Menu terloops

Virgin River S1-4

Op Netflix [Gepubliseer op 20 Jul 2022]


Die vierde seisoen van ‘Virgin River’ is flouer as die eerste drie, maar as jy verby die clichès en reuse-gapings in die storielyn (en daar is baie) kan kyk, is dit goed genoeg vir ’n binge-sessie ná ’n lang werksweek.

Virgin River S1-4
Kyk lokprent

Die vierde seisoen van die dramareeks Virgin River is nou op Netflix.

Ten spyte daarvan dat sy nie weet of haar baba dié van haar oorlede man, Mark, of aan haar aan-af-aan-af-af-aan-boyfriend Jack, behoort nie, is Mel heel optimisties met die aanvang van dié gewilde smartsaga se nuwe seisoen.

Mel is immers al deur diepe waters. Sy smag al etlike jare om ma te word, al was haar dokters dit eens dat sy nie haar eie biologiese kinders sou kon hê nie. Maar nou is sy een tree nader aan die werklikheid. Terwyl Jack ondersteunend en selfs opgewonde is, knaag die vraag oor of dit nou sy, of Mark, se kind is, aan hom. Sake word verder bemoeilik as ’n aantreklike nuwe dokter in die klein dorpie aankom.

Die Virgin River-span is reeds besig met die vervaardiging van die vyfde seisoen.

Soortgelyke reekse:

Kry Netflix met DStv

DStv-intekenare kan met die nuwe Explora Ultra toegang tot Netflix kry. Kry dit nou →

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Wat om te kyk: Moenie dié stories in September misloop nie

Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.

Meer
6

‘Suidooster’ in September: Skokke, geheime en verraad vier hooggety

Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-gids vir September 2026

Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Suidooster’-kykgids vir September 2026

Nazeem is ’n doring in Bridgette se vlees en Frankie en Riaan het ’n moeilike gesprek. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.

Meer
Sien alle opsies