Met die Afrikaanse dramareeks, 'Die nuusmakers', wat tans op kykNET uitsaai, vertel ons jou meer oor agt ander fassinerende en aangrypende stories wat in en om die nuuskantoor afspeel.
MeerDie tweede aflewering van een van die grootste plaaslike TV-reekse nog – 'Shaka iLembe'; die stroperige romkom-vervolg, 'Semi-soeter' met skermbekendes Anel Alexander en Nico Panagio; die werklik wilde dokkiereeks 'Chimp Crazy'; en die vierde uittog van die bekroonde komediereeks 'Hacks', tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
MeerDie skoolvakansie is vol belofte, maar dit beteken nie dat Shani, Dolf en die res drama (of trauma) kan vryspring nie... Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse telenovela, ‘Reënboogrant’, kan verwag.
MeerAline verloor amper haar kop oor Caio, en Agatha se terugkeer blyk ʼn bedreiging vir meer as een karakter te wees... Dít en nog meer wag op ‘Plaas van passie’-kykers in Junie. Hier is ons handige kykgids.
MeerOp Showmax
Op Showmax
'The Sex Lives of College Girls' gee die ervarings van vier eerstejaarstudente met vermaaklike deernis weer. Kyk dit nou op Showmax.
MeerOp Showmax
Op Showmax
Wall Street Journal beskryf 'Transplant' as “die beste mediese reeks op Amerikaanse televisie”.
MeerOp Showmax
Op Showmax
'The Cleaning Lady', gegrond op die Argentynse reeks 'La Chica que Limpia', is ’n bloederige misdaaddrama.
MeerOp Netflix
Op Netflix
'Formula 1: Drive to Survive' is ’n opwindende dokumentêre reeks wat ’n blik gee op wat agter die skerms by die Formule Een-wêreldkampioenskap afspeel.
MeerMrs J is 'n bobaaskok en sy maak graag dié trifle vir die Jacobs-gesin op Kersdag.
MeerVan 'Rosemary's Hitlist' en 'Boetie Boer' tot 'Die Byl' en 'Dr. Death'... En nou ook die onthutsende 'The Station Strangler': dié TV-programme sal jou nekhare laat rys.
MeerDigterlik, ritmies, allemagtig, geestig, snaaks. Dié Afrikaanse reeks se teks vat raak. Ons kyk terug na die mooiste dele van die eerste seisoen se teks.
MeerHier is als wat jy moet weet oor 'Diepe Waters' se nuwe karakters.
MeerDaar is so baie lekker programme op die nuwe Showmax...maar data is nie juis goedkoop nie. Daar is egter heelwat maniere om beheer oor jou dataverbruik en -kostes tydens binge-sessies te neem.
MeerIets wat jy oor die nuwe, beter, en goedkoper Showmax wil weet? Dié handige gids is net wat jy nodig het.
MeerEmpatie en begrip was deurslaggewend in hoe hy sy karakter in die Nico Scheepers-rillerreeks, 'Donkerbos', aangepak het, vertel die akteur Edwin van der Walt. Dié Showmax-reeks is nou ook op kykNET beskikbaar.
MeerStian Bam stem nie saam met mense wat meen Nico Scheepers se nuwe rillerreeks is donker van aard nie. Nee, sê Stian, dié storie is bloot ’n vertelling van ’n alledaagse realiteit waarteen te veel mense hulself veel eerder blind staar. Dié Showmax-reeks is nou ook op kykNET beskikbaar.
MeerOp DStv en Showmax
Op DStv en Showmax
Donkerbos draai om ’n senutergende moordraaisel wat begin met die ontdekking van die liggame van ses kinders in ’n verlate woud in die klein dorpie van Donkerbos in Limpopo.
MeerJa, 'Donkerbos' se inhoud gaan kykers ontsenu, sê die akteur Wilhelm van der Walt. Maar kyk liefs dieper, vra hy. Want jy sal waarskynlik iets van jouself in die reeks se komplekse, soms gebroke karakters kan raaksien. Dié Showmax-reeks is nou ook op kykNET beskikbaar.
MeerHaar karakter in Nico Scheepers se rillerreeks, 'Donkerbos', is wêrelde van haar verwyder, vertel Erica Wessels. En dís juis die tipe uitdaging wat haar as aktrise van kop tot tone laat lekkerkry. Dié Showmax-reeks is nou ook op kykNET beskikbaar.
MeerHaar rol as Pattie in Nico Scheepers se rillerreeks, 'Donkerbos' het vir haar geleer om meer empatie met mense se omstandighede te hê, vertel die aktrise Leandie du Randt: "Jy weet nie waardeur iemand gaan as jy nie in hul skoene stap nie." Dié Showmax-reeks is nou ook op kykNET beskikbaar.
MeerVerborge geheime, lewelose, koplose kinders in die diepe, donker bos, karakters wat sonder woorde ’n onheilspellende wêreld blootlê – dís die boublokke van Nico Scheepers se uiters aangrypende rillerreeks, 'Donkerbos'. Die reeks is uiteindelik nou ook op DStv beskikbaar.
MeerOp DStv
Op DStv
Kim Engelbrecht lewer uithalerspel in die boeiende plaaslike misdaaddrama, 'Reyka'.
MeerDeesdae bied kindertelevisie baie goeie opvoedkundige kykstof met lesse wat subtiel en speels oorgedra word. Hier is ʼn paar voorstelle vir leersame programme.
MeerOp DStv
Op DStv
'The Gilded Age' is ’n periode-dramareeks deur die bekroonde TV-skepper Julian Fellowes. Fellowes is ook die skepper van Downton Abbey.
MeerOp DStv
Op DStv
'Magda Louw' vertel die storie van Magda en haar man Erhard, wat aan ’n werklikheidsreeks deelneem. So gebeur dit dan dat daar ’n kameraspan is wat hulle oral volg om hul lewens vas te lê.
MeerOp Netflix
Op Netflix
Nie net het 'Sex Education' ons ’n Gillian Anderson soos nooit van te vore gegee nie – die jong akteur Asa Butterfield het ook op onverwagte maniere hier verbaas en geblom.
MeerOp Showmax
Op Showmax
'Fraksie', deur die skeppersduo Louis Pretorius en Albert Snyman, draai om ’n sakeman met drome van ongekende rykdom.
Meer'Fraksie', ’n reeks van die kreatiewe duo Louis Pretorius en Albert Snyman, spog met ’n skitter-rolverdeling wat die geldgierige karakters in dié TV-drama vertolk. Ontmoet van die reeks se hoofspelers.
Meer