Menu terloops
In Wat om te kyk [24 Nov 2022]

Dís waar jy Trevor Noah se grappe kan kyk


Van 2009 se ‘The Daywalker’, 2017 se ‘Afraid of the Dark’ en nou ‘I Wish You Would’ – dís waar jy al Trevor Noah se grappe kan stroom.

Dís waar jy Trevor Noah se grappe kan kyk
Kyk lokprent

Met Trevor Noah se laaste verskyning as aanbieder van The Daily Show with Trevor Noah wat heeltemal te vinnig op ons is, kan ons darem troos in sy nuutste stand-up special vind. I Wish You Would is op 22 November op Netflix bekendgestel. Dit is die derde special wat hy vir Netflix vervaardig het, en volg op etlike ander specials wat ons laat skater. Noah se hele versameling is beskikbaar om in Suid-Afrika te stroom – hoewel nie als op dieselfde platform nie. Dus die rede vir hierdie nuttige gids sodat jy presies weet waar om jou gunsteling-grappe op te spoor.

Lees ook ons resensie van I Wish You Would.

Op Showmax beskikbaar:

Trevor Noah African American
Trevor Noah in African-American. Foto: Verskaf

Op Netflix beskikbaar:

Kry Netflix met DStv

DStv-intekenare kan met die nuwe Explora Ultra toegang tot Netflix kry. Kry dit nou →

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Wat om te kyk: Moenie dié stories in September misloop nie

Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.

Meer
6

‘Suidooster’ in September: Skokke, geheime en verraad vier hooggety

Liefde, lojaliteit en die vraag of bloed werklik dikker as water is, word vandeesmaand in 'Suidooster' telkens op die proef gestel. Hier is ses groot storielyne wat jy in September moet dophou.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-gids vir September 2026

Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Suidooster’-kykgids vir September 2026

Nazeem is ’n doring in Bridgette se vlees en Frankie en Riaan het ’n moeilike gesprek. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.

Meer
Sien alle opsies