Menu terloops
In Lysie-lysie [5 Mei 2022]

Wie’s wie in Showmax se ‘Troukoors’?


‘Troukoors’ se tweede seisoen is pas op Showmax vrygestel. Hiér vertel ons vir jou meer oor die karakters en die akteurs wat dié verliefdes vertolk.

Kyk nou

Wie’s wie in Showmax se ‘Troukoors’?
Kyk lokprent

In die 14 episodes van Troukoors se tweede seisoen – pas op Showmax vrygestel – duur karakters soos Jessica (Ilse-Lee van Niekerk), haar suster Luca (Blyde Smit), en hul beste vriendin Abi (Bianca Flanders) se liefdesmalemeules voort. Harte word gewen, gebreek, aanmekaargeplak; troues word gehou; die champers vloei…

Ons het onderhoude met al die hoofspelers van die rolverdeling gedoen en als in dié artikel saamgetrek.

1

Jessica – Ilse-Lee van Niekerk

Aktrise Ilse-Lee van Niekerk borrel oor van liefde

Ilse-Lee van Niekerk Troukoors S2
Ilse-Lee van Niekerk as Jessica in Troukoors. Foto: Showmax/Infinity Films
2

Luca – Blyde Smit

Troukoors se Luca is vlot in Klingon, maar vrot met sake van die hart…

Luca Blyde Smit Troukoors
Blyde Smit as Luca in Troukoors. Foto: Showmax/Infinity Films
3

Abi – Bianca Flanders

Troukoors ’n ‘lieflike ontdekkingsreis’ vir aktrise Bianca Flanders

Abi Troukoors
Bianca Flanders as Abi. Foto: Showmax/Infinity Films
4

David – Armand Aucamp

Hy sypel sjarme…én chauvinisme, sê Armand Aucamp oor rol

Armand Aucamp Troukoors
Armand Aucamp as Dawid. Foto: Showmax/Infinity Films
5

Liam – Christiaan Schoombie

‘Dis pure pret!’ sê akteur Christiaan Schoombie oor Troukoors

Troukoors Liam Christiaan Schoombie
Christiaan Schoombie as Liam. Foto: Showmax/Infinity Films
6

Theo – Edwin van der Walt

Edwin van der Walt: Kaalgat-tonele bly maar ongemaklik

Theo Troukoors Edwin van der Walt
Edwin van der Walt as Theo. Foto: Showmax/Infinity Films
7

Hugo – Marlo Minnaar

Marlo Minnaar: Troukoors-karakter leer hom om met liefde te waag

Marlo Minnaar Troukoors 2
Silwerskermfees-wenner Marlo Minnaar as Hugo. Foto: Showmax/Infinity Films
8

Stefan – Evan Hengst

Evan Hengst as Stefan: ‘Ons voel almal soms soos buitestaanders’

Evan Hengst Troukoors
Evan Hengst is Stefan. Foto: Showmax/Infinity Films
9

Karel – Kevin Smith

TV-veteraan Kevin Smith: Uitdaging om ‘iets só eg’ te speel

Kevin Smith
Kevin Smith as Karel. Foto: Showmax/Infinity Films
10

Nathan – Melt Sieberhagen

Melt Sieberhagen: Reeks wys daar is nie iets soos ‘abnormaal’ nie

Nathan Melt Sieberhagen
Melt Sieberhagen as Nathan. Foto: Showmax/Infinity Films

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Redakteurskeuse vir Februarie 2025

Wat om te kyk: Die popkultuur-fenomeen ‘White Lotus’ keer terug vir ’n derde seisoen, ‘Suits’ se spin-off, ‘Suits L.A.’, maak sy debuut, en Kate Hudson is in haar element in die nuwe Mindy Kaling-komedie, ‘Running Point’ – hierdie stories tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.

Meer

Jou telenovela-gids vir Februarie 2025: Ontvoerings en opskuddings in ‘My naam is Farah’

Tahir neem sake in eie hande en Farah sal enigiets doen om haar ma te red. Dít en nog meer wag op ‘My naam is Farah’-kykers in Februarie. Hier is ons handige kykgids.

Meer

‘Suidooster’: Kyk uit vir dié 5 storielyn-kinkels in Februarie

Dié ‘Suidooster’ kom in Februarie nie saggies teen die hange van die berg af nie… Hier is vyf storielyne wat ‘Suidooster’-kykers in die maand van die liefde hul naels behoorlik gaan laat kou.

Meer

Jou kykgids vir ‘Kokkedoor Vuur & Vlam’ se tweede seisoen

In die tweede seisoen van die kykNET-kosreeks 'Kokkedoor Vuur & Vlam' is die bekroonde sjef Bertus Basson en braaighoeroe Kobus Botha weer op soek na die perfekte kombinasie van ’n onthoubraaier en kinkelbraaier. Hier is waarna kykers oor die loop van die tweede seisoen se 13 episodes kan uitsien.

Meer
Sien alle opsies