Menu terloops
In Gons [6 Mei 2025]

Kyk nou: Sepieland se ‘Suidooster’-sterre skitter op verhoog


Die vierde Stormsterk-konsert, wat die ‘Suidooster’-sepiesterre by die jaarlikse Suidoosterfees in Kaapstad aangebied het, was ook die afskop van dié sepie se tiende verjaardagvieringe. 

Kyk 'Suidooster' op DStv Stream

Kyk nou: Sepieland se ‘Suidooster’-sterre skitter op verhoog

Suidooster se hele permanente rolverdeling was deel van die uitverkoopte Stormsterk-konsert, maar dit is deur ’n ensemblegroep bestaande uit Dean Smith (Wade), Natasha van der Merwe (Susan), Eden Classens (Justin), Jill Levenberg (Mymoena), Irvine van der Merwe (Nazeem), Simone Biscombe (Bianca), Craig Adriaanse (Gary), Jawaahier Petersen (Kaashifa) en Richard September (Bennie) gelei. 

Die fotograaf Gys Loubser het die beste oomblikke – waaronder unlucky in love-Bianca in ’n trourok op die verhoog! – met sy kamera vasgevang.


Suidooster word weeksdae om 18:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en 18:30 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) uitgesaai. Suidooster is ook beskikbaar op Catch Up, DStv Stream en Showmax. 

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Augustus 2026

Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Binnelanders’-kykgids vir Augustus 2026

Die waarheid oor ’n dokter lei tot ’n dramatiese wending en Joe is desperaat om vrae oor sy identiteit te beantwoord. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.

Meer

Jou ‘Diepe Waters’-kykgids vir Augustus 2026

Jacques en Theresa se groot dag breek aan, terwyl Karla en Arno nie tot ’n vergelyk kan kom nie. Hier is waarna 'Diepe Waters'-kykers in Augustus kan uitsien.

Meer

Jou ‘Suidooster’-kykgids vir Augustus 2026

Mike maak (weer) droog, Kaashifa vind iets skokkend uit en die Samsodiens sien rooi... Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in Augustus kan uitsien.

Meer
Sien alle opsies