Die Silwerskermbeeldjies word vanjaar by twee geleenthede oorhandig. Die 12de kykNET Silwerskermfeestoekennings vir Film en TV se eerste seremonie vir die filmkategorieë, vind op Saterdag 31 Augustus om 10:00 by die Bay Hotel in Kampsbaai plaas. Daarna word die blou tapyt om 16:00 by die CTICC uitgerol vir die tweede seremonie van die kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV, wat opgeneem word en Sondag 1 September om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai sal word.
Die TV-benoemings is vroeër reeds aangekondig.
Hiermee die benoemings:
Beste draaiboek van ’n speelfilm
- Som van twee – Simoné Pretorius
- Hier.Na – Quanita Adams
- Die Kwiksilwers – Gabriella Blumberg, Jordy Sank, Marista van Eeden
Beste oorspronklike klankbaan in ’n speelfilm
- Som van twee – Snoozefest, Hunter Kennedy
- Die dekonstruksie van Retta Blom – Franco Prinsloo
- Die Kwiksilwers – Edward George King
Beste klankontwerp in ’n speelfilm
- Die Kwiksilwers – Sound Surgeon Studios, Morné Marais
- Hier. Na – Alex Smillie
- Die Kwiksilwers – Morné Marais – Sound Surgeon Studios
Beste kinematografie in ’n speelfilm
- Som van twee – Werner Botha
- Hier.Na – Ebrahim Hajee
- Die Kwiksilwers – Gavin Pincus
Beste redigering in ’n speelfilm
- Som van twee – Dries Scholtz
- Hier. Na – Canya Cruywagen
- Die Kwiksilwers – Esther Badenhorst
Beste grimering en haarstilering in ’n speelfilm
- Som van twee – Gina Slingerland
- Hier.Na – Farzanah Ebrahim
- Die Kwiksilwers – Hanri Neethling
Beste kostuums in ’n speelfilm
- Som van twee – Rey Yates
- Hier.Na – Ayesha Khatieb
- Die Kwiksilwers – Pippa Heinmann
Beste regie in ’n speelfilm
- Som van twee – Simoné Pretorius
- Hier. Na – Quanita Adams
- Die Kwiksilwers – Jordy Sank
Beste manlike byspeler in ’n speelfilm
- Som van twee – Righard van Jaarsveld
- Som van twee – Pierre Breytenbach
- Hier.Na – Lyle October
- Hier.Na – Emile Smit
Beste vroulike byspeler in ’n speelfilm
- Die dekonstruksie van Retta Blom – Carmen Maarman
- Hier.Na – Trudy van Rooy
- Hier.Na – Roxanne Blaise
- Die Kwiksilwers – Susanne Beyers
Beste akteur in ’n speelfilm
- Som van twee – Louw Venter
- Som van twee – James Borthwick
- Hier.Na – David Isaacs
Beste aktrise in ’n speelfilm
- Die dekonstruksie van Retta Blom – Antoinette Louw
- Hier.na – June van Merch
- Die Kwiksilwers – Lida Botha
- Die Kwiksilwers – June van Merch
Beste speelfilm
- Som van twee
- Hier.Na
- Die Kwiksilwers
Die benoemings in die kortfilms-kategorie:
Beste draaiboek van ’n kortfilm deur ’n opkomende filmmaker
- Noise & Neighbours – Fraser du Toit
- Marie se laaste dag – Mercy Kannemeyer en Lourensa Eckard
- Die Skynwerper – De Wet van Rooyen & Linsen Loots
Beste regie van ’n kortfilm deur ’n opkomende filmmaker
- Noise & Neighbours – Liza Ludick
- Marie se laaste dag – Lourensa Eckard
- Die Skynwerper – Dewet van Rooyen
- Die Groot Twis – Johann Vermaak
Beste kortfilm deur ’n opkomende filmmaker
- Noise & Neighbours
- Marie se laaste dag
- Die Skynwerper
- Die Groot Twis
Beste kinematografie in ’n kortfilm
- Marie se laaste dag – Tom Marais
- Baas se honne – Jorrie van der Walt
- Noise & Neighbours – Vincent Boonzaaier
- Die Skynwerper – Dewet van Rooyen
Beste redigering in ’n kortfilm
- Noise & Neighbours – Mark Haines
- Liminale – Matthew Swanepoel
- Baas se honne – Leon Visser
- Die Groot Twis – Louise Bruwer
- Marie se laaste dag – Regardt Visser
Beste akteur in ’n kortfilm
- Baas se honne – Albert Pretorius
- Die Skynwerper – Ben Albertyn
- In die verloop van – Wilhelm van der Walt
- Noise & Neighbours – Tobie Cronjé
Beste aktrise in ’n kortfilm
- Marie se laaste dag – Mandri Sutherland
- Selah – Erica Wessels
- Deuntjie – Daneel van der Walt
- Noise & Neighbours – Olwethu Kunene
Beste Shotgun-kortfilm
- Baas se honne
- Liminale
- Selah
Die benoemings in die dokumentêr-kategorie is:
Beste kort dokumentêr
Beste regie in ’n kort dokumentêr
- Vergeet van my – Beer Adriaanse
- Maak stil die geblaf – Marisa van Tonder
Beste redigering in ’n kort dokumentêr
- Vergeet van my – Pierre-Arnold Theron
- Maak stil die geblaf – Marista van Tonder
- Tussen die draad en die dropper – De Wyk Pretorius