Menu terloops
In Lysie-lysie [16 Jan 2024]

Waar om die grootste 2024 Golden Globe- en Emmy-wenners te kyk


Van die heerlik spannende ‘Succession’ tot die sweetbedrupte karakters in ‘The Bear’ – hier is waar jy die reekse en flieks wat vanjaar die meeste beeldjies by die Golden Globe- en Emmy-toekennings ingepalm het, kan kyk.

Waar om die grootste 2024 Golden Globe- en Emmy-wenners te kyk

2024 se Golden Globes is vroeg in Januarie uitgedeel met die Emmy-toekennings wat op 15 Januarie plaasgevind het. Daar is etlike kategorieë, so ons het ’n lys van die grootste wenners saamgestel, en ook ’n paar besondere programme, reekse en flieks by dié lys ingesluit hoewel hulle dalk nie met ’n vrag pryse weggeloop het nie. 

Oppenheimer, DStv Box Office (beskikbaar tot 3 April 2024)

Golden Globes

  • Beste drama
  • Beste akteur (drama) – Cillian Murphy
  • Beste regisseur – Christopher Nolan
  • Beste akteur in ’n ondersteunende rol – Robert Downey Jr. 

The Bear, Disney+

Jeremy Allen White and Ayo Edebiri het albei Golden Globe- en Emmys vir hul vertolkings in The Bear gewen. Foto’s (ook hooffoto): Frazer Harrison, Getty Images

Golden Globes

  • Beste reeks (musiekspel of komedie)
  • Beste aktrise in ’n televisiereeks (musiekspel of komedie) – Ayo Edebiri
  • Beste akteur in ’n televisiereeks (musiekspel of komedie) – Jeremy Allen White 

Emmys

  • Beste komediereeks
  • Beste draaiboek vir ’n komediereeks – Christopher Storer
  • Beste regie in ’n komediereeks – Christopher Storer
  • Beste akteur in ’n komediereeks – Jeremy Allen White
  • Beste akteur in ’n ondersteunende rol (komedie) – Ebon Moss-Bachrach
  • Beste aktrise in ’n ondersteunende rol (komedie) – Ayo Edibiri

Beef, Netflix

Golden Globes

  • Beste beperkte televisiereeks
  • Beste akteur in ’n beperkte televisiereeks – Steven Yeun
  • Beste aktrise in ’n beperkte televisiereeks: Ali Wong 

Emmys

  • Beste beperkte TV-reeks
  • Beste aktrise in ’n beperkte televisiereeks: Ali Wong
  • Beste akteur in ’n beperkte televisiereeks – Steven Yeun
  • Beste draaiboek vir ’n beperkte TV-reeks – Lee Sung Jin
  • Beste regie in ’n beperkte televisiereeks – Lee Sung Jin

Killers of the Flower Moon, Apple TV+

Golden Globes

  • Beste aktrise (drama) – Lily Gladstone 

Succession, Showmax

Golden Globes

  • Beste dramareeks
  • Beste aktrise in ’n dramareeks – Sarah Snook
  • Beste akteur in ’n televisiereeks (drama) – Kieran Culkin
  • Beste akteur in ’n ondersteunende rol (televisie) – Matthew Macfadyen

Emmys

  • Beste dramareeks
  • Beste aktrise in ’n dramareeks – Sarah Snook
  • Beste akteur in ’n dramareeks – Kieran Culkin
  • Beste regie in ’n dramareeks – Mark Mylod
  • Beste draaiboek vir ’n dramareeks – Jesse Armstrong
  • Beste akteur in ’n ondersteunende rol (drama) – Matthew Macfadyen

The Crown, Netflix

Golden Globes

  • Beste aktrise in ’n ondersteunende rol (televisie) – Elizabeth Debicki 

The Daily Show With Trevor Noah, YouTube & Comedy Central

Emmys

  • Beste geselsprogram 

The White Lotus, Showmax

Emmys

  • Beste aktrise in ’n ondersteunende rol (drama) – Jennifer Coolidge

Abbot Elementary, Disney+

Emmys

  • Beste aktrise (komedie) – Quinta Brunson

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Wat om te kyk: Moenie dié 6 stories in Julie misloop

Van ’n nuwe oes boere wat ’n liefdesmaat soek tot die senutergende aksie van die Wêreldsokkertoernooi-eindstryd – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer

Van ‘My f*k Marelize’ tot ‘Die Toring’ – Nichola Viviers is reg vir die kollig

’n Vars gesig met ’n onmiskenbare teenwoordigheid in die nuwe kykNET-telenovela 'Die Toring' is Nichola Viviers in die rol van Cazz Fouché.

Meer

Misi weer op ’n reddingsmissie in ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’

KykNET se ‘In die sop’-werklikheidsreeks kry ’n vars laag verf met die fokus wat van restaurante na gastehuise skuif, maar ’n bekende gesig, die dekorkenner Misi Overturf, is weer deel van die reddingspan.

Meer

Gerrie slyp sy tande vir Dracula se wêreld in nuwe ‘Leef jou Reis’

Die nuwe seisoen van Gerrie Pretorius se 'Leef jou Reis' beloof om kykers te bekoor met bestemmings wat beide eksoties en nostalgies is.

Meer
Sien alle opsies