloed bring moeilikheid na Boskruin:

Daar’s ’n nuwe duo wat amok maak in ‘Diepe Waters’ se Boskruin. Anya Human en Ruan Wessels vertel oor hul karakters, die broer-en-suster-paar Katinka en Fouché.

Meer

Luan Jacobs oor sy ontwrigtende ‘Suidooster’-rol: “Agter Lendré se harde dop skuil ’n seer hart”

Die akteur Luan Jacobs het onlangs sy verskyning in Suidooster gemaak as Lendré Blomkamp, ’n geharde nutsman met ’n moeilike verlede en ’n sterk oorlewingsinstink. Luan vertel meer oor die uitdagende rol.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies