Menu terloops

Die kantoor

Op 90 leer sy steeds met elke opvoering, vertel Lida Botha

Dis pure nuuskierigheid wat haar steeds aan die speel hou, vertel die veteraanaktrise Lida Botha, wat verlede jaar op die stel van ‘Die Kantoor’ haar 90ste verjaardag gevier het. 

Meer

‘Die Kantoor’ laat dié grapjas sweet

Om die ikoniese reeks 'The Office' vir ’n Afrikaanse gehoor te verwerk, sit nie in sommer enigiemand se broek nie, maar as medeskrywer saam met Bennie Fourie is 'Die Kantoor' nou 'iets wat net in Suid-Afrika kon afspeel', vertel die komediant en akteur Schalk Bezuidenhout oor sy ervaring.

Meer

‘Die Kantoor’: Albert Pretorius vertel oor ‘angswekkende droomrol’ as die ‘Rassie Erasmus van polonie’

Die bekroonde Albert Pretorius staar hom nie blind nie – sy hoofrol in die nuwe komediereeks, 'Die Kantoor', is die klas van rol wat nie sommer weer op ’n akteur se pad kom nie. Hy vertel meer.

Meer

Kyk nou: Agter die skerms op die stel van ‘Die Kantoor’

Kom kyk saam met ons wat agter die skerms op die stel van regisseur Bennie Fourie se nuwe Afrikaanse komediereeks, 'Die Kantoor'.

Meer

‘Die Kantoor’: 7 dinge wat jy van nuwe Afrikaanse komedie moet weet

‘Die Kantoor’, die Suid-Afrikaanse weergawe van die veelbekroonde ‘The Office’, word tans verfilm en sal in Januarie op die kassie wees.  

Meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies