Menu terloops
In Wat om te kyk [28 Sep 2021]

Ekstra Medium S1


Bertie gebruik hy sy laaste sente om ’n vervalle gebou te koop met die idee dat hy dit in ’n cocktail bar omskep.

Kyk nou

Ekstra Medium S1
Kyk lokprent

Ekstra Medium draai om Bertie se midlife crisis. Nie sy eerste een nie. Nie sy tweede een nie. Sy derde een. In ’n poging om weer koers te kry, gebruik hy sy laaste sente om ’n vervalle gebou te koop met die idee dat hy dit in ’n cocktail bar omskep. Hy trek ook saam met sy suster (Cintaine Shutte) in en sy raak teen haar sin by sy halfgebakte planne betrek. 

Ook in Ekstra Medium se rolverdeling is Marvin-Lee Beukes, Amalia Uys en Junie van Merch. Die regisseur is Beer Adriaanse.

Kyk Ekstra Medium op Showmax.

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Wat om te kyk: Moenie dié 8 stories in November misloop

Die finale seisoen van die TV-fenomeen 'Stranger Things'; ’n nuwe 'Kokkedoor'; liefdesintrige in 'Maxton Hall' se tweede seisoen; en Guillermo del Toro se 'Frankenstein' tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Dikker as water’-kykgids vir November 2025

Doğa maak ’n groot besluit oor haar studies terwyl ’n misverstand tussen Pembe en Abdullah ontstaan. Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op 'Dikker as water'-kykers wag.

Meer

Jou ‘Diepe Waters’-gids vir November 2025

Karla en Arno se verhouding word op die proef gestel en Danie se gevaarlike obsessie dryf hom tot uiterstes... Hier is waarna ‘Diepe Waters’-kykers vandeesmaand kan uitsien.

Meer

Jou ‘Suidooster’-gids vir November 2025

Wade ruk heeltemal handuit en Angie en Zoë wil mekaar weer aan die hare beetkry... Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in November kan uitsien.

Meer
Sien alle opsies