Dinge raak ernstig tussen Maggie en Shay en Kyla moet moeilike keuses maak. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.
MeerWat om te kyk: Die derde seisoen van die vlymskerp komediereeks, 'Hacks', kopdokters wat dinge sê nes dit is in 'Shrinking' S2, en agter die kospotte in 'Julia' S2 en die nuwe realiteitsreeks, 'The Pasta Queen', tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerVanjaar se Silwerskermfees het weereens voortgebou op meer as ’n dekade se ontwikkelingsprojekte in die plaaslike filmbedryf – en die eerste sarsie stories word hierdie Saterdagaand, 7 September 2024, op kykNET uitgesaai.
MeerAmanda kom voor moeilike besluite te staan en Kyla is in ’n desperate situasie verstrengel. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.
MeerDie kykNET-sepies ‘Suidooster’ en ‘Binnelanders’, Mzansi Magic se ‘Shaka Ilembe’ en Showmax se ‘Rosemary’s Hitlist’, ‘Outlaws’, ‘Dam S2’ en ‘Spinners’ tel onder vanjaar se top-benoemdes vir Safta-toekennings.
MeerWat om te kyk: ’n Besonderse dokkie oor die legendariese sokkerenigma, Lionel Messi; ’n reeks oor hoe moderne mode tydens die Tweede Wêreldoorlog gestalte gevind het; en die nuwe Showmax se propvol kykspyskaart wat ikoniese reekse soos ‘The Office’ en ‘Parks & Recreation’ insluit – hier is ons keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
MeerMense het altyd baie om oor hom te sê, maar die voormalige Springbok Derick Hougaard het besluit dis tyd om hart skoon te maak in die nuwe dokumentêre kykNET-reeks, 'Hougaard: Liefling van Loftus'.
MeerOp Netflix
Op Netflix
In Netflix se 'Beckham' span die Oscar-wenners Fisher Stevens en John Battsek kragte saam om dié sokkerspeler se verhaal te vertel.
Meer8 September 2023. Dis wanneer die eerste kragmeting tussen vanjaar se aanspraakmakers op die Rugbywêreldbeker gaan plaasvind. Hier's ’n lekker allegaartjie van ander rugby-gedrewe programme wat jy tussendeur die oorvloed rugbywedstryde kan kyk.
MeerOp DStv
Op DStv
In 'Koppestamp', kykNET se nuwe rugbyspeletjiesprogram, is daar 20 spanne, 13 episodes en R200 000 op die spel.
MeerWat om te kyk: ’n Agter-die-skerms-dokkiereeks oor die Tour de France, Will Smith in die Oscar-benoemde fliek 'King Richard', ’n komediereeks oor kunsmatige intelligensie, 'Mrs. Davis', en die ware verhaal van ’n groep jong vroue wat hul ryk bure besteel in 'Barracuda Queens', tel onder ons top-keuses om hierdie week te kyk.
Meer