Menu terloops

kykNET&kie

Eg Kaapse flair met ‘Suidooster’ se Dean John Smith op nuwe reeks, ‘Show’KIE’

Dean John Smith is omtrent ’n verkleurmannetjie. Hy’s die gawe, aantreklike Wade wat in 'Suidooster' die harte so laat fladder. Hy’s ook daai skreeusnaakse Bettie wat so lekker en snaaks kan klets en skinder. En nou gaan hy sy lyf ook aanbieder hou in ’n nuwe vermaakprogram op kykNET&kie, ‘Show’KIE’. 

Meer

Jou ‘Dikker as water’-kykgids vir Januarie 2026

Kıvılcım en Ömer verklaar hul liefde en Doğa is vasbeslote om Nursema te help... Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op ‘Dikker as water’-kykers wag.

Meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies