Menu terloops
In Gons [25 Aug 2023]

Silwerskermfees 2023: Hier is die benoemdes vir vanjaar se kortfilms, dokkies én speelfilms


Die kortprente ‘As’, ‘ ’n Doop om stilte’ en ‘Die Blokke’ is voor in die koor met benoemings vir vanjaar se Silwerskermtoekennings. Hier is die volledige lys benoemings in die kategorieë vir kortfilms, dokumentêre en speelfilms.

Silwerskermfees 2023: Hier is die benoemdes vir vanjaar se kortfilms, dokkies én speelfilms

Die Silwerskermbeeldjies word vanjaar by twee geleenthede oorhandig. Die 11de kykNET Silwerskermfees Tegniese Toekennings vind op Saterdag 26 Augustus om 11:00 by die Theatre on the Bay in Kampsbaai plaas. Daarna word die blou tapyt om 16:00 by die CTICC uitgerol vir die eerste kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie. Dís waar die wenners in die kortfilms en dokumentêre se hoofkategorieë aangekondig sal word.

Die kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie word opgeneem en sal op Sondag 27 Augustus om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word.

Die benoemdes: Kortprente en dokkies

Marguerite van Eeden is vir haar rol in Volle Bors benoem.
Marguerite van Eeden is vir haar rol in Volle Bors benoem. Foto: Verskaf

KORTFILM: BESTE KINEMATOGRAFIE

Alfonzo Franke – Die Blokke

Jason Prins – ’n Doop om stilte

Johannes Pieter Nel – As

Johannes Pieter Nel – Die Swart Draak ontwaak

KORTFILM: BESTE OORSPRONKLIKE KLANKBAAN

Cream Machine – Die Blokke

Edward George King – Volle bors

Janka Smit – As

Wesley West – Dans dat die biesies bewe

KORTFILM: BESTE KLANKONTWERP

Adriaan Drotsché (Audiopimps) – Die Swart Draak ontwaak

Alex la Cock – Hier|daar

Joseph Bicknell (Company 3) – ’n Doop om stilte

Sarel van Vuuren (Shortwave Productions) – Werpsel

KORTFILM: BESTE REDIGERING

Jenine Lindeque – As

Johannes Pieter Nel – Die Swart Draak ontwaak

Mizo Maclean – Die Blokke

Regardt Visser – ’n Doop om stilte

KORTFILM: BESTE PRODUKSIE-ONTWERP

Beate Jordaan – As

Burger Meyer – Karen

Frances Botha – Hier|daar

Reg Hart – Thrift tot die dood

KORTFILM: BESTE DRAAIBOEK

Melissa Myburgh – Hier|daar

Nisa Hockey – As

Roxanne Blaise & Mujaahid Valley – Die Blokke

Zenobia Kloppers & Monique Seigels – Helmhart

KORTFILM: BESTE REGIE

Arné Adriaan Boshoff – Thrift tot die dood

Emilie Badenhorst & Kanya Viljoen – ’n Doop om stilte

Redione Stephens – Die Swart Draak ontwaak

Roxanne Blaise – Die Blokke

BESTE DOKUMENTÊR

'n Gids vir Louzanne is as beste dokkie benoem by die Silwerskermfees.
’n Toneel uit ’n Gids vir Louzanne. Foto: Verskaf

Besmet

’n Gids vir Louzanne

Langafstand

DOKUMENTÊR: BESTE REGIE

Brett de Groot – Call of the Wild

Charlene Stanley – ’n Gids vir Louzanne

Reginald Hufkie & Frankie Opperman – Langafstand

DOKUMENTÊR: BESTE REDIGERING

Adi van der Walt – Besmet

Charlene Stanley – ’n Gids vir Louzanne

De Wyk Pretorius – Call of the Wild

DOKUMENTÊR: BESTE KLANKONTWERP

Adi van der Walt en Richard Hedges – Besmet

Renier van Niekerk – Call of the Wild

Paul Theodorou – ’n Gids vir Louzanne

KORTFILM: BESTE AKTEUR

Gershwin Mias – Die Blokke

Gustav Gerdener – Werpsel

Lee Roodt – Die Swart Draak ontwaak

Tiaan Luyt – ’n Doop om stilte

KORTFILM: BESTE AKTRISE

Anré Bouguenon – Thrift tot die dood

Laura-Lee Mostert – Karen

Marguerite van Eeden – Volle bors

Roeline Daneel – As

BESTE KORTFILM

As

Die Blokke

’n Doop om stilte

Hier|daar

Die benoemdes: Speelfilms

SPEELFILM: BESTE PRODUKSIE–ONTWERP

Dean Abrahams – Old Righteous Blues

Jackie Lots – Hans steek die Rubicon oor

Stefan Benadé – Blindelings

Michellé Cronjé & Reg Hart – Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Hans steek die rubicon oor
Nicola Hanekom in Hans steek die Rubicon oor. Foto: Verskaf

SPEELFILM: BESTE OORSPRONKLIKE KLANKBAAN

Charl–Johan Lingenfelder – Blindelings

Charl–Johan Lingenfelder – Hans steek die Rubicon oor

Charl–Johan Lingenfelder – Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Edward George King – Old Righteous Blues

Kyle Shepherd – Frankie & Felipé

SPEELFILM: BESTE DRAAIBOEK

Bradley Olivier, Solomon Cupido, Brett Michael Innes – Frankie & Felipé

Carol Shore – Old Righteous Blues

Corné van Rooyen – Hans steek die Rubicon oor

Elanie Rupping, Bibi Slippers – Die tragiese saak van Pamina Vermaak

SPEELFILM: BESTE KLANKONTWERP

Haezer – Hans steek die Rubicon oor

Morné Marais – Old Righteous Blues

Tim Pringle – Blindelings

Tim Pringle – Die tragiese saak van Pamina Vermaak

SPEELFILM: BESTE KINEMATOGRAFIE

Johannes Pieter Nel – Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Sunel Haasbroek – Hans steek die Rubicon oor

Tom Marais – Blindelings

William Collinson – Old Righteous Blues

SPEELFILM: BESTE REDIGERING

Eva du Preez – Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Haezer – Hans steek die Rubicon Oor

Leon Visser – Blindelings

SPEELFILM: BESTE ONDERSTEUNENDE AKTEUR

Danny Ross – Frankie & Felipé

Duane Williams – Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Joshwin Dyson – Old Righteous Blues

Simon Bruinders – Old Righteous Blues

Tobie Cronjé – Hans steek die Rubicon oor

SPEELFILM: BESTE ONDERSTEUNENDE AKTRISE

Bianca Flanders – Frankie & Felipé

Euodia Samson – Old Righteous Blues

June van Merch – Hans steek die Rubicon oor

Lee-Ann van Rooi – Frankie & Felipé

Lee-Ann van Rooi – Die tragiese saak van Pamina Vermaak

SPEELFILM: BESTE REGISSEUR

Corné van Rooyen – Hans steek die Rubicon oor

Ivan Botha – Blindelings

Kabous Meiring – Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Marvin-Lee Beukes – Frankie en Felipé

Muneera Sallies – Old Righteous Blues

SPEELFILM: BESTE AKTEUR

Ayden Croy – Old Righteous Blues

Bradley Olivier – Frankie & Felipé

Pierre van Pletzen – Hans steek die Rubicon oor

Solomon Cupido – Frankie & Felipé

Wilhelm van der Walt – Blindelings

SPEELFILM: BESTE AKTRISE

Carla Smith – Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Donnalee Roberts – Blindelings

Kim Syster – Frankie & Felipé

Megan Saayman – Old Righteous Blues

Nicola Hanekom – Hans steek die Rubicon oor

BESTE SPEELFILM

Blindelings

Frankie & Felipé

Hans steek die Rubicon oor

Old Righteous Blues

Die tragiese saak van Pamina Vermaak


Die benoemings in die televisiekategorieë van die kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie is reeds vroeër vanjaar bekend gemaak. Lees meer hier.

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Silwerskermfees 2024: Waar en wanneer om vanjaar se kortfilms die week op TV te kyk

Vanjaar se Silwerskermfees het weereens voortgebou op meer as ’n dekade se ontwikkelingsprojekte in die plaaslike filmbedryf – en die eerste sarsie stories word hierdie Saterdagaand, 7 September 2024, op kykNET uitgesaai.

Meer

‘Wyfie’: Jou kykgids vir September 2024

Amanda kom voor moeilike besluite te staan en Kyla is in ’n desperate situasie verstrengel. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.

Meer
12

12 klassieke chick flicks en reekse om te kyk

Gryp die popcorn en rosé en kyk ’n paar van die mees ikoniese chick flicks en reekse wat ons oor die jare vermaak en geïnspireer het. Of jy nou lus is vir ’n lekker romcom, ’n hoërskooldrama, of ’n feel good-reeks, hierdie lys van 12 throwback-juwele is beskikbaar op jou gunsteling-stromingsplatforms.

Meer

Redakteurskeuse vir Augustus 2024: ’n ‘Eksie Perfeksie’-romkom, beste seisoen nog van ‘Fargo’, en meer

Wat om te kyk: Die tweede seisoen van die epiese TV-vertelling van 'Lord of the Rings', heerlike humor in 'JACKPOT!', die Afrikaanse romkom, 'Eksie Perfeksie' en die ongelooflike historiese drama, 'The Tattooist of Auschwitz', tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.

Meer
Sien alle opsies