
Twee mans se paaie kruis in ’n ondersteuningsgroep ná die verlies van geliefdes. kykNET se 'Elke donker wolk' verken hoe ’n onverwagse vriendskap ruimte skep vir vergifnis, genesing en hoop.
Meer
Ná ’n voorskou van die eerste episode laat 'Kokkedoor: Klassiek' vir Marteni Burger verlang na haar ouma se resepte én sien sy uit na nog skeppies nostalgie - met ’n knippie kombuisdrama en verrassende kinkels daarby.
Meer
Van wildplase en wynkelders tot huise met karakter: VIA se November-aanbod beloof vars ontdekkings. Kuier saam met Shari Kennedy, Leandie du Randt, Frank Rautenbach en JP Quickelberge, en leer ken die mense, stories en plekke wat Suid-Afrika so besonders maak.
Meer
"Enige persoon se geloofsreis is ’n baie persoonlike reis, en dit gebeur alles baie innerlik", sê Chanel Muller, die skrywer, regisseur en vervaardiger van die kykNET-reeks 'Sy, die meeue en die Heilige Gees'.
Meer
VIA sorg in Oktober vir lekker kykstof met Neels van Jaarsveld se troeteldierstories, kombuiskuiers saam met Aneeka Papier en kookinspirasie van Herman Lensing. Jong kunstenaars wys hul staal in Gekies vir die kollig!, terwyl Die beste in die Noorde wegbreekidees bied. Huisgenoot: Ware lewensdramas keer ook terug vir sy twintigste seisoen.
Meer
Toegang tot VIA se Afrikaanse leefstyl- en vermaakprogramme is vanaf R99 per maand op DStv Stream beskikbaar.
Meer
"Ons ontmoet mense op moeilike oomblikke in hul lewens, hoor hoe hul gesinne daardeur geraak word en leer die kundiges ken wat saam met hulle na oplossings soek," vertel die aanbieder Kabous Meiring oor die nuwe reeks, 'Ons gesels gesondheid'.
Meer
Andrew Mellish, ’n eerstegeslag-wynmaker, is gekroon as vanjaar se wenner in die tweede seisoen van VIA se realiteitsprogram 'Die Wynmeester'.
Meer
Bobby van Jaarsveld vat die pad – en neem kykers saam op reis as die nuwe aanbieder van 'Dorpie-doenlys'.
Meer
Die borrelende KFM-omroemper Sherlin Barends neem die leisels van 'Ons gesels balans' by Katryn Kruger in die nuutste seisoen van dié leefstylreeks oor.
Meer
Met die oud-Springbok Breyton Paulse as veld-en-ateljee-aanbieder, kuier 'Boerbokke' elke week by ’n voormalige Bok om oor sy rugbyloopbaan, boerdery en lewe ná professionele sport te gesels.
Meer
Elke episode van die nuwe reeks 'Moeder' wentel om die unieke band tussen ma en kind.
Meer
Ná afloop van ’n suksesvolle eerste seisoen, is dit weer tyd vir 'Die Wynmeester' op VIA om die land se wyntalent te ontkurk en te laat asemhaal, net soos ’n goeie wyn dit verdien.
Meer
In die landboureeks, 'Erfenis in die grond', word stories oor hoop, trots en inspirasie oor die plaaswerf vertel. Peter Pentz is die aanbieder van dié reeks wat vanaand begin uitsaai.
Meer