Menu terloops
In Lysie-lysie [11 Mei 2023]

Wie’s wie in ‘Dinge van ʼn kind’ op Showmax


Die opwindende TV-verwerking van Marita van der Vyver se roman ‘Dinge van ʼn kind’ stroom nou op Showmax. Hiér vertel ons jou meer oor die verhaal se karakters en die akteurs wat dié rolle vertolk.

Deur Riëtte van der Wat
Wie’s wie in ‘Dinge van ʼn kind’ op Showmax
Kyk lokprent

Die opwindende TV-verwerking van Marita van der Vyver se roman Dinge van ʼn kind is nou op Showmax beskikbaar en hoewel die reeks getrou bly aan die bronmateriaal, gee nuut-verbeelde storielyne hedendaagse diepte aan ʼn verhaal wat na byna 30 jaar steeds relevant is.

Die regisseurs van die reeks is Quentin Krog, Zandré Coetzer en Tinarie van Wyk-Loots. Elanie Rupping en Henriëtta Gryffenberg was vir die draaiboek verantwoordelik.

Riëtte van der Wat het onderhoude met van die hoofspelers van die rolverdeling gedoen en ons het als in dié artikel saamgetrek.

1

Melissa Myburgh as Mart as tienermeisie in die 70s

Melissa Myburgh oor hoofrol: ‘Die boek was my bybel’

Dinge van 'n kind Melissa Myburgh
2

Cintaine Schutte as Mart in haar vroeë dertigs

Cintaine Schutte oor haar lang pad met Mart

Cintaine Schutte
3
4
5
6

Kim Syster as Janine

‘Nuwe’ hoofstuk is integrale deel van TV-verwerking, sê aktrise Kim Syster

Kim Syster

Die res van die rolverdeling sluit in:

  • Augusta Zietsman
  • Jana Kruger
  • André Weideman
  • Andahr Cotton
  • Wilhelm van der Walt
  • Méla Swanepoel
  • Wesley Smit
  • Ben Albertyn
  • Deànré Reiners
  • André Roothman
  • Zenobia Kloppers
  • Quanita Adams
  • Stian Bam
  • Amalia Uys
  • Lizz Meiring
  • Martelize Kolver
  • Sandra Vaughn

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Wat om te kyk: Moenie dié stories in September misloop nie

Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.

Meer
6

‘Suidooster’ in September: Skokke, geheime en verraad vier hooggety

Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-gids vir September 2026

Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Suidooster’-kykgids vir September 2026

Nazeem is ’n doring in Bridgette se vlees en Frankie en Riaan het ’n moeilike gesprek. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.

Meer
Sien alle opsies