Van ’n nuwe oes boere wat ’n liefdesmaat soek tot die senutergende aksie van die Wêreldsokkertoernooi-eindstryd – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.
Meer
’n Vars gesig met ’n onmiskenbare teenwoordigheid in die nuwe kykNET-telenovela 'Die Toring' is Nichola Viviers in die rol van Cazz Fouché.
Meer
KykNET se ‘In die sop’-werklikheidsreeks kry ’n vars laag verf met die fokus wat van restaurante na gastehuise skuif, maar ’n bekende gesig, die dekorkenner Misi Overturf, is weer deel van die reddingspan.
Meer
Die nuwe seisoen van Gerrie Pretorius se 'Leef jou Reis' beloof om kykers te bekoor met bestemmings wat beide eksoties en nostalgies is.
Meer
FOTO'S: Kom saam met ons agter die skerms op die stel van Bobby van Jaarsveld en Brendan Peyper se nuwe kykNET-reeks, 'Ander dam se eende'.
Meer
Van Nashville tot Vegas, en al die draaie tussenin. Die nuwe kykNET-reeks ‘Ander dam se eende’ volg die Afrikaanse sangers Bobby van Jaarsveld en Brendan Peyper soos hulle ’n eens-in-’n-leeftyd-musiekreis deur Amerika meemaak.
Meer