Menu terloops
In Lysie-lysie [14 Okt 2021]

Al die boeke in ‘Die Boekklub’


Van ‘Pride & Prejudice’ tot ‘The Alchemist’ – hier is ’n lys van al die boeke wat skrywer-vervaardiger Louis Pretorius in sy bekroonde dramareeks, ‘Die Boekklub’, ingesluit het.

Kyk S1-3 nou

Al die boeke in ‘Die Boekklub’
Kyk lokprent

Die trefferreeks uit die pen en skrywerskop van TV-meester Louis Pretorius, Die Boekklub, het vroeër vanjaar ’n verrassende terugkeer ná meer as drie jaar sedert die afloop van die tweede seisoen gemaak…nét om harte wéér te breek. (Maar op ’n goeie manier, soos net die beste televisiedramas kan, jy weet?) Die storie oor skrywer Tom en die groep mense wat hy ontmoet as hy ’n onverwagte draai in ’n Karoo-dorp maak, het betower. Só ook al die boeke wat Tom en sy boekklub in Merweville gelees het. Pretorius het ’n lys van dié leesstof gedeel.

1

Susters van Eva 

Deur Dalene Matthee, 1995.

2

Die swye van Mario Salviati

Deur Ettienne van Heerden, 2000.

3

Harry Potter en die Towenaar se Steen

Harry Potter and the Philosopher’s Stone
Deur J.K. Rowling, 1997.

4

Fifty Shades of Grey

Deur E.L. James, 2011.

5

Valsrivier

Deur Dominique Botha, 2013.

6

The Fault in our Stars

Deur John Green, 2012.

7

Pride & Prejudice

Deur Jane Austen, 1813.

8

Die aanspraak van lewende wesens

Deur Ingrid Winterbach, 2012.

9

Ter Wille van die Lugleegte (gedig)

Deur Freda Plekker, ingesluit in die Groot Verseboek-digbundel (D.J. Opperman)

10

The Signature of All Things

Deur Elizabeth Gilbert, 2013.

11

Vaselinetjie

Deur Anoeschka von Meck, 2004.

12

The Love Affairs of Nathaniel P. 

Deur Adelle Waldman, 2013.

13

Die Reise van Tom Niemand en Ander Verhale

Fiktiewe boek geskryf deur Die Boekklub se protagonis, Tom Niemand.

14

A Hundred Years of Solitude

Deur Gabriel García Márquez, 1967.

15

Fanie word grootwildjagter

Deur PJ Schoeman, 2008.

16

Toorberg

Deur Ettienne van Heerden, 1986.

17

Fritz Deelman en die Ruimteskepe van Mars

Deur Leon Rousseau, 1990.

18

Karolina Ferreira

Deur Lettie Viljoen, 1993.

19

All the Light We Cannot See

Deur Anthony Doerr, 2014.

20

Zen and the Art of Motorcylce Maintenance

Deur Robert M. Pirsig, 1974.

21

The Colour of Magic

Deur Terry Pratchett, 1983.

22

The Alchemist

Deur Paulo Coelho, 1988.

23

Eleanor & Park

Deur Rainbow Rowell, 2012.

24

The Sun Is Also a Star

Deur Nicola Yoon, 2016.

25

Wegkomkans

Deur Marita van der Vyfer, 2006.

26

Die Laaste Sirkus

Fiktiewe boek geskryf deur Die Boekklub se protagonis, Tom Niemand. In die storie wen Tom die gesogte Hertzogprys vir Die Laaste Sirkus.

Kyk Die Boekklub S1-3 op Showmax.

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Wat om te kyk: Moenie dié stories in September misloop nie

Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.

Meer
6

‘Suidooster’ in September: Skokke, geheime en verraad vier hooggety

Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-gids vir September 2026

Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Suidooster’-kykgids vir September 2026

Nazeem is ’n doring in Bridgette se vlees en Frankie en Riaan het ’n moeilike gesprek. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.

Meer
Sien alle opsies