Menu terloops

Realiteit & Speletjie

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Die romantiese skille begin van die oë val

In die nuutste episode van 'Boer soek ’n vrou', kykNET se gewilde maatsoekreeks, het die spanning na ’n nog hoër rat oorgeskakel.

Meer

‘Lottoland help ’n dorp’: Karoo-dorpie waar rustigheid en die soeke na ’n legende tot jou spreek 

In hierdie episode het Leah en die Lottoland-span se bussie by ’n dorp ingedraai wat landwyd bekend is vir daardie ontwykende vroulike ryloper waaroor daar al ’n fliek gemaak is en ook ’n liedjie deur Anton Goosen geskryf is – Uniondale.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Hoopvolle harte – en iemand kan slange vang 

Die harte is hoopvol in die 18de seisoen van 'Boer soek ’n vrou', maar sover is die soeke na liefde nog net rampspoedig vir van die boere gewees.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: ’n Bom bars op Willie se plaas terwyl Arno keuses maak

Onsekerheid neem toe op Willie se plaas nadat een van sy drie kuiergaste besluit om hom eerder te groet in vandeesweek se episode van ‘Boer soek ’n vrou’. Intussen stuur Arno die eerste kuiergas huis toe, terwyl JD en sy twee pasmaats nog tyd kry om die vrae tussen hulle uit te klaar.

Meer
4

‘Boer soek ’n vrou’-skokke: ’n Liefdespad vol duwweltjies

Van ’n boer wat buite die reeks liefde vind tot drie onverwagte onttrekkings – hier is die grootste kinkels tot dusver in die huidige seisoen van 'Boer soek ’n vrou'.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Onverwagte nuus vir een van die boere…

Dié keer was dit boer JD wat skokkende nuus in vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' ontvang het.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Tyd vir die blitsafsprake – wie bly en wie ry?

Tien afsprake, net vyf plekke: Só het die boere ná 'Boer soek ’n vrou' se blitsafsprake gekies.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ se top-5 maak gereed vir 50 blitsafsprake

In vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' ontmoet elkeen van die top-5 boere sy tien pasmaats tydens die blitsafsprake. 

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Junior en sy briefskrywer Denisé gaan trou

‘Boer soek ’n Vrou’ se nuutste seisoen het reeds sy eerste suksesverhaal: Junior (35), van Bethlehem in die Vrystaat, en een van sy briefskrywers gaan in September vanjaar trou.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Reandi Grey groet ná twee seisoene

“Om ná twee seisoene afskeid te neem, is meer emosioneel as wat ek verwag het. Dit was jare lank my droom om 'Boer soek ’n vrou' aan te bied," het Reandi Grey met Terloops gedeel.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Reandi ontmoet die tien boere vir die eerste keer

Die soektog na liefde in die 18de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ het uiteindelik afgeskop en die nuwe oes boere vertel waarna hul harte smag.

Meer

‘Het jy geweet?’ Interessante feite oor ‘Boer soek ’n vrou’ voor die nuwe seisoen begin

'Boer soek ’n vrou' is een van Suid-Afrika se gewildste en langdurigste werklikheidsreekse. Hier is ’n paar springmieliefeite oor dié trefferreeks voordat die nuwe seisoen op 23 Julie begin uitsaai.

Meer

Jou kykgids vir ‘Boer soek ’n vrou’ se 18de seisoen

Hier is wat jy in elke episode van die nuwe seisoen van die maatsoekreeks ‘Boer soek ’n vrou’, wat vanaf Donderdag 23 Julie 2026 op kykNET uitsaai, kan verwag.

Meer

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: Nuwe vere in Kuilsrivier

In die voorlaaste episode van 'In die sop: Gastehuisrevolusie' op kykNET was aanbieder Janie du Plessis oorgehaal om ’n gastehuis in die sop nie net met raad nie, maar ook met daad, nuwe hoop te bring.

Meer

‘Klippe kou’ oor veel meer as ou karre, stofpaaie en adrenalien

In 'Klippe kou', ’n dokkie-realiteitsreeks wat vier spanne volg soos hulle veteraanmotors opbou en regmaak vir die legendariese Bull Run by Vanwyksvlei, is dit die stories van gewone Suid-Afrikaners wat die grootste indruk maak.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Onthou jy nog… 

As daar nou een maatsoekreeks is wat kykers reeds van 2008 landwyd aan’t gons hou, is dit ‘Boer soek ’n vrou’ op kykNET. Hier is ’n paar kort terugflitse na hoogtepunte in dié reeks oor die afgelope jare.

Meer

‘Kokkedoor: Klassiek’: 5 dinge wat jy moet weet om in te skryf

Staan nader, onthoukokke en kinkelkokke. ‘Kokkedoor’ is terug met ’n klassieke kinkel en kykNET soek weer opnuut na Suid-Afrikaners en Namibiërs wat met hart, herinnering en vernuf kan kook – maar inskrywings sluit binnekort.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Reandi vertel wat jy van 18de seisoen kan verwag

‘Boer soek ’n Vrou’ se Reandi Grey is slaggereed met die nuwe oes boere wat in die 18de seisoen van dié gewilde maatsoekreeks na liefde soek. Sy vertel meer oor waarna kykers in dié seisoen kan uitsien.

Meer

Dis weer tyd om in te skryf vir ‘Kokkedoor’!

Staan nader, huiskokke en onthoukokke – die verkwiklike 'Kokkedoor' – een van Suid-Afrika se gewildste koswerklikheidsreekse – is op pad terug na die kassie.

Meer

In die sop: Gastehuisrevolusie: ‘Hokaai, stop die lorrie…’

Met kykNET se werklikheidsreeks ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ reis Janie du Plessis en haar onkeerbare span die land vol. En dié episode kry hul koers na ’n familieplaas naby Porterville in die Wes-Kaap. 

Meer

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: Daar waar die peperboom noord wys 

In die vyfde episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ was Die Kuierhuis, in die hartjie van die Vrystaat, in die span se visier.

Meer

Is jy ’n logiese mens met ’n skerp kop vir raaisels oplos? Dan’s hierdie net die TV-speletjie waarvoor jy moet inskryf!

kykNET-kykers kan nou uitsien na ’n Afrikaanse weergawe van die wêreldtreffer-kompetisiereeks ‘The 1% Club’ en inskryf om deel te neem.

Meer

‘In die sop’: Die gastehuis met ’n permanente ‘gas’ wat al dekades gratis bly

Bethulie se unieke bekoring, kunstenaarsiel en eilandagtige rustigheid het die perfekte agtergrond vir Janie du Plessis en haar span se volgende transformasie op 'In die sop: Gastehuisrevolusie' geskep.

Meer

Wie is Dirk Jacobs, ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ se spesiale ‘spioen’?

Een van die kinkels op kykNET se werklikheidsreeks 'In die sop: Gastehuisrevolusie' is ene Dirk Jacobs, ’n 'spioen' wat sake namens die span bekyk nog lank voordat die gastehuis hoor dat ’n transformasie op hul wag.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies