VIA sorg in Oktober vir lekker kykstof met Neels van Jaarsveld se troeteldierstories, kombuiskuiers saam met Aneeka Papier en kookinspirasie van Herman Lensing. Jong kunstenaars wys hul staal in Gekies vir die kollig!, terwyl Die beste in die Noorde wegbreekidees bied. Huisgenoot: Ware lewensdramas keer ook terug vir sy twintigste seisoen.
Meer
Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.
Meer
Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.
Meer
Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Buiten dat kykers kan uitsien na ’n hele nuwe seisoen van die gewilde kykNET-telenovela 'Diepe Waters', is daar ook ’n klomp nuwe karakters wat hul buiging maak.
Meer
Sanet en Karla sit lelik vas en Gys en Jacques kruis swaarde. Hier is waarna ‘Diepe Waters’-kykers in Oktober kan uitsien.
Meer
Twee pasmaats se kuiertyd op die plaas het tot ’n einde gekom toe die eerste groep boere in van 'Boer soek ’n vrou' hul finale keuses moes maak.
Meer
Kykers van kykNET se gewilde telenovela 'Diepe Waters' groet hierdie week twee bekende gesigte wanneer Jean Henry en Altus Theart hul storielyne afsluit.
Meer
'Die Bom', ’n 3-episode dokumentêre reeks, is ’n verhaal van uiterste geheimhouding, spioenasie, terreur én politieke intrige.
Meer
’n Splinternuwe karaktergedrewe dramareeks, 'Sy, die Meeue en die Heilige Gees', neem kykers op ’n intieme reis deur die uitdagings van moederskap en geloof.
Meer
Ruan maak ’n skokontdekking en iemand beland voor die kansel... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Die verbintenis tussen kos, mense en herinneringe word tydens ’n spesiale Erfenismaand-bonusepisode van die baie gewilde 'Herman se halfuur' met Herman Lensing gevier.
Meer
In die nuutste episode van 'Boer soek ’n vrou', kykNET se gewilde maatsoekreeks, het die spanning na ’n nog hoër rat oorgeskakel.
Meer
Toegang tot VIA se Afrikaanse leefstyl- en vermaakprogramme is vanaf R99 per maand op DStv Stream beskikbaar.
Meer
In hierdie episode het Leah en die Lottoland-span se bussie by ’n dorp ingedraai wat landwyd bekend is vir daardie ontwykende vroulike ryloper waaroor daar al ’n fliek gemaak is en ook ’n liedjie deur Anton Goosen geskryf is – Uniondale.
Meer
Gary maak jag op ’n swendelaar en Siya word toenemend getoets. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.
Meer
“Op haar troudag was Frankie se kop baie deurmekaar,” sê die aktrise Mienke Ehlers oor haar 'Suidooster'-karakter.
Meer
Katryn en Henry soek na antwoorde en Ella moet ’n belangrike besluit neem. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
"Ons ontmoet mense op moeilike oomblikke in hul lewens, hoor hoe hul gesinne daardeur geraak word en leer die kundiges ken wat saam met hulle na oplossings soek," vertel die aanbieder Kabous Meiring oor die nuwe reeks, 'Ons gesels gesondheid'.
Meer
Van lobola-onderhandelinge en Afrikaaps praat, tot tradisionele troues en die Kaapse blomverkopers – dis heerlik om verskillende elemente van Suid-Afrika se kulturele erfenis op die kassie te sien uitspeel. En hierdie uitbeeldings is meer as net blote vermaak – dit voed ook op en bemagtig. Hier is ’n sewe sepie-storielyne wat ons kulturele uniekheid vier.
Meer
“Vir twee harte om mekaar te vind, moet daar so min as moontlik onbeantwoorde vrae tussen die boer en sy pasmaat lê,” het Reandi Grey, aanbieder van 'Boer soek ’n Vrou', met die aanvang van vandeesweek se episode gesê.
Meer
Suid-Afrikaanse sepies is vol drama, geheime en skandale. Maar agter al die leuens en kinkels lê iets baie meer vertroostend... kos! Kos is al vir dekades ’n stil karakter op ons skerms, verweef in die storielyne en ’n herinnering aan ons wortels.
Meer
'Tweespalt' ondersoek die passie, geskiedenis en verdeeldheid agter een van rugby se grootste wedywerings – die Springbokke teen die All Blacks.
Meer
'Die Aspoestermoorde' is ’n Belgiese televisiedramareeks, en nou in Afrikaans oorgeklank.
Meer
'Invisible', gegrond op Deon Meyer se topverkoper-roman, 'Onsigbaar', spog met ’n sterbelaaide rolverdeling wat die Australiese aktrise Abbie Cornish, die Skotse akteur Dougray Scott, asook plaaslike talent soos Tim Theron, Frank Rautenbach en Kim Engelbrecht insluit.
Meer
Andrew Mellish, ’n eerstegeslag-wynmaker, is gekroon as vanjaar se wenner in die tweede seisoen van VIA se realiteitsprogram 'Die Wynmeester'.
Meer
Die harte is hoopvol in die 18de seisoen van 'Boer soek ’n vrou', maar sover is die soeke na liefde nog net rampspoedig vir van die boere gewees.
Meer
kykNET se jaarlikse viering van Suid-Afrikaanse kortfilms en kort dokumentêre op die Silwerskermfees, vind weer sy pad na die kassie toe. Hier is wanneer jy al die titels wat by vanjaar se Silwerskermfees gewys het, op kykNET kan kyk.
Meer