Menu terloops

Jongspan

10

Leer kyk-kyk: Leersame kindertelevisie

Deesdae bied kindertelevisie baie goeie opvoedkundige kykstof met lesse wat subtiel en speels oorgedra word. Hier is ʼn paar voorstelle vir leersame programme.


Meer
8

8 móét-kyk flieks en TV-reekse op Showmax vir die skoolvakansie

Dis vakansie! Ons het ’n heerlike kyklysie van bekroonde flieks en TV-reekse (vir die hele gesin se kykgenot) saamgestel.

Meer
10

Kindertelevisie: Keuses is eindeloos, maar nie sonder gevare nie

Vandag se kinders is omtrent gebore met ʼn toestel of ʼn afstandbeheerder in die hand, maar dit beteken nie hulle is opgewasse vir die uitdaging om self te kies en keur wat om te kyk nie. Bemagtig jouself en jou kind om gesonder, veiliger verhoudings met jul televisie te hê.

Meer

‘My Father’s Dragon’ is ʼn kosbare fonds in ʼn verglanste animasiewêreld

Die animasiefliek 'My Father’s Dragon' is ʼn sonderlinge 2D-wonder, skryf Riëtte van der Wat.

Meer

‘Stick Man’, ‘StoryBots’, ‘Daniel Spellbound’ en meer – kinderreekse en kortflieks vir die vakansie

Dankie tog die skoolvakansie is hier. Maar wag, dis meer as ’n maand lank né? Hier is idees vir kinderreekse op Netflix en Showmax om die jongspan vir ʼn rukkie te laat stilsit.


Meer

Van ‘Slumberland’ tot ‘Sing’ – die beste kinderflieks vir die vakansie

Daar is ʼn magdom flieks vir klein en ouer kinders (en sommer die hele gesin) om dié vakansie- en feestyd aanlyn te kyk.

Meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies