Menu terloops

A.P. Bio S1-4

Op Showmax [Gepubliseer op 7 Feb 2022]


Dis tyd vir die nuwe, en ongelukkig ook die laaste, seisoen van die komediereeks, ‘A.P. Bio’.

Kyk nou die volle reeks

A.P. Bio S1-4
Kyk lokprent

A.P. Bio spog met slim-skerp spel van akteurs soos Glen Howerton, Paula Pell en Patton Oswalt.

Dit draai om ’n filosofie-professor (Howerton) wat sy sy droompos by Harvard aan sy aartsvyand verloor en dan met sy stert tussen sy bene na sy tuisdorp moet terugkeer om by die hoërskool biologie te gee.

Maar, sê hy vir die leerders, daar is geen planne om biologie in sy klaskamer te leer nie – hy gaan hulle eerder besig hou met planne om wraak teen dié einste aartsvyand te neem. 

Binge vanaf 1 Februarie.

Die vorige drie seisoene is ook op Showmax beskikbaar.

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

13

Wat om te kyk dié Vrouemaand: 13 reekse en rolprente waarin vroue die storie dryf

Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.

Meer

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Augustus 2026

Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer
Sien alle opsies