Menu terloops
In Features [17 Okt 2023]

Kyk nou: Agter die skerms op die stel van ‘Straat’


Hoe lyk dit as die kameras ophou rol? Hier is ’n blik op wat agter die skerms op die stel van die nuwe kykNET-dramareeks, ‘Straat’, gebeur het.

Kyk nou: Agter die skerms op die stel van ‘Straat’
Kyk lokprent

Straat, met onder andere Nico Panagio, Amalia Uys, Hannes Brümmer, Leandie du Randt en Cintaine Schutte in die rolverdeling, draai om ’n fluitjieblaser (Panagio) wat hom aansluit by die inwoners van Aarbeistraat, ’n oënskynlike doodgewone straat in ’n ewe doodgewone middelklasbuurt. Dis net dat sy bure nie weet dat hy eintlik in getuienisbeskerming is nie… Maar hy is nie die enigste een met geheime in dié cul-de-sac nie.

Hier is wat op die stel van dié dramareeks gebeur het as die kameras ophou rol het.

Dié foto’s is deur Carlo Kindo geneem.


Straat saai Dinsdae uit vanaf 17 Oktober om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144). Dit is ook op DStv Stream beskikbaar.

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

‘Wyfie’: Jou kykgids vir Oktober 2024

Dinge raak ernstig tussen Maggie en Shay en Kyla moet moeilike keuses maak. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.

Meer

Redakteurskeuse vir Oktober 2024

Wat om te kyk: Die derde seisoen van die vlymskerp komediereeks, 'Hacks', kopdokters wat dinge sê nes dit is in 'Shrinking' S2, en agter die kospotte in 'Julia' S2 en die nuwe realiteitsreeks, 'The Pasta Queen', tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.

Meer

Silwerskermfees 2024: Waar en wanneer om vanjaar se kortfilms die week op TV te kyk

Vanjaar se Silwerskermfees het weereens voortgebou op meer as ’n dekade se ontwikkelingsprojekte in die plaaslike filmbedryf – en die eerste sarsie stories word hierdie Saterdagaand, 7 September 2024, op kykNET uitgesaai.

Meer

‘Wyfie’: Jou kykgids vir September 2024

Amanda kom voor moeilike besluite te staan en Kyla is in ’n desperate situasie verstrengel. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.

Meer
Sien alle opsies