Menu terloops

In die sop

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: Van kwekery tot knapperige kuierplek

Wanneer laas was jy op Sasolburg? Dis waar ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ se Janie du Plessis en haar uitblinkerspan in vandeesweek se episode ’n gastehuis omtower. 

Meer

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: A Little Guesthouse – die plek waar Afrikaans lééf en gaste vriende word

In vandeesweek se episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ is dit A Little Guesthouse aan die buitewyke van Bloemfontein wat ’n transformasie broodnodig het.

Meer

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: Waar daar ’n Willus…

Dis vir hom ’n droom om by kykNET se ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ betrokke te wees, vertel Willus Bosch, ’n binnenshuisversierder en opknapper aan wie kykers verlede week vir die eerste keer voorgestel is. 

Meer

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: Groot gastehuis = reuse-taak!

In die sesde episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ op kykNET mik die span Piketberg se kant toe. 

Meer

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: Dekorkenner Griki Lubbe skrik vir niks 

Dit was vir haar ongelooflik lekker om ’n verskil in mense se lewens te maak as deel van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ se transformasiespan, vertel dekorkenner Griki Lubbe.

Meer

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: Daar waar die peperboom noord wys 

In die vyfde episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ was Die Kuierhuis, in die hartjie van die Vrystaat, in die span se visier.

Meer

Wie is Dirk Jacobs, ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ se spesiale ‘spioen’?

Een van die kinkels op kykNET se werklikheidsreeks 'In die sop: Gastehuisrevolusie' is ene Dirk Jacobs, ’n 'spioen' wat sake namens die span bekyk nog lank voordat die gastehuis hoor dat ’n transformasie op hul wag.

Meer

Janie du Plessis se ‘In die sop’-span span die seile in Hartbeespoortdam

In hierdie week se episode van kykNET se 'In die sop: Gastehuisrevolusie' het Janie du Plessis en haar span koers gekies na Hartbeespoortdam vir nóg ’n groot transformasie.

Meer

‘In die sop’: Janie se maklike lysie van moets en moenies vir gastehuise

"Jou gaste is jou gáste. Nie jou BFF of biegvader nie . . ." Dit is een van Janie du Plessis, aanbieder van 'In die sop: Gastehuisrevolusie', se wenke aan gastehuiseienaars.

Meer

Misi weer op ’n reddingsmissie in ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’

KykNET se ‘In die sop’-werklikheidsreeks kry ’n vars laag verf met die fokus wat van restaurante na gastehuise skuif, maar ’n bekende gesig, die dekorkenner Misi Overturf, is weer deel van die reddingspan.

Meer

Fluit-fluit ‘Op my eish’ se storie is uit: Alles wat jy oor kykNET se volgende werklikheidsreeks moet weet 

Na 14 weke van liefdesdrama en ’n emosionele wipwarit in kykNET se omstrede ‘Op my Eish’-werklikheidsreeks, kan kykers nou uitsien na ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ met Janie du Plessis as aanbieder.

Meer

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: Maak reg, die mense wil kom kuier! 

Dis nie meer lank voordat die alombekende TV-aanbieder Janie du Plessis tot die kassie terugkeer in die werklikheidsreeks ‘In die sop’, met die fokus wat nou na die regruk van gastehuise oor Suid-Afrika heen verskuif.

Meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies