Menu terloops

kykNET

‘Boer soek ’n vrou’: Niel wil tyd maak vir ’n liefde wat groei

Niel glo liefde vra gedeelde waardes, tyd en moeite. Tussen bergroetes en kuiers hoop dié tafeldruifboer om deur 'Boer soek ’n vrou' ’n gelowige vrou, wat maklik saam met hom lag, te vind.

Meer

Waterblommetjies bring vreugde en teleurstelling in ‘Kokkedoor: Klassiek’

In die tweede episode van 'Kokkedoor: Klassiek' moes tien spanne waterblommetjiebredie herontdek. Marion Holm het saam beoordeel terwyl familietradisies, nuwe geure en die dreigende eerste uitskakeling die spanning laat styg.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Dirk se hart lê op die plaas en dalk by jou

Dirk geniet die plaas, reis en ’n aktiewe lewe. Hy hoop om ’n selfversekerde vrou te ontmoet wat haar waardes ken en saam met hom vorentoe kyk.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Dean is gereed om weer na sy hart te luister

Dean het ’n vol lewe as veearts en boer, maar verlang na ’n beste vriendin. Op Boer soek ’n vrou hoop hy om daardie besondere verbintenis te vind - en jou brief kan die begin wees.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Christiaan wil sy toekoms op die plaas met iemand deel

Van antieke trekkers tot motorfietsritte in die oop ruimtes: Christiaan geniet die plaaslewe en hoop om ’n pasmaat deur 'Boer soek ’n Vrou', wat sy geloof en liefde vir die natuur deel, te vind.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Adam se hart het plek vir ’n Afrikaanse meisie

Wildritte, sport en kuiers om die vuur maak Adam gelukkig. Nou hoop dié jong wildboer om ’n Afrikaanse meisie deur 'Boer soek 'n vrou' te ontmoet wat net haarself by hom kan wees.

Meer

kykNET se nuwe mini-dramareeks is ’n verhaal van verlies, vergifnis en hoop

Twee mans se paaie kruis in ’n ondersteuningsgroep ná die verlies van geliefdes. kykNET se 'Elke donker wolk' verken hoe ’n onverwagse vriendskap ruimte skep vir vergifnis, genesing en hoop.

Meer

‘Kook en Geniet’ kry ’n kinkel in ‘Kokkedoor: Klassiek’ se eerste uitdaging

In die eerste episode van Kokkedoor: Klassiek het Stephanie Grobbelaar en Ruan Swanepoel die eerste uitdaging met hul souttert-bitterballen gewen. Dit was ’n fees van bekende geure, vars idees en kosherinneringe wat reguit uit die hart kom.

Meer

Rubriek: Gaan griffel in Ouma se resepteboek! ‘Kokkedoor: Klassiek’ is terug! 

Ná ’n voorskou van die eerste episode laat 'Kokkedoor: Klassiek' vir Marteni Burger verlang na haar ouma se resepte én sien sy uit na nog skeppies nostalgie - met ’n knippie kombuisdrama en verrassende kinkels daarby.

Meer

Wie’s wie in die ‘Kokkedoor: Klassiek’-kombuis: Ontmoet die tien kinkelkokke

Ontmoet 'Kokkedoor: Klassiek' se tien kinkelkokke: innoverende kosmense wat hul professionele vernuf en persoonlike herinneringe saam kombuis toe bring om hul eie stempel op erfeniskos af te druk. Hier kry tradisie ’n vars skeut durf en bekende geure nuwe moontlikhede.

Meer

Wat om te kyk op kykNET in November

kykNET sorg dié November vir kosbare kosherinneringe en onverwagse kinkels. In 'Kokkedoor: Klassiek' kook twintig deelnemers vir R1 miljoen, terwyl twee mans se ontmoeting by ’n rougroep in 'Elke donker wolk' tot ’n vriendskap met ’n geheime agenda lei.

Meer

Groot amok in ‘Suidooster’ dié November

Hierdie November is daar skokkende onthullings, onverwagse wendings en tweede kanse in die kykNET-sepie 'Suidooster'.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ soek weer wyd en suid na liefde vir tien boere

Tien boere uit sewe provinsies waag ’n kans op liefde in 'Boer soek ’n vrou' se 19de seisoen. Met Kate Roothman as nuwe aanbieder word voornemende pasmaats genooi om die eerste tree na ’n moontlike lewenslange liefde te gee.

Meer

‘Boer soek ’n Vrou’: Dié boere vind liefde

Die finale episode van die 18de seisoen van Boer soek ’n Vrou het onthul watter boere liefde deur die reeks gevind het en hoe dit met die res van die tiental gaan.

Meer

‘Boer soek ’n Vrou’: Só staan die boere se hartsake tans

Haaie en hoogtes het 'Boer soek 'n Vrou' se boere se senuwees getoets, terwyl hartsgesprekke duidelikheid gebring het. Dié ses oomblikke het in die voorlaaste episode uitgestaan.

Meer

‘Bravo’en Revlon gee gesogte styltoekennings vir Rolanda, Gloria en Gert

Rolanda Marais en Gert van de Merwe is aangewys as die 'Bravo!' Revlon-stylikone van 2026, terwyl Gloria Arendz ’n spesiale styllegende-toekenning ontvang het.

Meer

Name, Vanne, Diere en Dorpe kry nuwe lewe in ‘Haas se Gat’ 

Kom duik saam met kykNET af in 'Haas se gat', ’n nuwe Saterdagaand-speletjiesprogram in podsendingformaat. Die wortels van Haas se gat lê in Name, Vanne, Diere, Dorpe en Dinge.

Meer

‘Diepe waters’: ’n Halfbroer, nuwe hoop en moeilike vrae vir Gys

David Chevers sluit as Aiden, Gys se vervreemde halfbroer, by 'Diepe Waters' aan. Sy koms bring nuwe hoop vir Gys, terwyl hul gedeelde verlies hulle nader aan mekaar bring.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Pasmaats se families gee hul indrukke

Dit was uiteindelik tyd vir 'Boer soek 'n vrou' se boere om hul gekose pasmaats se familie en vriende te ontmoet.

Meer

Twintig kokke vier Suid-Afrika se koserfenis in ‘Kokkedoor: Klassiek’

Die geure van gister kry ’n vars kinkel wanneer 'Kokkedoor: Klassiek' op 5 November op kykNET begin. Met Herman Lensing en Jess van Dyk aan die stuur wag 13 episodes vol kookvernuf, met R1 miljoen en die gesogte Goue Haan-trofee op die spel.

Meer

Bomskok tref ‘Suidooster’: Geliefde Mrs J vermoor

'Suidooster' se geliefde Mrs J is doodgeskiet deur een van Nazeem se trawante nadat sy hom in Bridgette se huis betrap het. Met dié skokkende tragedie groet Theresa Sedras die karakter wat sy sedert 2015 vertolk het.

Meer

Lag, liefde en soveel meer: Ons kykNET-kyklys vir Oktober

Oktober op kykNET bring plaasromanse, slim speletjies en stories vir boekliefhebbers. 'Boer soek ’n vrou' se liefdeskeuses sorg vir afwagting, 'Haas se gat' speel met woorde en feite, terwyl 'Boekmerk' by skrywers en leeskringe kuier vir gesprekke oor Afrikaanse boeke.

Meer

’n Skokwending en gevaarlike versoekings vier hoogty in ‘Suidooster’ dié Oktober

Ou vetes vlam op, nuwe liefde vertroebel oordeel en ’n skokwending ruk een gesin se wêreld in Ruiterbosch. Dié Oktober loop spanning hoog in Suidooster. Hier is vyf storielyne wat jy nie wil misloop nie.

Meer

‘Diepe Waters’ se vyfde seisoen skop met rits nuwe karakters af

Buiten dat kykers kan uitsien na ’n hele nuwe seisoen van die gewilde kykNET-telenovela 'Diepe Waters', is daar ook ’n klomp nuwe karakters wat hul buiging maak.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies