Menu terloops

Uncategorised

Twintig kokke vier Suid-Afrika se koserfenis in ‘Kokkedoor: Klassiek’

Die geure van gister kry ’n vars kinkel wanneer 'Kokkedoor: Klassiek' op 5 November op kykNET begin. Met Herman Lensing en Jess van Dyk aan die stuur wag 13 episodes vol kookvernuf, met R1 miljoen en die gesogte Goue Haan-trofee op die spel.

Meer

Redakteurskeuse vir Mei 2025: ‘Bridget Jones 4’, ‘Die brug S2’, ‘Die nuusmakers’ en meer

Wat om te kyk: 'Die nuusmakers', ’n nuwe Afrikaanse drama wat persoonlike en professionele drama in die nuuskantoor in oënskou bring; die gewilde avontuur-realiteitsreeks 'Die brug' se tweede uittog; Tina Fey in 'The Four Seasons', ’n reeks wat raakvat soos min; en Bridget Jones se vierde fliekavontuur – dié stories en meer tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.

Meer
6

‘Suidooster’ se ses grootste storielyn-skokke

Ons kyk terug na die grootste, skokkendste storielyne om dié über-gewilde sepie se sesde verjaardag te vier.

Meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies